21 Mei 2019 - Nuus van die dood van bekende plaaslike inwoner Annette Kennealy stuur steeds skokgolwe deur die Soutpansberg. Volgens beskikbare inligting is Kennealy vanoggend dood aangetref in haar plaaswoning op die plaas Welgevonden net buite Louis Trichardt. Vriende het gaan ondersoek instel, nadat sy nie op selfoonboodskappe en -oproepe gereageer het nie. Simpatie aan… Continue reading Farm attacks/killings – Annette Kennealy
Kategorie: Farmers
Sabotasie – brande – terroristiese dade
* Terrorisme en sabotasie is niks anders as deel van die rooi rewolusie nie. Enige persoon wat 'n ander eiendom met opset vernietig met brande, is niks anders as 'n terroris nie. Beweeg maar net op ons geskiedenis terug, dan word daar by die britse kolonies uitgekom voor daar 'n Suid-Afrika was. Veral tydens… Continue reading Sabotasie – brande – terroristiese dade

