* Sekere leiers, regerings, politici sowel burgers van Afrika moet regop bly en fokus op hul eie lande en ontwikkelings. Bou lande self op met eie arbeid en mannekrag. Vergeet groot moondhede se dubbel stoele en agendae. Dit wat aan Afrika lande behoort, moet burgers hulself ten alle koste behou, beskerm, dis hul rykdomme,… Continue reading Afrika lande en groot moondhede
Kategorie: België
Korrupsie in EU parlement
*Korrupsie vind regdeur alle kontinente plaas, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die EU parlement. Heelwat mede kollegas op so 'n hoë vlak leef lank in ontkenning en dan word sommige totaal uitgevang, Die ondersoek het glo 'n paar maande geduur en gaan steeds voort. Natuurlik was dit vir heelwat 'n ontnugtering en… Continue reading Korrupsie in EU parlement
