*
This has always been the case, but it is not difficult to guess who is behind all these revolutions to slander countries? Possibly those who want to exercise control in the end. The violence, revolution, crime, corruption, murders have been going on for a long time and are created by the common sharers and their accomplices. Propaganda about the British ‘apartheid’ that they have instituted since 1800 has been laid at the door of the whites, the Boer people, for a very long time. The blame tune continues to doom-doom. By the way, there are no Boer peoples in other Commonwealth countries where there is so much violence, corruption, rapes and/or revolution. THINK again.

*
Just a question – Who are the trouble makers and fighter countries in Paletina today, the same peoples were involved in the Anglo-Boer wars as well. They made war to get more land and the Suez canal with all the gas and oil in Gaza.
They are common sharers and share what matters to their own egos and that’s all they can do to achieve the end goal. Minerals and manipulation. The rule makers. The devil has been unleashed everywhere, not just in South Africa. South Africa has been walking under the tongues of common sharers for centuries to get a new world order in place for the manipulation of minority peoples, especially the Boer people. It is interesting to note how it is in most of the British-controlled Commonwealth countries today, with no Boer people in sight.
Dominance of majorities over minorities, who are simply trampled. South Sudan seceded and formed a new country due to oppression and racism, black on black peoples. Sudan was also part of this plan to gain access throughout Africa to Egypt by the British.
This includes the 1917 Balfour Agreement (Zionist Jan Smuts’ involvement), including in Palestine, against the same kind of wars is being waged by the same countries that were involved in the Anglo-Boer wars. This also includes the East African colonial territories, in which Jan Smuts was ALSO involved during the British war room.
*
Hulle is gemene delers en deel dit wat vir hulle eie ego’s saak maak en basta die res wat hulle daarmee tenakom of einddoel is om te bereik. Die duiwel is behoorlik oral losgelaat, nie net in Suid-Afrika nie. Suid-Afrika loop al vir eeue deur onder die tonge van gemene delers om nuwe wêreld orde in plek te kry vir manipulasie van minderheidsvolke, veral die Boere volk. Dit is interessant om op te let hoe dit in meeste van die Brits beheerde statebondslande vandag gaan.
Oorheersing van meerderhede oor minderhede, wat eenvoudig vertrap word. Suid-Sudan het juis afgestig en ‘n nuwe land gevorm weens onderdrukking en rassisme, swart op swart volke. Sudan is ook deel van hierdie plan gewees om toegang te verkry regdeur Afrika tot by Egipte. Dit sluit 1917 se Belfour ooreenkoms (sionistiese Jan Smuts se betrokkenheid), hierby in sowel Palestina teen wie daar oorlog gemaak word deur dieselfde lande wat by die Anglo-Boere oorloë betrokke was. Dit sluit ook die Oos-Afrika koloniale gebiede hierby in, waarby Jan Smuts OOK betrokke was tydens die Britse oorlogskamer. Hy het selfs ‘n kibboets wat na hom vernoem is.
Dit was nog altyd so, maar wie agter al hierdie rewolusies sit om lande te verguis – ook ekonomies af te breek? Juis moontlik diegene wat die beheer wil uitoefen aan die einde. Die geweld, rewolusie, misdaad, korrupsie, moorde is al lankal aan die gang en word deur die gemene delers en hul meelopers geskep. Propaganda oor die britse apartheid wat hulle ingestel het sedert 1800, word al baie lankal voor die deur van die blankes, die Boere volk gelê. Die blaam deuntjie doem-doem voort. Die moord liedjie ‘donder’ voort deur die massas.
Terloops, daar is nie Boere volke in ander statebondslande waar daar soveel geweld, korrupsie, verkragtings en/ of rewolusie plaasvind nie. Die onderdruktes deur die Britte sowel as ander uit die Kaapkolonie, wat Afrikaners en die bondparty hierby insluit. Onderdrukking is met ‘n glimlag op hul gesigte uitgevoer.
Die Britse koloniale pad deur Afrika – hier is ‘n paar voorbeelde, sommige waarby Jan Smuts ‘n groot rol gespeel het in oorlogvoering.
Oos-Afrika sionistiese voorstel
Kenya Trustland and british colony – homelands
Ottomans – Arabs – Palestine – Israel – England – France
*
Die Britte het hul eie ‘apartheids’wetgewings in plek gehad lank voor hul gebiede in suidelike Afrika beset het. Die pasboek kom uit hul geledere uit – 1800’s. Hulle het juis die swart hoofmanne gebruik omdat hulle nie met mekaar oor die weg kon kom nie. Later word die blaam van apartheid, gerieflik voor onskuldige blankes, die Boere volk, geplaas.
Die britte het gebiede wat hul geannekseer en afgeneem het – die swartes was Reservate en Khoi san / Griekwa Britse kroongebiede genoem. Die Boere republieke is later geweldadig afgeneem met minerale regte as kolonies en moes inval by die 1910 planne van die liberaal verligte Afrikaners en Britte. Die pad van Rhodes loop regdeur van die Kaapse seeroete tot by die Suez kanaal in Egipte en Palestina. Uitbuiting om volke te verminder en selfs te vernietig op hul pad.
Pass Laws – British colony 1797
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Rhodes se BSAC pad deur Afrika
*
Die Nguni’s
Die MERE gebiede in Afrika.
Die Nguni stamme kom almal uit verskillende dele van Afrika uit, waar etniese swart stamme gedurig aan mekaar was en mekaar uitgewis, vee gesteel en selfs opgevreet (kannibalisme) het. Dit het na suidelike Afrika versprei. Dit is steeds hier in die land.
*
Die Khoi San en ander het saambeweeg, maar nie gevestig op een plek nie. Selfs hulle is nes die ander, nie een gelukkige groot groep swartes bymekaar nie. Waarskynlik noem hul hulself ook ‘n reënboognasie. Daar is verskeie volke onder hulle.
*
In Afrika , daar is duisende reservate, tuislande, trustgebiede en KEV’s regdeur die wêrekd wat nie met mekaar oor die weg kom nie en hul leef almal apart met hul eie tradisionele leiers.
APARTE GEBIEDE
Apartheid – 1854
Die gebiede is almal onder die Unie 1910 grondwet beskerm en toegelaat, gebiede was reeds daar. Maar waarom dan nie al die Boere republieke ook nie, dit behoort NIE aan Brittanje of aan enige ander veelvolkige Afrikaner nasie nie.
Afrikaners is 110% bewus hiervan en buit dit uit dat grond wat nie aan hul behoort, aan hulself wil toe-eien as afrikaner gebiede.
Daar was nog nooit afrikaner republieke nie, net Boere republieke wat wettig bekom is.
Daar is duisende blanke volke verspreid oor al die kontinente en vermeng ook nie met mekaar nie, en hulle is nie een groot ‘reënboognasie” nie. Waarom is daar byvoorbeeld 50 state in Amerika en nie net een groot Amerika nie, dieselfde geld vir Europa, Kanada, Engeland en Australiê wat uit verskillende state bestaan.
Voor 1994 is die blankes in Suid-Afrika se sogenaamde ‘apartheid’ deur ‘n blanke ANC kommunistiese advokaat laat aankla dat aparte gebiede ‘n internasionale misdaad is – dit is eensydig gedoen. Feitlik alle regerings het dit gesteun , juis om die Boere volk te help vernietig. Brittanje en haar swart meelopers sedert 1800 het dit dan uitgevoer met hul konsentrasiekampe en verkroeide aarde beleid, asook Anglo-Boere oorloë.
Swartes, Khoi san en Griekwas het steeds aparte gebiede in Suid-Afrika. Het almal Tradisionele leiers wat uit belastings betaal word.
Hul leef steeds apart van mekaar, is dit hul reg om uit te oefen en uit te leef, maar nie enige blanke ras nie, dan het dit skielik ‘n internasionale misdaad geword wat met geweld vernietig moet word.
Swartes, kommuniste en liberales oral blaas gedurig op hul ramshorings.
Swartes mag Ingonyama Trust, met verskillende gebiede in KZN hê, so ook die Khoi san in Richtersveld en ander plekke uitleef, maar blanke volke mag dit nie uitleef nie.
Wat maak hierdie mense dan skielik so spesiaal dat hulle oor die blankes of Boere volk besluite mag maak, wie het hulle daardie mandaat gegee? Hulle skend elke blanke in die land met swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening.
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Ingonyama Trustland (Zulu people)
Africa – migration and kingdoms
*
Die regering sowel as ander politieke leiers, skep die illusie dat die blankes, die Boere volk steeds meer as 80% grond besit, wat van alle waarheid ontbloot is. Hul moet hul werk doen, want meeste is reeds in die hande van CPA of Trustgebiede, met tradisionele leiers wat deur hul eie mense gekies is.
Boere volkslede in die algemeen besit groot gebiede wat aan die Boere volk behoort, nie aan ander volke nie. Hoeveel buig die ANC agteroor om grond wat aan die Boere volk behoort beskikbaar te stel aan immigrante en veral Chinese of van die midde ooste?
Die Boere republieke soos voor 1902 (daar is meer dat 2 Boere republieke), behoort aan die BOERE volk en nie aan ander volke of multi-kulturele nasies soos Afrikaners nie. Hierdie regering en selfs die Britse statebond het geen huishoudelike belange daarby nie, maar wil steeds slegs minerale oes en die gebiede so los sonder rehabilitasie. Slim stede word opgerig op veral Boere republieke grondgebiede, sodat hulle al die mense daar kan indruk, beheer en manipuleer.
In 1902 was die Boere volk of die Boere republieke glad nie deel van die Britte, haar bondgenote of later Unie van Suid-Afrika nie. Die Boere volk is ingedwing onder die Unie van Suid-Afrika wat uit London beheer is (Britse statebond).
Gebiede wat aan die Boere volk behoort is steeds hul nageslagte se eiendomme. Dis wettig gekoop en onderhandel – die hele Suidelike Afrika was Niemandsland, wat gedeeltes deur Swartes uit die Mere gebiede en ander volke beset het.
In 1902 was daar geen Britse statebond nie. ZAR en Vrystaat bestaan uit meer as een Boere republiek. Anglo-Boere oorlog I het in Natalia plaasgevind, by die BERG Majuba. Alle Boere volk vegters het deelgeneem uit al die Boere republieke, sowel Rebelle en Vrywilligers uit ander lande.
*
Lank na 1902
Dit was die Afrikaners en spesifiek die Afrikanerbond wat hierdie swart bemagtiging laat instel het na 1980-1990, samesprekings in Dakar en elders. NIE die Boere volk nie.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee
Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989
Brittanje het identies uitgevoer teenoor die Boere volk, wat swartes gedoen het en steeds vandag doen. Beset en annekseer gebiede links en regs – Hulle annekseer en beset grondgebiede met groot getalle en maak of dit hul eiendomme en lande is. Dit is presies wat Brittanje steeds doen en swartes doen identies dieselfde.
Die Boere volk is niks van die veelvolkige Afrikaner nasie wat hulle probeer beheer nie. Die Afrikaner nasie dink alles van die Boere volk is en behoort aan hulle.
https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA&t=127s
*
Dis hoekom die Boere volk gatvol in die verlede was en hul eie BOERE gebiede wettig aangekoop of geruil het vir sekere transaksies soos om gesteelde vee van ander stamme terug te kry. Die Boere volk is die enigste volk in suidelike Afrika wat hul grond voor 1900 wettig aangekoop het, grondgebiede wat deur swartes beset was, het nie hulle of brittanje aangekoop nie. Boere is heelwat deur swart stamme gebruik as ‘n buffer en veiligheidsmaatreël.
*
Swart stamme in suidelike Afrika is en was nooit EEN volk nie, hulle was verskeie groeperings, net soos dit in ander Afrika lande bestaan.
Blankes daarenteen is ook nie almal een veelvolkige reënboognasie nie, al dink die Afrikaners hulle en die Boere volk is een, hulle is niks van die Boere volk nie. Daarom was daar voor 1902 verskillende en afsonderlike Boere republieke met eie regerings. Dit is geen misdaad nie, inteendeel is dit ‘n mensereg om deur jouself en eie regerings regeer te word. Anglo-Boere oorloë I en II is deur al die Boere republieke uitgevoer en verdedig, nie net twee Boere republieke nie.
*
Rewolusies
Dit kom dus ook voor, die rewolusionêres, skep hul eie misdaad en rewolusies, wat gepaard gaan met geweld en vernietiging. Die Britte het dit ook gedoen teenoor die Boere volk. Dit is nie die Boere volk wat in hul massas op Engeland of Skotland toegesak het nie, dis andersom. Indien iemand or organisasies aksies wil neem teen rewolusionêres, word dit ten duurste in Suid-Afrikaanse howe gedoen. Howe en regters word deur die ANC presidente aangestel.
Die mfecane en verskroeide aarde wat tydens die ABO plaasgevind het, is steeds in SA en word op alle vlakke van regering uitgeoefen. Alles te danke aan liberaal verligte Afrikaners en Sionisme is om alles stadig maar seker af te breek – so was dit ook tydens Boere republieke wat volgens hulle nie mag bestaan het nie. Op die gebied van grondhervorming is dit baie duidelik hoe draai die duiwels daar rond. Hulle is op soek na alle mag en beheer oor grondgebiede, in Suid-Afrika, veral die Boere republieke en die Boere volk.
*
Sedert 1990 verwante probleme – swart bemagtiging is deel van die vernietigingsproses.
Grondhervorming en diskriminasie
Besoedeling, erosie en waterbesoedeling
Daar word heelwat finansierings, veral uit belastinginkomstes, bestee spesifiek met die opkoop van plase en landbougrond. Die plase en gebiede word nooit toegeken nie, dit bly in staatsbesit, word in die proses afgetakel, sodat dit moet lyk dat swartes en die sogenaamde ‘benadeeldes’ al armer word en blankes die grond steel en beheer.
Swart bemagtiging – Vernietiging van wonings, besighede en plase
Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise
*
Dit bly belastinginkomstes wat spandabelrig spandeer word deur alle vlakke van regerings en privaatsektore. Inderwaarheid behoort al hierdie myne aan die belastingbetalers. spesifiek aan die Boere volk in daardie gebiede, nie aan mynmagnate nie. Indien daar myne ontstaan, is dit juis waaragter die regering en hul liberaal verligte Afrikaner opperheersers is. Hulle stel nie belang in plase as sulks om voedsel te laat verbou nie, maar minerale wat landuit geneem kan word.
Alles word aan die einde aangewend vir wapentuig, modernisering en oorlogsmateriaal soos wat sedert 1920 in Palestina uitgevoer word. Die oorlog in Palestina en buurlande, is alles te danke aan sioniste wat dit bewerkstellig het om oorlog te maak vir die verkryging van die Suez kanaal, ‘n seeroete beheer.
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] se Boere republieke – hoe toevallig wie was hierby almal bondgenote saam Engeland voor 1900? Gemene delers en onderdruktes Minerals – SA – Minerale Daar is met rede hoekom hulle sing van die BOERE wat […]
LikeLike
[…] Gemene delers en onderdruktes […]
LikeLike