Groenland en Faroë-eilande -Denemarke

*

Daar bly heelwat gemeenskappe en minderheidsvolke op die outonomiese eilande, Groenland en Faroë-eilande.   Groenland die grootste eilande in die wêreld wat aan die Koninkryk van Denemarke behoort.   Daar is meer as 100 duisend mense op die twee groot eilande saam.    Beide eilandbewoners is ook burgers van Denemarke.   Groenland bestaan hoofsaaklik uit ysberge en ys, wat nie ‘n baie groot bevolking het nie.

Travel to the extremes in Iceland Greenland Faroe Islands

*

Die twee eilande is en bly prentjiemooi en privaat individue smag almal daarna om hul eilande te besit, maar dit is ‘n saak van onmoontlikheid dat elke bewoner op aarde ‘n eiland kan besit.    Die groot moondhede in beheer behoort ander uit te los wat nie aan hulle behoort nie.   Inmengery veroorsaak altyd konflik wat uitloop op oorlog.

Net omdat die eilandgroepe oor heelwat skaars soort minerale beskik (REE), beteken dit nie dat ander lande kan maak en breek daaroor nie of selfs afdreig nie.   Die eilande behoort aan Denemarke.

Groot onafhanklike moondhede en lande moet hul eie sekuriteit opskerp en nie verwag ander lande of eilandgroepe moet dit doen nie.   Die besit van eilande gaan nie die groter land beskerm teen onwettighede nie.     Daar moenie gedurig ingemeng word in huishoudelike aangeleenthede van ander lande of eilande nie.  Dit is en bly skending van mense regte.

INTERNASIONALE REG

Elke volk het ‘n internasionale reg om oor hulself te besluit en hulself onafhanklik regeer.   Dit geld ook vir eilande en minderheidsvolke.   Dit is ook van toepassing vir die Boere volk in Suid-Afrika in haar meer as 20 Boere Republieke wat hul lewensreg en vryheid moes prysgee teenoor groot moondhede (Brittanje en bondgenote) wat hier kom veg het teen die klein minderheid Boere volk.

Die Vredesverdrag van 1902 is eensydig deur Brittanje en haar bondgenote verbreek.    Dus is die Boere volk bannelinge, landloos en hoort in die Boere republieke.

Every people has an international right to decide for themselves and govern themselves independently. This also applies to the Boer people in South Africa in its more than 20 Boer Republics who had to give up their right to life and freedom (1902) to great powers of Brittain and allies, who came here to fight against the small minority Boer people.

The Peace Treaty of 1902 was unilaterally broken by Britain and her allies. Therefore, the Boer people are exiles, landless and belong in the Boer republics, not to other peoples.

*

 
ALL PEOPLES (tribes and communities), have an international right to rule themselves.


Internasionale selfbeskikking vereistes (1933)

Montevideo 1933 requirements for self-determination

Internasionale reg tot onafhanklikheid

Human rights violations –  Menseregteskending

Staatloos  – Menseregteskending en internasionale misdade

 

*

Emanuel Bowen kaart.

Die volgende kaart van 1747, toon ‘n hele paar indrukwekkende punte of verskillende eilandgroepe.

Denmark Danish Colonies Iceland Greenland Faroe Islands 1897 Vogel detailed  map | eBay

*

Grønland er sjálvstýrandi øki hjá danska kongaríkinum. Tað er tað størra av tveimum sjálvstýrandi økjum innan fyri kongsríkið, hitt er Føroyar; borgararnir í báðum økjunum eru fullgildir borgarar í Danmark.

Grønland er et selvstyrende område af Kongeriget Danmark. Det er det største af to autonome områder inden for kongeriget, det andet er Færøerne; borgerne i begge områder er fuldgyldige statsborgere i Danmark.

Гренландия — автономная территория Королевства Дания. Это большая из двух автономных территорий в составе королевства, другая — Фарерские острова; граждане обеих территорий являются полноправными гражданами Дании.

Grenlandiya — avtonomnaya territoriya Korolevstva Daniya. Eto bol’shaya iz dvukh avtonomnykh territoriy v sostave korolevstva, drugaya — Farerskiye ostrova; grazhdane obeikh territoriy yavlyayutsya polnopravnymi grazhdanami Danii.

https://www.historicpictoric.com/products/historic-map-north-atlantic-islands-greenland-iceland-faroe

*

Wat is onder die ys in Groenland?

https://www.youtube.com/watch?v=d6wDIN4NquU

*

Die geskiedenis van Groenland

https://www.youtube.com/watch?v=Bqqg9LAgN88

*

Nuuk • The Ultimate Travel Guide to the City | Guide to Greenland

Nuuk (Godthab) is die hoofstad van Groenland en Torshavn is die hoofstad van die Faroë-eilande.

Must see's in Tórshavn - Visit Torshavn

Die Faroë eilande kan van naby besigtig word.

https://www.youtube.com/watch?v=RQw14FMuAzM

Kalsoy – Faroë eilande

https://www.youtube.com/watch?v=_o1ZXpyJGg0

*

*

Groot moondhede moet ander lande se eienaarskappe, maar hul verbintenisse met veral eilande se bewoners en leefstyle respekteer.    Groot moondhede moet ophou inmeng in ander lande of eilande se huishoudelikke sake, wat nie aan hulle behoort nie.

Indien eilande nie te koop is nie, dan bly dit taboe vir groot lande om hul wil en sienings op sulke eilande uit te oefen.   Meeste groot moondhede het almal eilande, wat veronderstel is om hul eie eilande net soos wat Denemarke dit jare gedoen het met Groenland en die Faroë-eilande asook die burgers wat daar woonagtig is, te beskerm.     Ten spyte daarvan dat die bevolkings klein is, word daar verskillende tale en dialekte hier gepraat en bevorder.

*

VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS

Føroyar –  Selfregering op Faroë-eilande

Denmark versus South Africa

Koloniale uitbreidings op Robben Eiland

Comoro eiland

Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)

Greece –  Ikaria island

Falkland –  Malvinas Island

Rhode eiland VSA

Kaapse Skiereiland  – Cape Peninsula

Ysberge – Icebergs

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
https://www.youtube.com/@Boervolk-b7m

*

3 gedagtes oor “Groenland en Faroë-eilande -Denemarke”

Lewer kommentaar