Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

* 'n Graaf word 'n graaf genoem, nie iets anders nie.   Net omdat dit 'n graaf is, wat nuttig gebruik kan word in vele opsigte, tuinwerk, bouwerk en vele ander projekte, beteken dit NIE dat die graaf al die grond wat opgeskep word aan die graaf behoort nie.  'n Graaf kan ook aangewend word om… Continue reading Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

Ndabeni-Abrahams – Thato – abusing of power and tax funds

  Kan jy nou meer - vir elke miljoen rand wat gesteel word, kry die persoon slegs 'n tikkie oor die vingers en word ontslaan as Minister.   Hoeveel is waarlik ondersoek?     Hoeveel ander lede in parlement, wat gesteel het, waar oorsee gegaan is en waar daar belastinginkomstes gebruik is, kry slegs 'n tik oor… Continue reading Ndabeni-Abrahams – Thato – abusing of power and tax funds

De Lille – Oorsese besoeke van Ministers-Adjunkte

Patricia de Lille verwys na die  "Ministerial Handbook", wat wederhelftes en kinders se reise voorskryf en waarop hul geregtig is, asook die prosedure.   Alle voornemende besoeke van Ministers en Adjunkte behoort en moet sowat 2 weke voor die "amptelike" besoek 'n aansoek en motivering by die President indien vir amptelike goedkeuring en mits daar fondse… Continue reading De Lille – Oorsese besoeke van Ministers-Adjunkte