Gas in Israel en Palestina

* Buitelandse ontdekkings, insluitend die Leviathan-veld, wat 'n geraamde 22 triljoen kubieke voet gas bevat, het groot olie- en gasontdekkingsreisigers, soos die Amerikaanse energiereus Chevron, gelok om met plaaslike maatskappye saam te werk.    In 2020 het Israel aardgas vanaf die Leviatan-gasveld na Egipte begin pomp.   Ongeveer in Junie 2019 het Israel, Egipte en die Europese… Continue reading Gas in Israel en Palestina

Die Leviatan-gasreservoir

* Die Leviatan-gasreservoir was en is steeds (2023) een van die wêreld se grootste diepwater gas ontdekkings van 2000-2010, en die ontwikkeling daarvan is die grootste energieprojek in Palestynse geskiedenis. Sowat 200 ingenieurs het aan die projek se ingenieursontwerpproses deelgeneem, terwyl 7 000 werkers van 25 verskillende lande in die konstruksie daarvan in diens was.… Continue reading Die Leviatan-gasreservoir

Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)

* Gedurende 1900 het 'n besonderse klok bo die stad Jaffa in Palestina uitgetroon - dit was in die tydperk Ottomans en nadat Brittanje gebiede geannekseer het.   Net soos ons kerke op die platteland hul aanwesigheid toon, vandag sowel as in die verlede.     Daar is ander stede en dorpies wat ook mooi klokke gehad… Continue reading Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)

Jaffa Palestina 1900

*Hierdie gebied was nie 'n kolossale leë dop met niks mense of diere wat daar gewoon het soos sommige beweer nie. Hierdie hele situasie is niks anders as menseregteskendings en volksmoorde wat plaasvind nie.   Dis die militêre bene van Israel wat die inwoners van Palestina (Gaza en Wesoewer, sowel die Golan hooglande) met aanvalle, bomaanvalle… Continue reading Jaffa Palestina 1900

Genocide in South Africa

* Die doodmaak van spesifieke volke is volksmoord - genocide.  Normaalweg is dit nie net die fisiese moord nie, dit sluit ook die taal, kultuur, identiteit, rassisme en diskriminasie hierby in.   Die doodmaak van plaasboere wis ons almal se voedselsekerheid uit.  Die reg tot lewe.  Ons het die reg tot lewe. * Indien dit ontken… Continue reading Genocide in South Africa