Me Dlamini-Zuma het ‘n geruime tyd gelede beskuldigings rondgeslinger dat blankes hul grond gesteel het. Indien die persone wat so sterk voel oor diefstal moet hulle maar ‘n diefstalsaak gaan open by die Suid-Afrikaanse polisiediens, en dan kan dit ook sommer verder gaan tot by die Internasionale hof. Die feite bly staan dat selfs die regering nou volhou daarmee om ons van diefstal te beskuldig. Dit maak hulle almal skuldig aan rassisme wat by die parlement begin, en by name die President van die land #Ramaphosa.
B-BBEE legislations are all racism and hate. The facts that they decided we are guilty of land theft are also racism and discrimination against the white minority groups.

GRONDHERVORMING/ONTEIENING VERSUS MINERAAL ONTGINNING
Misdade van die internasionale reg
.
Government is the bigges owner of land in South Africa
Grond eienaars: ANC regeringsplase
Hoe kan ons blankes grond gesteel het as ons steeds lenings het wat afbetaal word?
Hoe kan ons blankes grond gesteel het as die regering die grootste grondbesitter is?
Miljoene swartes besit grond – dis alles leuens – LIES TO THE OUTSIDE WORLD THAT WE ARE THE OWNERS OF MOST LAND
Die 7.6 miljoen swart titelakte houers
Van die plaasgrond wat op die lys was wat gesirkuleer is, is aan China toegeken vir verdere ontwikkeling. Nou hoe kan dit grondhervorming wees as daar miljarde rande se steenkool op die plaas is, en die land eenvoudig gevat word sonder kompensasie. China? is ‘n buitestander en het geen seggenskap in die land nie. Wat maak hulle beter as Amerika wat kwansuis ingemeng het in die huishoudelike sake?
.
MEER AGTERGROND VAN GROND DIEFSTAL
Me Zuma beskuldig Rupert en blankes dat hul die grond gesteel het.
Me Zuma discriminate against all whites
HUMAN VIOLATION
Om land te vat sonder vergoeding is skending van menseregte en rassisme
MINING IN THE LIMPOPO REGION SOUTH AFRICA
Land of rich Minerals – Coal to the Chinese
.
Brett is also of the opinion to take land without compensation, it is stealing and this is furthermore violation of human rights.
To take land without compensation is LANDTHEFT