Water – Besoedeling/Pollution

* Besoedelde water maak siek en dit is 'n tydbom in Suid-Afrika.   Natuurlik is ons water nie 100% veilig om te gebruik as waargeneem word wat in riviere afspoel, op pad na die groter damme wat uiteindelik in die krane beland nadat dit "gesuiwer" is en die res op pad na die oseaan.    Nie… Continue reading Water – Besoedeling/Pollution

Diere / Animals

Afrikaner en Boere volkslede op plase,  blankes wat deurloop, die wat in stede en dorpe bly,  loop deur onder diefstal, diere word vergiftig, gesteel, afgeslag - ongelooflike skendings vind plaas, - selfs "afpersing" van werkers, hofsake, polisie ondersoeke  ... stuur asb jou verhaal en foto's dat dit geplaas kan word.  Noem area, datums van gebeure… Continue reading Diere / Animals

RIVERS IN SOUTH AFRICA

River ecologist Sukh Mantel, a senior researcher at the Institute for Water Research at Rhodes University, did not set out to create art, or even an educational tool. She was just trying to make a quick point.  South Africa's coastal areas are drained by a number of smaller rivers, while mountains to the south and… Continue reading RIVERS IN SOUTH AFRICA

China in Afrika

  *Dalk vir baie ou nuus, maar pasop vir die pronkende koloniale magte.   China is met "BRICS" hoog op in Afrika en ook in ander lande.   Hul beelde word gereeld gepolitoer en blink gevryf.  Moeletsi Mbeki. verbonde aan IRRSA, het ook gehelp met tenders in Afrika vir die Chinese.   Gaan die rekords en artikels na… Continue reading China in Afrika

Polyphagous Shothole Borer (PSHB)

Wees maar op die uitkyk vir hierdie bedrieglike klein boordertjie wat baie skade aanrig sover hul gaan.   Hulle het ook met gemak in ons boomryke tuine en strate in Suid-Afrika ingevaar.  Verskeie bome is al geaffekteer en het gevrek.  Boere moet op die uitkyk wees vir tekens wat voorkom.  Die gedroggie boor tonnels, maar dis… Continue reading Polyphagous Shothole Borer (PSHB)

Ysland – Iceland

Ysland in die koue stilte van 'n eens warm rivier ~ ontdek die skoonheid saam. Die grootste vulkaniese eiland is Ysland en daar is steeds baie "lewe" en aktiewe vulkaniese uitbarstings vind steeds plaas.   Die eiland is bo op tektoniese aardplate gevorm.   Daar is 30 aktiewe vulkaniese sisteme wat deur die eiland vloei.   Hoe lyk… Continue reading Ysland – Iceland

Kaapse Skiereiland – Cape Peninsula

Suid-Afrika het pragtige natuurtonele - elke provinsie hou 'n eie bekoring in.  Kaappunt wat deel van die Skiereiland is nie net asemrowend nie, maar lok duisende toerisme wêreldwyd. 'n Wonder van die natuur Fietsry is nie onmoontlik nie maar werklikheid Kaapse Skier eiland TAFELBERG TOT ONDER Kronkelpaaie - geniet - enjoy the road Tafelberg Tafelberg… Continue reading Kaapse Skiereiland – Cape Peninsula

Hou ons oseane skoon asseblief

Klein partikels wat in wasmasjien afvalwater voorkom, beweeg ook in ons oseane in wat skadelik is vir die seelewe.   Die partikels kom hoofsaaklik van klere af, tydens die vervaardiging van sekere stowwe soos poliëster.  Dit sal ook lonend wees indien beter tipe filtreerders gebruik word deur plaaslike owerhede. Elke individu sowel as besighede en staatsinstellings… Continue reading Hou ons oseane skoon asseblief