* Die Portugese was eerste aan wal van die Kaap van Storms. Hulle het egter na 1510 opgehou om voet in die Afrika land te sit. Die skeepsvaarders het opdrag gekry om so ver moontlik eerder elders aan land te gaan, as gevolg van die gedrag van die strandlopers. Hulle het Francisco d'Almeida in 1510… Continue reading Strandlopers, skepe en skelmstreke
Kategorie: Portugal – Portuguese – Portugees
Portuguese-Portugees and SA
Die Portugese taal gaan baie ver terug en kan nie anders om te dink hoe Portugese seevaarders om ons kus gewandel het voor ons as volk uiteindelik hier gebore is nie. Die Portugese taal word nie net in Portugal gepraat nie. Dit maak ander landsbewoners wat Portugees magtig is nie burgers van Portugal nie… Continue reading Portuguese-Portugees and SA
