
Shanduka groep het as’n swart bemagtigingsmaatskappy in 2001 begin en het sedertdien verskeie beleggingsgroepe, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in meeste Afrika lande of aangrensend aan die kontinent. Swart bemagtiging bemagtig elites.
Bloomberg berig dat die Shanduka Group Pty Ltd ‘n hoofbeleggings maatskappy is wat op alle vlakke spesialiseer en fokus in beleggings in hulpbronne, soos mynbou- en eksplorasie sektore, bos- en papierprodukbedryf, verpakkingsektor, chemiese industrieë, staal en yster-sektore; energie, insluitende elektrisiteit, olie en gas en verwante nywerhede; eienskappe; finansiële dienste; telekommunikasie, voedsel en drank, industriële en algemene, en strategiese beleggings. Die firma belê in Nigerië, Kenia, Uganda, die Demokratiese Republiek van die Kongo, Mosambiek, Namibië, Botswana, Zimbabwe en Soedan.
.
Bloomberg – Bloomberg: Sanduka Groep
The Shanduka Group Pty Ltd. is a principal investment firm specializing to invest in resources, such as mining and exploration sectors, forest and paper products industry, packaging sector, chemical industry, steel and ferrous sectors; energy, including electricity, oil and gas, and related industries; properties; financial services; telecommunications, food and beverages, industrial and general, and strategic investments. The firm is investing in Nigeria, Kenya, Uganda, the Democratic Republic of Congo, Mozambique, Namibia, Botswana, Zimbabwe, and Sudan. It participates in the management of investee companies by providing alternative views at board level and board sub-committees. The Shanduka Group Pty Ltd. was founded in 2001 and is based in Sandton, South Africa.
PHEMBANI
Gedurende Mei 2015 het Ramaphosa 30% van Shanduka se sake belange aan Phembani groep verkoop. Die Phembani groep wat ook swart bemagtiging is, het ‘n verskeidenheid van aandeelhouers en strukture. Phembani groep aandeelhouerstrukture
During May 2015 a 30% stake in Shanduka was sold to Phembani. The Shanduka Group has a diverse portfolio of businesses that it has invested in –29 in total –ranging from Standard Bank, MTN, Glencore, Seacom and Alexander Forbes. Ramaphosa’s remaining shares in the business will be held in blind trusts, his office said last year. The merger, which is currently being reviewed by the Competition Commission, will create a billion-dollar black-owned company with a collective net asset value of R11 billion. The former business tycoon is said to be holding onto his property investments as well as investments in the McDonald’s franchise. Ramaphosa is the second-richest black person in South Africa with his fortunes estimated to be around $550 million (R6 billion). He is trumped only by African Rainbow Minerals founder and chairman Patrice Motsepe whose fortune, according to the 2015 Forbes Rich List, is worth $2,2 billion (R26,7 billion). Ramaphosa verkoop 30% Shenduka belange
.
Reported on Fin24 in September 2016 : “The potential purchaser, MSA Holdings, is a company based in the United Arab Emirates,” the group said in a statement. Ramaphosa’s sale of McDonald’s South Africa is in line with a previous statement he had made, saying he would undertake a review of his business interests. “The proposed transaction,” McDonald’s said, “has recently been approved by the Competition Commission and we can confirm that MSA Holdings is not currently involved in the restaurant business”. The group didn’t want to comment any further, as all parties to the transaction signed confidentiality agreements.In March 2011, Ramaphosa, who is the founder of the Shanduka Group, received a 20-year agreement to run 145 McDonald’s restaurants in South Africa. Under the agreement Ramaphosa owned all McDonald’s assets in South Africa, including property.
Shortly after the national government elections in May 2014, Ramaphosa announced that he was divesting from Shanduka to free him up to fulfil his responsibilities as deputy president without the possibility of conflict of interest. His family’s interests were to be held in blind trusts. Ramaphosa subsequently entered into an agreement whereby the Pembani Group, led by entrepreneur Phuthuma Nhleko, as well as Ramaphosa’s family trust, Jadeite Limited and Standard Bank, amongs others, combined their interests and created a new black-controlled natural resources and industrial holding group. Ramphosa’s spokesperson Ronnnie Mamoepa told Fin24 by phone that since Ramaphosa announced his intention to dispose the bulk of his interests he was no longer in a position to comment on these transactions.
.
HISTORY
The Phembani Group maintains a focus on the Sub-Saharan African mineral resources,
energy and infrastructure industries.
Phembani groep is swart bemagtiging (B-BBEE)
[…] RAMAPHOSA SUID-AFRIKA Cyril Ramaphosa “Empire” se geldeenheid Cyril Ramaphosa – Shanduka Cyril Ramaphosa – Land reform […]
LikeLike
[…] Cyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] Cyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] Cyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] Shanduka groep het as’n swart bemagtigingsmaatskappy in 2001 begin en het sedertdien verskeie beleggingsgroepe, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in meeste Afrika lande of aangrensend aan die kontinent. Swart bemagtiging bemagtig elites. Cyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] *Shanduka groep het as’n swart bemagtigingsmaatskappy in 2001 begin en het sedertdien verskeie beleggingsgroepe, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in meeste Afrika lande of aangrensend aan die kontinent. Cyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] Cyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] *****Is this also the fault of so-called “apartheid”?State capture – RamaphosaCyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] they are all B-BBEE and EE companies/businesses – and guess who is receiving the benefits?Cyril Ramaphosa – ShandukaB-BBEE – Shanduka black umbrellasIf or when the white people speak about their own areas, like […]
LikeLike
[…] RAMAPHOSACyril Ramaphosa Shanduka […]
LikeLike
[…] Cyril Ramaphosa Shanduka […]
LikeLike
[…] uit swart bemagtiging en regstelaksies. Shanduka ! B-BBEE – Shanduka black umbrellasCyril Ramaphosa ShandukaGoldman Sachs – Ramaphosa – IFC Ekstra inkomstes is nie verklaar nie, dit is nie […]
LikeLike
[…] empowerment and affirmative actionsInhoudsopgawe B-BBEE IndexB-BBEE – benefitsCyril Ramaphosa – ShandukaB-BBEE Shanduka black umbrellasWaar gaan al die finansies heen wat soos mis voor die son verdwyn? […]
LikeLike
[…] Cyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] Cyril Ramaphosa Shanduka […]
LikeLike
[…] Cyril Ramaphosa Shanduka […]
LikeLike
[…] *Shanduka groep het as’n swart bemagtigingsmaatskappy in 2001 begin en het sedertdien verskeie beleggingsgroepe, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in meeste Afrika lande of aangrensend aan die kontinent. Cyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] Cyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike
[…] Daar is alewig die beskuldigings dat swartes nie die grondgebiede besit waartoe hul ‘n reg op het nie, wat natuurlik ‘n verdraaide storie is wat met leuens toegegooi word. Dit is nie so nie. Vir dekades was daar die ou Tuislande (reservate na 1805) en ook die Kroongebiede vir Griekwa en Khoi san volke. Hierdie spul het sedert Kodesa derduisende grondeise ingedien. Die Ingonyama Trust is in Kodesa tyd ooreengekom dit is slegs Zoeloe gebiede. So is daar ander gebiede, wat miljoene hektaar grond beloop wat aan Griekwa en ook aan Khoi san behoort. Van hulle het derduisende grondeise ingedien, wat na 2007 deur Thabo Mbeki oorhandig is. Niemand het hul grond afgeneem nie, hulle het voor 1994 daarop gebly en woon vandag steeds daar. Ingonyama Trust ook. Laasgenoemde was 100% ‘n ooreenkoms wat niks met die DA of enige politieke party te doen het nie. Die DA, EFF of ANC kan nie oor Ingonyama Trust besluite maak nie, maar wat die inhoud van die beeldmateriaal is, is dit alles waar. Die Zoeloes kon al lankal meer werk verskaf het aan hul eie mense en selfs voedsel uitvoer. Maar wat het die DA gedoen op landbou terrein, hulle het tog ookal baie plekke ingekom die laaste 10 jaar. Hulle is die opposisie van die anc gewees, wat het hulle aan al die korrupsie, misdaad, moorde en insmokkel van onwettige immigrante gedoen? Om vrae te vra in parlement beteken niks (zero), as dit nie verder gevoer word nie. Die DA en ander partye was teenwoordig in alle partye en het toegang tot alle Hansards. Die DA en ander partye het toegang tot alle grondeise wat reeds in Mbeki, Mandela en Zuma se tyd afgehandel is. Die DA en alle partye het toegang tot alle grondeise, waar daar finansiële bystand verleen is, sowel ander bates soos trekkers, saad, mentors, grond wat aangekoop is. Sedert Kodesa en 1994 is daar triljoene aan hierdie grondhervorming bestee wat aan Swart, Khoi san en Griekwas bestee is. Nie een keer hoor mens dit dat dit leuens is teenoor blankes wat kwansuis swartes se grond gesteel het nie, maar mens hoor ook nie van al die grondeise en dat Swart, Khoi San en Griekwas reeds triljoene ontvang het. Nie een keer hoor mens die aantal HOP huise wat gebou is en wat toegeken is aan die sogenaamde benadeeldes of agterblewenes nie. Nie een keer hoor mens oor die swak bouwerk en HOP huise wat inmekaar stort soos wat hulle Eskom kragstasies opgerig het. Waarom bly al hierdie opposisie partye doodstil oor al die omkopery, sindikate en niemand word vervolg nie. Daar is etlikes wat in die media genoem word, maar die feit is, blankes, Boere het nie ander se grondgebiede gesteel nie, want in 1994, 1961 en selfs in 1902 was ander volke in besit van Reservate en Kroongebiede wat baie kleiner was in 1900. Hulle het gekies om dit te beset, nie die blankes nie. Daar is net hierdie alewige haat en rassisme teenoor blankes wat grond gesteel het. Watter grond is volgens swartes gesteel – toon die bewyse dat Boere die grond gesteel het, want baie swartes van vandag, was immigrante sedert 1902 toe hulle in die Britte se myne kom werk het. Hulle is nie die eienaars van daardie grond nie, die Boere republieke is baie duidelik waar daardie gebiede was en onafhanklik. Daar was reservate en kroongebiede met Uniewording, wat op swartes en khoi san en griekwas afgedwing is, nes met die Boere. Moenie dink Ingonyama Trust het nie ook geld van regering ontvang na 1994 nie, in KZN is daar duisende grondeise en CPA’s (KEV) wat toegeken is en wat mildelik uit die staatskas ontvang het. Landbou is nie die enigste opsie vir die skep van besighede en werksgeleenthede nie. Saam met landbou vorm daar baie tipe werksgeleenthede, wat totaal en al doodgedruk word met swart bemagtiging en regstelaksie. Die DA en ander partye hardloop saam daarmee en moet die regering se wetgewings uitvoer. Grondhervorming word al vir jare in die grond inbestuur met korrupsie, omkoopgeld en allerhande foefies. Vir 30 jaar is daar al oor die 5000-6000 plase opgekoop en die regering sit met produktiewe plase wat geen werk verskaf nie, nog minder voedselproduseer. Dit help nie die DA of enige ander politieke party praat daaroor dat dit wanbestuur is, nes munisipaliteite, provinsies, hospitale, staatsentiteite en niks word daaraan gedoen wat dit weer funksioneel maak soos voor 1994 nie. Rakende swart bemagtiging en regstellende aksie word dit al vir 30 jaar toegepas, maar dit is nie die armes wat kwansuis agtergeblewenes is, wat bevoordeel word nie. Dit is die kaders van al hierdie amptenare en miljoenêrs wat al ryker en ryker word (Shanduka is ‘n goeie voorbeeld hiervan).Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE IndexB-BBEE – Shanduka black umbrellasCyril Ramaphosa – Shanduka […]
LikeLike