1922 Plauson artikel oor Elektrisiteit – Tesla

*Hierby 'n artikel van 1922 oor Plauson wat handel oor die opwekking van goedkoop elektrisiteit uit die aarde se atmosfeer wat ook aan Tesla gekoppel word is meer as 'n eeu oud.  Die tydskrif "Science and Inventions" het in 1922 die artikel oor Plauson se uitvinding gepubliseer.   Hermann Plauson is afkomstig van Estonië wat grotendeels… Continue reading 1922 Plauson artikel oor Elektrisiteit – Tesla

Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

* Die onaangename reuke, stank en verskillende siektes afkomstig van oor die 850 rioolwater wat ons hele land besoedel maak almal van ons siek.   Nie net sekere volke of stamme nie, ALMAL wat water drink, moet besoedelde water geniet, of hulle daarvan hou of nie.   Grondwater en boorgate word ook besoedel.   Die ringkoppe in beheer,… Continue reading Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte

P K Le Roux dam: Vanderkloof dam – Water en Elektrisiteit

* Net soos die H F Verwoerddam (Gariep), speel die P K le Roux (Vanderkloof) dam ook 'n mate van bron van kragvoorsiening aan Suid-Afrika met behulp van waterenergie of hidro-öpwekking.   Dit word wêreldwyd en ook in Afrika gedoen.  Hidro-ëlektrisiteit word ook waterenergie of waterkrag genoem, wat ’n hernieubare energiebron is.   Daar is geen afvalstowwe,… Continue reading P K Le Roux dam: Vanderkloof dam – Water en Elektrisiteit