In die naam van die "virus" - Na watter munisipaliteite toe het hierdie R20 biljoen befondsing gegaan as munisipaliteite reeds/steeds hul erfbelastings ingevorder het. Sedert die grendel begin het, het almal van ons steeds (of reeds) ons erfbelastings betaal, niemand het ophou betaal, behalwe die wat nie in staat daartoe was nie (vir een maand). … Continue reading Ramaphosa and the R20 billion
Kategorie: Donasies Funding to SA
Klassieke liberales – Classical liberals – SA – IRR – IRV
* Die grondwet is in 1996 bekragtig en daarmee word elke lid van parlement ingesweer. Liberale blanke grondwetskrywers was deel van hierdie dokument wat 'grondwet' genoem word. Dis op die tafel van die kommuniste vandag waarmee die liberaal verligte Afrikaners, en ander, almal voor 1996 tevrede was. Grondhervorming, onteiening, swart bemagtiging en regstellende… Continue reading Klassieke liberales – Classical liberals – SA – IRR – IRV
Amerikaanse skenkings : SA
Suid-Afrika ontvang heelwat verskillende donasies vanuit Amerika asook EU lande. Die parlement se webtuiste is gevul met wie die parlement finansier. Dit is dalk tyd dat Suid-Afrika eerlik is met hul finansiers of is dit net die kommunistiese finansiers, soos George Soros wat die parlement bestuur, is wat belangrik is? Die dat Ramaphosa Soros… Continue reading Amerikaanse skenkings : SA
Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)
Daar is verskeie bronne waar donasies verklaar is aan die Suid-Afrikaanse regering sedert 1994. Myns insiens, is enige vorm van donasie wat geskenk word om swart bemagtiging (B-BBEE) te bevorder, niks anders as rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika, waar swartes aangemoedig word om blankes te haat wat 'n minderheidsvolk is. Swart bemagtigingswetgewings… Continue reading Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)
Skenkers – Donors (ANC) (2007)
In 2013 was daar 'n bykomende artikel geplaas deur Gareth van Onselen oor donasies van skenkers aan die ANC. Die artikel en inligting is reeds in 2007 bekend. Dit is internasionaal sowel as plaaslike en interne skenkings wat ontvang is - dalk reeds bekend aan heelwat, maar soms is dit goed om weet wie is die… Continue reading Skenkers – Donors (ANC) (2007)



