*
Die Boere volksgenote van al die Boere republieke bly ‘n volk en is nie ‘n multi-kulturele nasie nie. Dit maak nie saak watter geleerdes ons ander name noem nie. Die Boere volk en is niks van enige ander volk, nasie of beslis nie Afrikaners nie. Afrikaners is ‘n multi-kulturele nasie wat ook verskillende Afrikaner organisasies het, wat multi-kultureel is.

*
Dis met die Boere volk wie die Engelse en hul bondgenote kom uitwoed het om hul Republieke se minerale te bekom en steel. Dit is Herbert Kitchener saam Frederick Roberts, en al hul bondgenote, wat die bloedige aanvoerders van die 1881- 1902 Anglo-Boere uit buitelandse geledere was wat die stofpaaie van suidelike Afrika kom besoedel het met Boere bloed om ons Boere vegters, vroue en kinders te vernietig.
Die Amerikaanse regering het destyds oor die 250000 perde aan Engeland verskaf om met die BOERE volk oorlog te maak. Die Afrikaners was saam Brittanje en haar bondgenote en uniewording het gevolg, waarin BOERE gedwing is om afstand te doen van hul Boere republieke en vryheid.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Melrose huis – Vrede van Vereeniging
Die Engelse was saam Jan Smuts, ook betrokke by die ‘ooreenkoms van Vereeniging’ wat deur Brittanje verbreek is – en heelwat van hulle reeds toe al as Sioniste betrokke.
Kitchener het dit nie net in suidelike Afrika uitgevoer nie, maar was strategies in plekke soos Sudan, Egipte, Indië en vele ander plekke soos Palestina en Ottomans betrokke. Dis hoe die Britte, hul oorlog aanvoerders Kitchener en Roberts gebruik het om grond en minerale te bekom om as wêreldheersers op die troon te bly. Onder naam van Britse statebond waarmee Jan Smuts ook behulpsaam was en help geskep het asook die Verenigde Nasies as organisasie as hulpmiddel.
Interessant dat min daarvan weet, maar Kitchener is volgens Britse Hansards met 50 duisend ponde vergoed vir wat hy en sy medehelpers soos Roberts, asook bondgenote aan ons voorouers gedoen het. Die dade van ‘n verbrande aarde beleid waar meer as 30000 plase, huise en voedsel tot op die grond afgebrand is na plundertogte. Vrouens is aangejaag soos wild na helkampe.
Dan verwag die buiteland ons moet stilbly oor dinge wat die Britte aangevang het en maak dit af as vlugtelingskampe.
Apartheid en aparte gebiede.
Dit bestaan al lankal, dit bestaan selfs vandag in Israel en haar geveg teen Palestina bewoners
Die Britse leiers, Shepstone en Rhodes, was mede-verantwoordelik, saam hul bondgenote vir aparte gebiede (segregasie) en wetgewings nadat swartes uit die noorde van Afrika, grond beset het. Nie die Boere in Suid-Afrika nie. Hierdie aparte gebiede is deur die Britte as Kroongebiede of Reservate gedoop en word steeds beskerm onder die huidige ANC, die 1948 regering en unie regerings van 1910. Daar is geen sprake dat ons Boere of ander kan aanspraak maak op hulle besette grondgebiede nie. Dit is taboe. Ingonyama trust en Richtersveld is maar ‘n paar voorbeelde.
Bogenoemde regerings asook Brittanje en bondgenote, het ons Boere vegters van ons vryheid en Boere republieke vervreem. Die bekende leiers was selfs betrokke by die Vereeniging ooreenkoms (Treaty) en wat deur hulle verander en verbreek is. Dis ons wat vandag vals beskuldig word van diefstalle van grond en daaroor is grondhervorming ‘wettig’ deur die ANC en met mede hulp Afrikaners ingestel. Dit is die sogenaamde ‘regstellende aksies, swart bemagtiging en grond wat uitgedeel moet word aan buitelanders wat hier grond kom beset het en in aparte stroke gebly het. Dan word hulle ‘agtergeblewenes’ gedoop en maak of dit Boere se skuld is dat hul sedert Britse anneksasies agterbly. Niemand het hulle aangesê om grond te beset en afsonderlik te woon nie. Hulle doen dit steeds na 1994.
Nooit het enige van hierdie swart of ander hoofmanne een sent spandeer om grond aan te koop nie, maar die grondgebiede is beset in elke stam aparte gebiede, want swart stamme kon nie met mekaar oor die wegkom (Mfecane oorloë).
Meeste grondgebiede wat Niemandsland was, is later met ons Boere leiers onderhandel. Dit is of aangekoop met geld of vir dienste gelewer as stamme mekaar se vroue en vee gesteel het. Dan was dit Boere vegters wat ingeklim het net om ‘n stukkie Niemandsland te kon bekom, meestal met ooreenkomste en wettige transaksies, al was dit Niemandsland.
Dis ons, die nasate van ‘n handjievol Boere vegters en vroue, wat vir hulle en ons vryheid geveg het om ons vryheid te behou. Ons is dit aan ons voorouers verskuldig om die 1902 Vredesverdrag in ere te laat herstel, maar oor al ons Boere republieke. Hierdie verdrag is volgens Britse rekords eensydig deur Brittanje verbreek en dis so uitgespel. Daarom was daar ‘n Rebellie oorlog van 1914. Selfs hier het Afrikaner leiers van 1910 regering hierdie leiers ingeneem en ter dood veroordeel, ook teen die Vereeniging Verdrag se klousules. Daar is selfs genoem niemand sal vervolg word nie en geen eiendom sal geneem word nie – nou wat is anneksasie dan? Dit is uit en uit onwettig.
Duisende, vroue, kinders en vegters het betaal met bloed vir hierdie voorreg om net vry te mag wees om nie onder die Britse juk van barbaarsheid te staan nie. Barbaarsheid van konsentrasie helkampe en ‘n vernietigende verskroeide aarde beleid. Duisende Boere vegters en jong seuns is uit die land verban.
Dit moet ons Boere vegters, vroue en kinders met geen haat nalaat wat aan ons gedoen is nie, maar met ‘n vrede in ons harte. nadat ons ons vryheid verloor het en dit eensydig na 1902 deur Engeland en haar bondgenote verander is.
Wat as die situasie omgekeerd was, en dit ons Boere was wat die Britte op hul eiland gaan aanval het? In dieselfde tyd het hierdie Britse leer- en oorlogmeesters wyd oorlog gemaak, nie net met die Boere nie. Jan Smuts was deel van die spul en ‘n Sionis.
Na 1994 word dit steeds aan die wêreldklok gehang dat dit Boere is wat die ander se besette niemandslandgrondgebiede gesteel het, terwyl die teendeel die waarheid is. Boere het oral ooreenkomste aangegaan om wettig grond te verkry, al was dit Niemandsland. Geen swart leier of ander uit Afrika wat nomadies hierheen gevlug het, het ooit wettige grond aangekoop nie.
*
Weer eens
Hoeveel van ons mense lees die ellelange Hansards van Suid-Afrika, Brittanje en die Britse statebond? Daar moet in ag geneem word, dat Brittanje nie die oorlog alleen uitgevoer het teen die handjievol Boere vegters nie. Meeste statebondslande was hierby betrokke en selfs Amerika was behulpsaam, veral met die voorsiening van perde.
Daar word met groot respek kennis geneem waardeur ons voorgeslagte moes deurmaak om te kon oorleef dat ons vandag hier is. Die Boere in ons menswees, sal nooit uitsterf nie. Die Boere is nie Afrikaners nie. Oor die algemeen word daar groot onderskeid gemaak tussen die Boere, Boere vegters, vroue en kinders van die konsentrasiekampe en die Afrikaners en Afrikanerbond wat Engelse met die oorlog behulpsaam was.
Dit word in Britse argiewe sowel deesdae onder die ou Afrikaner ‘nasionale regering’ aangewys as ‘n Suid-Afrikaanse oorlog. Dit is absoluut ‘n spul leuens, dit was geen Suid-Afrikaanse oorlog nie, maar wel ‘n Anglo-Boere oorlog wat hier in suidelike Afrika afgespeel het. Swartes is gedwing om dienste vir die Britte en aanvallers te lewer.
Brittanje en al haar bondgenote het hier kom oorlog maak met ‘n handjievol Boere volksgenote. Daar was in 1900 nog geen land met die naam van Suid-Afrika op Afrika bodem nie. Brittanje het heelwat bondgenote gehad en selfs finansiële steun vanuit die kaapse groepe, die Afrikanerbond en hul Afrikaner partylede verkry.
Kitchener

*
Frederick Roberts
Robert is in die dorpie Cawnpore of Kanpur in Indië op 30 September 1832 gebore. Hy het in die Rebellie van Indië geveg.
Aanvanklik het Cawnpore as Kanhapur ontstaan. Dat die Britte dit sal onthou as nog ‘n slagting, wat op 27 Junie 1857 plaasgevind het, waar honderde Engelse hul lewens verloor het.
https://collection.nam.ac.uk/detail.php?acc=1971-02-33-106-1 https://uknowledge.uky.edu/world_yosa_semple/5/#:~:text=Known%20as%20the%20Siege%20of,known%20as%20the%20Bibighar%20Massacre).
https://www.youtube.com/watch?v=2p3pmCQDYH0
Roberts se geskiedenis
https://www.ladysmithhistoricalsociety.ca/histories/street-names/field-marshall-lord-roberts/
*
HOOFMANNE KITCHENER EN ROBERTS
Die hoofmanne van Engeland, Kitchener en Roberts was nie alleen hierin nie. Heelwat swartes is ook aangewend om ons Boere vegters en voorgeslagte se meer as 30000 huise, met alles, asook alle voedsel te vernietig. Dis hoekom die konsentrasiekampe se kinders en vroue ‘n hongersnood in die gesig gestaar het.
Aan die einde word genoem dit is ook hulle wat van hul huise beroof is (die wat die land beset het) en aandring op vergoedings uit die Britte se sakke. Tot die Britse setlaars wat na en voor die oorloë in die Boere republieke kom vestig het, het hul ook aangedring op vergoedings. Alles is en word op Britse argiewe uitgespel dat daar miljoene uitbetaal is. Tog is die Boere as armlastig en veragterlik beskou, ook deur die Britte.
Geskroeide aarde – Scorched earth (1)
Verskroeide aarde – Scorched earth
*
Hy moes maar swaar dra aan sy titels asook al sy uitspattige medaljes om moorde te pleeg en verwoesting wat deur die Britte en hul vennote aangestig is. Hy was ‘n gedugte en man wat almal gehaat het.
*
Q
Many books have been written about Field Marshall, the Right Honourable,
The Earl Horatio Herbert Kitchener KG, KP, GCB, OM, GCSI, GCMG, GCIE, PC. Depending on the perspective of the author, Lord Kitchener was either one of the greatest, most decorated military commanders of the late Victorian and Edwardian times or an utter villain.
The writer wrote that on his travels through the Free State a few decades ago, it was not uncommon for the Boer interlocutor to spit on the ground at the mentioning of his name, followed by a summing-up of all the ancestors who died as a result of Kitchener’s scorched earth policy and his ill-managed concentration camps.
![Forty-One Years In India - From Subaltern To Commander-In-Chief [Illustrated Edition] eBook by Field-Marshal Lord Roberts Of Kandahar V.C. K.P. G.C.B. G.C.S.I. G.C.I.E. - EPUB | Rakuten Kobo 9781782898412](https://cdn.kobo.com/book-images/3a1c1fe2-8260-465c-ba1b-21e837bc7c48/1200/1200/False/forty-one-years-in-india-from-subaltern-to-commander-in-chief-illustrated-edition.jpg)
The Boer hatred for the man is understandable but is probably not entirely warranted. Not only was the scorched-earth policy devised by Kitchener’s predecessor Lord Roberts (or his dreadful wife), it was also Kitchener who forcefully opposed Milner’s insistence that the surrender of the Boers should be unconditional.
Kitchener had realized that unconditional surrender could never be acceptable to the Boers and his successful opposition to Milner during the Peace Negotiations in that respect probably saved the Boers from the latter achieving his true objective: the permanent elimination of the Boers as a relevant economical-, military- and political power.
*

*
Q
When reading up about the Roodewal Disaster I stumbled upon a paragraph of an endlessly long article by one Cecil Domville, published on July 30, 1900 in the Morning Post.
The context was the aftermath of the Wet’s capture and destruction of a large quantity of British supplies at the station. Methuen troops were at laagered at Leeuwspruit, the South Wales Borderers were at Vredefort and the Boers were in strong positions on the hills south of Rhenosterspruit from where they were fighting off attacks by Shropshires, North Lancashires, Northamptons, and Black Watch Regiments supported by a number of guns.
UQ

https://www.angloboerwar.com/forum/apow-k/33045-fm-lord-horatio-herbert-kitchener-the-gunner
*
Hy het verskeie posisies beklee en tot die letter is alle oorlogverwante situasies deur hom en oorlog moordenaars, uitgevoer om veral die Boere volksgenote en ook ander minderheidsvolke uit te wis, sodat die meesters van Engeland kan spog met soveel grond en minderale.
https://www.nam.ac.uk/explore/herbert-kitchener-taskmaster
*
Daar staan heelwat geskryf in van die Britse Hansards dat daar ‘n toekenning aan Lord Kitchener gegee is, naamlik 50000 Britse pond vir sy bydrae tot die Anglo-Boere oorloë in suidelike Afrika. Natuurlik sou dit nie al gewees het nie. Hy was selfs ‘n voorbok in Palestina en ander plekke.
QUOTE
SOUTH AFRICAN WAR—GRANT TO LORD KITCHENER—MESSAGE FROM THE KING.
§Delivered by the Lord Privy Seal (M. Salisbury), and read by his Lordship, as follows—
§EDWARD REX,
§His Majesty, taking into consideration the eminent services rendered by Lieutenant-General Lord Kitchener of Khartoum, G.C.B., G.C.M.G., Commander-in-Chief of His Majesty’s Forces in South Africa, and being desirous, in recognition of such services, to confer upon him some signal mark of His favour, recommends to the House of Lords that they should concur in granting Lord Kitchener the sum of Fifty thousand pounds.
§Ordered, that the said Message be taken into consideration Tomorrow.
§House adjourned at half past Four o’clock, till tomorrow, a quarter-past Four o’clock.
UQ
*
Hy saam Roberts, was deel daarvan om die Britse verskroeide aarde te beplan teen die handjievol Boere, hul vroue en kinders wat later opgeëindig het in die Britse helkampe, waar oor die 35000 van ons vroue en kinders uitgewis is.
Alles netjies beplan, saam hul bondgenote, sodat daar ‘n verenigde land kan wees (na 1910) waarin hulle alle grondgebiede en ook minerale regte in suidelike Afrika geannekseer het. Hulle het geld nodig gehad met Wêreldoorlog I en II.
*
NOTE: DURING 1898 THERE WERE NO SOUTH AFRICA AT ALL
On 2 September 1898 he defeated the Mahdists at Omdurman. Rewarded with a peerage, in 1900 Kitchener was made lieutenant-general and posted to South Africa as Lord Roberts’ chief of staff, where his organisational talents and energy did much to reverse the course of the Boer War (1899-1902) and ensure British victory.
However, whereas Roberts’ heroic image remained unsullied at the end of the war; blame for its darker aspects, including the use of concentration camps, fell on Kitchener.
Kitchener was appointed Commander-in-Chief in India in 1902 and reorganised the Indian Army, merging the three Presidency armies into a unified force that had enough troops for internal security needs alongside a striking force of nine divisions and five cavalry brigades. During this period Kitchener clashed with the Viceroy Lord Curzon who resigned his position. Promoted to field marshal in 1909, Kitchener then turned his attention to reforming the colonial and dominion forces.
https://collection.nam.ac.uk/detail.php?acc=1966-11-41-1
*
Wêreldoorlog EEN het nie lank na die Rebellie oorlog gevolg en Anglo-Boere oorloê uitgebreek, en selfs hierin is Suid-Afrikaners gedwing om saam die Britte te veg. Nog meer Boere en ander van die Unie het hul lewens verloor in Brittanje se oorloë wat hulle in ander lande uitgevoer het.
https://www.britannica.com/biography/Horatio-Herbert-Kitchener-1st-Earl-Kitchener
*
Field Marshal Horatio Herbert Kitchener was famous for colonial victories in the Sudan and South Africa. Later, he helped build Britain’s first mass army and became the face of the First World War when he appeared on the ‘Your Country Needs You’ poster.
https://www.nam.ac.uk/explore/herbert-kitchener-taskmaster
*
Hy was deel van die Britse oorlogskamers, net soos wat Jan Smuts ook was.
*
Ander verwante inligting
Invalsplanne op Boere republieke
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
Emily Hobhouse en Lizzie van Zyl
*
Kontak Admin
volksvryheid9@gmail.com
[…] Melrose huis – Vrede van VereenigingVerdrag van Vereeniging 1902Invalsplanne op Boere republiekeOnregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA […]
LikeLike
[…] en Sy (SILK)Verwante inligting en artikelsOnregte en menseregte skendings teenoor Boere in SAHerstel van Boere RepubliekeMelrose huis Vrede van VereenigingGrondgebiede van Boere volkBoere […]
LikeLike
[…] regering die land ingebring na 1902. Boereheld Jopie Fourie en SmutsVerdrag van Vereeniging 1902Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA*Apartheid – ‘n vloekwoord, maar dis nie deur die Boere uitgedink nie.Apartheid wat […]
LikeLike
[…] *HOE WORD DIE BOERE GESKIEDENIS GEKAAP?Dit is GEEN Afrikaner rebellie nie. Wie was by hierdie Rebellie betrokke – BOERE. Die wat die heksejag teenoor die Boere uitgevoer het tydens die 1914 Rebellie was niemand anders as Afrikaners en lede van London en die Unie regering. Verwys ook na die 1902 Vredesverdrag wat deur Brittanje en haar bondgenote (Afrikaners ingesluit) verbreek is.Verdrag van Vereeniging 1902Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA […]
LikeLike
[…] inligtingInvalsplanne op Boere republiekeOnregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA1914 Rebellie: Suid-AfrikaVerdrag van Vereeniging 19021900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) […]
LikeLike
[…] Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA […]
LikeLike
[…] Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA […]
LikeLike
[…] Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA […]
LikeLike
[…] Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA […]
LikeLike
[…] Onregte en menseregte skendings teenoor Boere in SA […]
LikeLike