*
Mens noem hulle ook net eenvoudig miljoenêrs wat alles uit die belastingstaatskas verkry. Hulle is die misdadigers wat die slagoffers aanval, besteel, verkrag en soms vir dood agterlaat en eenvoudig vermoor. Miljoene rande word deur hulle verorber en soms het van hulle (meestal) ook geleenthede om verder te leer, toegang tot die internet, wat geen slagoffer ooit sal droom om te hê nie.

*
Die regering sorg uitstekend vir hierdie misdadigers en gebruik belastingbetalers se geld daarvoor. Die OSF.sa (s o r o s ) (Open Society foundation) en ander liberale en kommunistiese organisasies finansier al hierdie wetgewings in SA, die parlement en grondwet wat alles afdwing op die getroue betalers en ook die slagoffers van misdaad.
Daar is hordes wetgewings wat deurgevoer word, wat elkeen van ons raak. Elke slagoffer, die Boer en gesin op plattelandse se gebiede, wat aangerand word, soms deur verkragting deurloop en selfs moord opeindig, wat nie regtig wetgewing het nie en steeds ontken word deur die regering van die dag. Die reg tot lewe staan in die kommunistiese grondwet maar is niks werd nie.
Natuurlik is dit nie net plaasmoorde en aanvalle wat ontken word nie, maar alles word in een mandjie geplaas met ander aanvalle en moorde. Indien ‘n ‘slagoffer’ vanuit die buiteland aangerand, besteel en self vermoor word, word hulle in dieselfde kategorie geplaas.
Waarom is hierdie begrotings vir dekades so buitensporig hoog, dat die belastingbetalers verantwoordelik is vir al die finansiering van die tronkbewoners, vakansiegangers en misdadigers. Dis juis die misdadigers wat slagoffers buite die tronke aanval.
Hoë graad behuising kan van buite al hierdie geboue gewaar word, al daardie tegnologiese en ander toerusting, hoë mure, beddens, dakke oor hul koppe, is meer as wat enige pensioenaris in Suid-Afrika nooit sal bekostig nie, tog is dit juis veral bejaardes wat so aangeval, beroof, opgekap en vermoor word. Slagoffers het vir jare vir hulself probeer help en versorg. Misdadigers word gestuur om juis die wat nie baie het om hulself te beskerm of met duur sekuriteit omring is nie, te teiken en so van alle menswaardigheid te stroop. Waar in die wêreld is daar soveel ontspanningsgeriewe vir BOERE en hul gesinne op plase? Beslis nog nooit die geval in Suid-Afrika nie.
Werk die bedrae uit wat word aan ‘n krimineel en misdadiger spandeer om hulle gelukkig te hou, terwyl slagoffers niks meer oor het nadat die misdadigers alles vernietig het nie. Hulle word vetgevoer en goed versorg in die tronke, want hulle ontvang dan soveel voedsel, klere en mediese sorg. Daar is nie ekstra uitgawes wat hulle hoef aan te gaan soos die slagoffers buite tronke nie. Hulle slaap veilig in tronke, het ‘n dak oor die kop en slaap nie op straat nie.
2024 en steeds verhoorafwagtend – wie het eerstens die selfone in tronke toegelaat, die bemanning en toesighouers in die tronke, dit wil sê owerhede self.
Hulle het ‘n lekker lewe en daarvan loop hul oor – om van oor tot oor te glimlag, kan geen slagoffer doen nie. Slagoffers kan nie eers internet bekostig nie, omdat daar eerstens nie tyd is om te spandeer om dit uit te voer nie, terwyl die misdadigers spog en van oor tot oor wandel in hul dade en waarskynlik ‘n bankrekening vol geld gekry het vir die dade wat gepleeg is. Waarom het misdadigers toegang tot internet en selfs verskillende programme wat aan die wye wêreld verkondig word. Nie een lyk ondervoed of selfs versukkeld en armoedig nie. Hulle kom uit ander lande soos Zimbabwe en word vetgevoer in ons tronke en belastingbetalers betaal vir elke tronk, want alles kom uit die staatskas.
Terloops, daar is GEEN manier dat daar net R400 per dag per gevangenis spandeer word wat so lyk nie. Ministers en die amptenare in beheer van gevangenisse moet ophou lieg daaroor. Daar is hopeloos teveel finansies wat aan aan die misdadigers spandeer word wat ons aanval en slagoffers maak. Die regering doen niks vir enige slagoffer nie.
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/klopjag-in-tronk-na-tronkvoel-spog-oor-lekker-lewe/
*
Oorvol se voet, heelwat van ons eie mense, die armes slaap op straat, onder bome en is blootgestel aan alle elemente van koue, sneeu, hael en hitte. Hierdie is luukse eenhede binne in die tronke. Hoe vergelyk ons tronke met die oorsee wat uitspattighede aangaan om tronkbewoners gelukkig te hou?
2015 report – various legislations in place – those in the jails have more human rights that the victims.
Tronkbewoners het MEER menseregte as wat die slagoffers het in Suid-Afrika.
https://www.justice.gov.za/about/sa-yearbook/2015-16Justice.pdf
2017
Daar is defnitief heelwat meer misdadigers en daar word nog beter vir die spul gesorg. Beskikbare beddens kan tog nie oornag ‘verdwyn nie, en waarheen en deur wie?
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/kommer-oor-die-stand-van-suid-afrika-se-tronke/
*
2025-26 financial year is tooo high for criminals in jails – are they looking after the sons and daughters of millionaires?
The appropriation for the vote is R29,221,952,000 for the 2025/26 financial year, increasing to R30,567,412,000 in 2026/27, and reaching R31,950,271,000 in the 2027/28 financial year.
The capital budget shortfall of R222 million undermines our ability to conduct infrastructure upgrades and critical maintenance. Various ‘selfhelp schemes” have been put in operation. In the past financial year, they have produced just over 5 million loaves of bread, which translates to estimated savings of R27 197 251.20. Farm production has also yielded R130 491 122.81 estimated savings in food provisioning.
Since 3 July 2024, various smuggled items have been found and confiscated. Uncluding 33,874 cell phones, 20,577 sharpened objects, and a total of 122,407 items related to alcohol and other substances, 232.16 kg of drugs and R394,450.40 worth of money. WHERE ARE THE SUPERIORS?
Currently, we have sufficient bed space for all sentenced offenders. With 107,067 bed spaces, the 104,550 sentenced inmates are accommodated. The problem is that we have more than 60,000 remand detainees in our centres, which pushes the number of beds needed to 166,000. They all can sleep on the floor and do not need beds, because the victims also have no beds.
The South African taxpayer foots the bill for just over 24,000 foreign nationals. Calculated at R463 per day, this results in an expense of R11 112 000 per day. We are currently exploring various solutions, including diplomatic approaches.
*
WETGEWINGS WORD DEUR PARLEMENT GOEDGEKEUR
In die verlede is daar spesiale wetgewings geskryf om die groot hoeveelheid misdadigers se menseregte te beskerm. Daarteenoor staan die slagoffers wat deur dieselfde misdadigers wat so beskerm word op Nasionale vlak regering (Ministers en Departemente).
Indien die tweede artikel hier onder oë geneem word, sal gesien word dat daar geen martelings mag plaasvind nie, maar daarteenoor is dit regverdig dat Boere en hul gesinne, die op afgelë kleinhoewes of plase blootgestel word aan martelings, verkragtings en aanvalle, sowel moord.
Mandela rules (United nations)
All prisoners shall be treated with the respect due to their inherent dignity and value as human beings. No prisoner shall be subjected to, and all prisoners shall be protected from, torture and other cruel, inhuman or degrading treatment or punishment, for which no circumstances whatsoever may be invoked as a justification. The safety and security of prisoners, staff, service providers and visitors shall be ensured at all times.
https://www.unodc.org/documents/justice-and-prison-reform/Nelson_Mandela_Rules-E-ebook.pdf
*
Geld dit dan nie hoegenaamd vir al die slagoffers in die land nie? Slagoffers gaan nie in ander vreemdelinge se huise in en val hulle aan nie. Korrupsie is deel van misdaad en behoort as sulks aangespreek te word in verskillende wetgewings, ook vir die ANC en politici wat hul skuldig maak aan misdade van korrupsie.
Staatsentiteite, Eskom krag of enige ander munisipaliteit, plaaslike owerheid of besighede wat misbruik en besteel word, word nie behoorlik vasgevat nie en elke immigrant wat die land onwettig betree, is deel van die misdaadsirkus in die land.
Die presidente stel knaend hul eie kommissies aan om regter in hul eie sages te speel. NIKS gebeur daarmee nie, so hul speel regter in hul eie sake.
Die ANC het hul eie mense uitgewis en laat uitwis voor 1994. Het hierdie slagoffers nie ook ‘n reg tot lewe gehad nie? Die ANC regeerders onder hul eie vleuels het wet en orde onder hul eie mense gehandhaaf en die brandende nekband is deur hulle uitgevoer.
Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand
Ramaphosa – Corruption – Zondo
Zondo: Guptas, Zuma, Ramaphosa etc
SA Boeremaglede – Political Prisoners
Boeremag – Boer Political Prisoners
Acts – Wetgewings
Terrorist activities -Terroristiese aktiwiteite (Act/Wet 33 of 2004)
https://www.gov.za/documents/correctional-services-act
Hoeveel hiervan is buitelanders?
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffersTronkmiljoenêrs van Suid-AfrikaManenberg (gangsters) crime in generalPrivaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per […]
LikeLike
[…] Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika […]
LikeLike