In die naam van die “virus” – Na watter munisipaliteite toe het hierdie R20 biljoen befondsing gegaan as munisipaliteite reeds/steeds hul erfbelastings ingevorder het. Sedert die grendel begin het, het almal van ons steeds (of reeds) ons erfbelastings betaal, niemand het ophou betaal, behalwe die wat nie in staat daartoe was nie (vir een maand). Daar word steeds elektrisiteit aangekoop, so wat het die munisipaliteite dan met al hierdie biljoene gedoen? Of was dit net aan sekere munisipaliteite “geskenk”. In meeste gevalle is daar e-rekenings beskikbaar, waar elke maand se “beraamde verbruik” verklaar is. Daar was ook water lesings gedoen gedurende April 2020. Hierdie tipe fondse wat beskikbaar gemaak word deur die ANC regering is belastinginkomstes wat ook spesifiek moet bewys lewer waarnatoe dit gegaan het. Word of was dit ooit gedoen?
*
Heelwat munisipaliteite was lank voor hierdie grendel of bankrot gesteel en nie in staat om enige dienste te lewer nie. Wat het hierdie munisipaliteite dan met al die invorderings gemaak, want dat daar wel was wat belasting betaal het, is verseker. Niemand twyfel of dit al verbeter het. Daar is net teveel geld in verdagte rigtings uitgedeel. Indien belastingbetalers steeds hul erfbelastings betaal is, was die uitgawe aan voedsel en sanitasie beslis nie R20 biljoen nie en watter voedsel is aangekoop en aan wie voorsien? Wie het tenders hiervoor gekry? Hy praat ook van addisionele fondse … dus, was daar moontlik reeds ander ook toegeken?
*
Additional funding of R20bn will be made available to municipalities for the provision of emergency water supply, increased sanitisation of public transport and facilities, and providing food and shelter for the homeless. Ramaphosa said his administration had responded positively to a request for financial assistance by municipalities that could not collect rates and taxes during the lockdown period. President Cyril Ramaphosa vowed on Friday to closely monitor how the R500bn social and economic support package for SA will be used, stressing that systems will be put in place to ensure the funds are not misappropriated.
The package, which is aimed at keeping the embattled SA economy going during the pandemic, included a special R20bn Covid-19 health budget, wide-ranging support for the most vulnerable through R50bn in expanded social grants, the distribution of food parcels and vouchers, and a R200bn loan guarantee scheme for firms that need additional resources to bridge them through the crisis.
“We are going to keep a hawk’s eye on how the money is going to be spent. I spoke to the auditor-general [Kimi Makwethu on Thursday]. I said, ‘auditor-general we need to put in place systems, on a proactive basis, to prevent the abuse of resources that we are putting in place, so that money doesn’t end up in people’s pockets,’” Ramaphosa said.
*
Word die armes regtig gehelp met al hierdie biljoene rande as daar soveel op strate gesien word nog sonder voedsel en hulp? Dit kom voor of die hele Afrika se inwoners in Suid-Afrika is as alles van nader bekyk word, heelwat immigrante is ook hier vasgevang. Blankes word ook gestop om ander verarmde blankes van voedsel te voorsien, terwyl die regering dit beslis nie voorsien nie.
Die virus se statistieke word feitlik daagliks uitgewerk slegs op die beraamde 59 miljoen bevolking in Suid-Afrika. Wat is die werklikheid – die virus of ‘n hongersnood soos wat Zimbabwe reeds ingegaan het. Daar is letterlik miljoene immigrante, dieselfde hoeveelheid as wat daar burgers is, nie in ag geneem nie.
Hulpverlening vind nie altyd plaas nie, want daar word selfs kospakkies geneem deur raadslede vir eie gebruik. Dus is die persentasie voorsiening min, die armes moet omkom van hongerte en ondervoeding, en nie van enige virus nie, maar dit sal waarskynlik later ‘n stertjie kry dis as gevolg van die virus. Alle reeds bestaande siektestoestande word onder die virus geklas.
En dan wil die regering ook die verspreiding aan blankes stopsit (op sommige plekke is dit reeds gedoen). Vir etlike jare sorg hierdie regering nie vir enige blanke nie, ons doen dit self, omdat die regering alles ontken.
*
In die video hiernaas is dit Thandi, is een van miljoene wat kos probeer op haar tafel kry net om te kan oorleef. Sy het ‘n seun. Sy doen dit al vir etlike jare. Dit is essensieel dat almal wat besighede het, inkomste verkry vir voedsame kosse.
Daar is nogal kwelvrae – hoe het al die joernaliste wat hier foto’s van Thandi geneem het, geweet hiervan of is hulle vooraf ingelig dat die Polisie gaan hier wees? Hoe toevallig word die aandag op Thandi en haar “oortreding” gevestig sodat sy in die tjoekie moet deurbring.
Hoekom was net sy in hegtenis geneem en nie ander nie, die straat is vol verkopers, tog is dit sy wat hulle met boeie weggeneem het. Dis nie regverdig nie. Hoekom het hulle haar verneder?
Hou die video dop en kyk maar hoeveel tydens in hegtenisname daar was wat foto’s geneem het en natuurlik hoeveel sonder maskers.
Thandi Thabethe, who is 53, was arrested in Dobsonville, Soweto, on April 23 2020 for selling atchar without a permit during lockdown. Thabethe’s arrest was recorded on video and circulated on social media. Despite being released from her holding cell, Thabethe still faces some backlash from her community after returning home. TimesLIVE sat down with Thabethe following the incident.
https://www.youtube.com/watch?v=L7r9frjGjgg&feature=emb_rel_end
*
Homeless people in down town Johannesburg say they have not been given assistance from government on how to protect themselves against the Covid-19 disease also known as the corona virus. While several shelters have been set up for them they say the places are inadequate and over populated. They are asking government to intervene. Sabc news Journalist Nozintombi Miya spoke to them.
https://www.youtube.com/watch?v=b2sye1rtY50
*
MAMELODI INCIDENT
Masks?
https://www.youtube.com/watch?v=4Pc7FqbfQog
*
It’s day five of the lockdown in Mamelodi near Pretoria. The status quo remains unchanged. Children can be seen playing between shacks, groups of adults socialise with friends, while non-essential shops remain open for business. There is no police presence around. News24 visited informal settlements within the usually busy township in Tshwane where residents are fully aware of the lockdown. They have felt its effects, but are struggling to heed the president’s call to stay home.
*
Nestled under the Nelson Mandela Boulevard overpass, on the foreshore, the City of Cape Town has set-up a temporary homeless shelter. The shelter opened its doors on Sunday and currently houses 267 occupants that stayed in the city’s CBD. The occupants were informed about the newly-opened space through night shelters and NGO’s that partnered along with the City.
*
[…] “Kleptokrasie” – “Ongeloofwaardig”Ramaphosa and Zuma’s missionsRamaphosa and the R20 billion […]
LikeLike
[…] Ramaphosa and the R20 billion […]
LikeLike