* Om 'n plaasaanval te herleef, is netso traumaties as die regte aanval. Baie huisgesinne was al op daardie blad. Tyd stap aan, ook vir elke oorlewing en Boer/gesin wat die trauma moes verwerk. Die aanval het gedurende Desember 2002 plaasgevind. Iemand wat so 'n aanval beleef en met baie trauma en hartseer oorleef het,… Continue reading Aanvalle op Boere : Bultfontein Desember 2002
