Palestynse Etniese volksmoord en Grondbesettings

*
Die mandaat van VN (en haar onderskeie lede) het nie ‘n mandaat gegee vir volksuitwissings nie.  Die oorlog in midde ooste het nog minder op 7 Oktober 2023 begin, dit is al sedert 1917-1920 aan die gang – lees op oor die geskiedenis wat hier aangaan, wie en wat sit agter hierdie oorlog, teenoor gebiede soos Gaza en Wesoewer wat ryk is aan minerale, gas en olie.  Lees op oor die onderskeie planne waar bespreek word hoe om die mense van Palestina uit te wis.

Israel Isn't Entitled to “Self-Defense” Against the People Under Its  Occupation | Truthout

*

Elke volk het die reg tot onafhanklikheid in gebiede wat aan hulle behoort en nie deur ander vreemdelinge gebom en beset word nie.

Die Palestyne is nie net arabiere nie, maar word as proefkonyne gebruik deur Israel en haar bondgenote, om as volk(e) uitgewis te word.   Proefkonyne vir bomme, vegvliegtuie, wapens, kameras en hoë mure, sodat al hul hul wapens, bomme, vliegtuie ea, aan regerings wêreldwyd kan verkoop.   Die oorlog is nie net teen ‘arabiere’ nie, maar daar is ander landsbewoners en ook omliggende gebiede wat Palestina bewoners steun, wat uitgewis word.  Dus, meer as een volksmoord wat plaasvind.  Hierdie is slegs ‘n baie ernstige bloedige toetslopie tot ander soortgelyke besettings wat sal plaasvind, beheer en kontrole deur ‘n nwo.

Was die ‘tweestaat’ net geskep vir die sioniste om die Palestyne uit hul huise te dryf, te vermink met wapens, geweld en bomme en daarna al die huise plat, grondgebiede beset.   Dan het al die hoë mure met kamera sisteme herrys uit die sement en gemors, selfs as daar lyke begrawe is onder die puin, is alles toegestoot.

BESETTINGS

Onwettige grondbesettings, wat gepaard gaan met volskaalse aanslae op die etniese Palestyne duur al vir langer as 70 jaar.   Daar is meer as een volksmoord aan die gang in die midde ooste.

Etniese suiwering, bomaanvalle, kindermoorde, massamoorde en besettings teenoor Palestina burgers het nie in 1948 begin nie en ook nie op 7 Oktober 2023 nie.   Dit het reeds al sedert 1917 met die Balfour verklaring begin en daarna toegeneem.    Israel met die hulp van haar vennote, volvoer dit al vir dekades, met ingevoerde sioniste en beset al die dorpies en stede van Palestina.  Die sioniste bou hul eie dorpe en luukse huise bo-op bourommel en lyke.

Volg die skakels en sien die beeldmateriaal wat gemaak is met aggressiewe kinders teenoor die Palestyne.  Palestyne wat besig is om te oes, word onmiddellik gestop, verwilder en weggejaag, of selfs aangerand.

*

Besettings van Palestina grondgebiede

Palestina na 1940: 70 jaar van besetting: Voormalige Israeliese soldate onthul weermagmetodes. Israel se 50-70-jarige militêre bewind in Palestina het gelei tot vrae oor die optrede van sommige Israeliese soldate. Ongeveer 12-honderd voormalige soldate het ‘n organisasie gestig en getuig oor gewelddadige metodes wat teen Palestyne gebruik is. Dit word “Breaking the Silence” genoem en TRT World se Iolo ap Dafydd het met sommige van hulle gepraat.

DANKIE !!!   THANK YOU

Verskeie Beeldmateriaal:

https://www.youtube.com/@breakingthesilence

Wie is hulle?

Die organisasie –
‘Breaking the silence” Palestine and Israel
https://www.breakingthesilence.org.il/about/organization

Daar word gepraat oor al die haat teenoor die Palestyne
https://www.breakingthesilence.org.il/house

Besetting van huise en geboue, bomme volg en alles word vernietig.

English

*

5 Palestinians arrested after crossing into Israel from Gaza | The Times of  Israel

BREEK DIE SWYE

BREEK DIE SWYE (STILTE) – ‘Breaking the Silence‘ is ‘n organisasie van veteraansoldate wat sedert die begin van die Tweede Intifada in die Israeliese weermag gedien het en dit op hulself geneem het om die publiek bloot te stel aan die realiteit van alledaagse lewe in die Besette Gebiede.   Hul poog om openbare debat te stimuleer oor die prys wat betaal word vir ‘n werklikheid waarin jong soldate daagliks ‘n burgerbevolking in die gesig staar, en betrokke is by die beheer van daardie bevolking se alledaagse lewe.   Hul werk het ten doel om ‘n einde aan die besetting te bring.

IDF to shutter West Bank, Gaza crossings to Palestinians for Purim holiday  | The Times of Israel

Hul versamel en publiseer getuienisse van soldate wat, soos hulle, sedert September 2000 in die Wesoewer, Gasa en Oos-Jerusalem diens gedoen het. Om publieke bewustheid te bevorder, hou hul lesings, huisvergaderings en ander openbare geleenthede wat die werklikheid in die gebiede deur die stemme van voormalige soldate.    Hulle doen ook toere in Hebron en die Suid-Hebron-heuwels in die Wesoewer, met die doel om die publiek toegang te gee tot die werklikheid wat slegs enkele minute van hul eie huise af bestaan, maar tog selde in die media uitgebeeld word.

Breaking the Silence, wat in Maart 2004 gestig is deur ‘n groep soldate wat in Hebron diens gedoen het, het sedertdien ‘n spesiale aansien verwerf in die oë van die Israeliese publiek en in die media vanweë hul unieke rol om stem te gee aan die ervaring van soldate. Tot op hede het die organisasie getuienisse van meer as 1 400 soldate ingesamel wat alle lae van die Israeliese samelewing verteenwoordig en byna alle eenhede dek wat in die gebiede werk.

*

Breaking the Silence is an organization of veteran soldiers who have served in the Israeli military since the start of the Second Intifada and have taken it upon themselves to expose the public to the reality of everyday life in the Occupied Territories.   They endeavor to stimulate public debate about the price paid for a reality in which young soldiers face a civilian population on a daily basis, and are engaged in the control of that population’s everyday life.    Their work aims to bring an end to the occupation.

They collect and publish testimonies from soldiers who, like us, have served in the West Bank, Gaza and East Jerusalem since September 2000. To boost public awareness, we hold lectures, house meetings and other public events that bring to light the reality in the territories through the voices of former soldiers. They also conduct tours in Hebron and the South Hebron Hills in the West Bank, with the aim of giving the public access to the reality that exists only minutes away from their own homes, yet is rarely portrayed in the media.

Founded in March 2004 by a group of soldiers who served in Hebron, Breaking the Silence has since acquired a special standing in the eyes of the Israeli public and in the media because of its unique role in giving voice to the experience of soldiers. To date, the organization has collected testimonies from more than 1,400 soldiers who represent all strata of Israeli society and cover nearly all units that operate in the territories.

*

Na Grondonteiening plaasgevind het …

Uitwissing:
https://www.aljazeera.com/program/inside-story/2023/11/5/is-israel-carrying-out-ethnic-cleansing-in-gaza

Dan bou die sioniste van Israel gerieflik 9-10 m hoë mure en beheer al die burgers van Palestina erger as diere, dat hulle met permitte moet rondloop en beperk hul bewegings.  Dit is feitlik al om Palestina burgers.   Hul word beperk in alle bewegings.   Die vlugtelingkampe is erger as konsentrasiekampe en word beheer.   Palestina bewoners word beheer met Israel netwerke van veiligheidskameras in al hul streke, ook die gebiede in Wesoewer en ander gebiede, wat reeds beset is deur die sioniste.

Gebiede wat nog nooit aan Israel behoort het nie word beset en maak hulle aanspraak op alles – hul word deur verskeie regerings ondersteun.   Wêreldleiers kyk al vir jare toe hoe word die hele midde ooste ontwrig en selfs die omliggende lande wat dit waag om simpatie aan die Gaza of Wesoewer betoon, word met mening deur Israel en haar bondgenote met bomme vernietig.   Van die lande is handelsvennote en verskaf nie net finansiële hulp nie, maar versterk Israel in haar kwaad met wapens en tegnologie om nog mure op te rig.   Selfs die gas en oliefondse eien Israel net aan haarself toe.

Israel en haar bondgenote se sionistiese ideologieë word met brutale geweld op almal in die midde ooste afgedwing.

Tweestaat word op Palestina bewoners afgedwing, terwyl hul toesien hoe Sioniste hul grondgebiede met geweld en bomme annekseer.  Verseker het inwoners van Palestina ‘n groter sê as die Verenigde Nasies en haar bondgenoot sioniste wat hulle hier wil indruk.  Geen ander land sal dit toelaat nie, dis op Palestina afgedwing.    Hulle laat moorde en vernietiging toe.

*

Etniese suiwering en volksmoord(e)

https://www.aljazeera.com/program/inside-story/2023/11/5/is-israel-carrying-out-ethnic-cleansing-in-gaza

Hospitale funksioneer moeilik onder Israel en haar bondgenote se bomme wat hul op onskuldiges loslaat. Hierdie gesigte en tonele is waarskynlik ‘n groot inspirasie vir Israel en haar bondgenote, die sioniste wat aan die voorpunt staan van uitwissing van die Palestina inwoners.   Veral kindergesiggies en vroue, ou mense, moet vir hulle ‘n groot aansporing wees tot nog meer oorlog, geweld en besettings.  Dit alles, terwyl die wêreld leiers toekyk.

*

Die aanslag op die inwoners van Palestina word net al groter en groter.  Vir jare is die tweestaat-oplossing bevorder as die mees lewensvatbare pad na vrede tussen Israel en Palestina. Tog, met toenemende Israeliese nedersettingsaktiwiteite en ‘n gebrek aan politieke wil om hierdie tendens om te keer, het die konsep meer illusie as ooit geword.    David Hearst, die medestigter en hoofredakteur van Middle East Eye, voer aan dat die Oslo-ooreenkomste, wat eens as ‘n vredemaakmeganisme aangekondig is, eerder Israeliese besetting voortgesit het.

*

Sionistiese staat en almal word voor die voet gebom en uitgewis.   Sagte plekke, soos hospitale, skole en vlugtelingkampe word en is al vir jare geteiken –  ook in Gaza en Wesoewer.

*

Uitbreiding van die Sionistiese staat – Grondbesetting en volksmoorde.

Oslo verdrae

For years, the two-state solution has been promoted as the most viable pathway to peace between Israel and Palestine. Yet, with increasing Israeli settlement activities and a lack of political will to reverse this trend, the concept has become more illusionary than ever. David Hearst, the co-founder and Editor-in-chief of Middle East Eye, argues that the Oslo Accords, once heralded as a peace-making mechanism, have instead perpetuated Israeli occupation. “The short answer is that while Oslo as a path to peace is clear dead, but as a formula for maintaining the occupation, Oslo is alive and well,” says Hearst. “Oslo as it exists today is not a peace process. That can only come when the occupation becomes too costly for the occupiers and only then will they start to negotiate.”

*

Gaza:

Israel builds 4.6-km wall around Gaza Strip

https://www.siasat.com/israel-builds-4-6-km-wall-around-gaza-strip-2496663/

*
*
*

Bykomende en relevante inligting 

Palestyne is proefkonyne

Elke Palestyn word gemonitor en kamera’s kan deur mure sien.
https://www.i24news.tv/en/news/israel/technology-science/1644768827-israeli-camera-sees-inside-houses-from-over-300-feet

https://www.middleeasteye.net/news/israel-iron-wall-gaza-palestinians-siege

https://www.timesofisrael.com/idf-to-shutter-west-bank-gaza-crossings-to-palestinians-for-purim-holiday/

https://www.timesofisrael.com/5-palestinians-arrested-after-crossing-into-israel-from-gaza/

2007

Werkers kan nie gaan werk soos hier, 2011, lang toue en word met permitte beheer.    https://book.stopthewall.org/palestine-a-laboratory/

Gaan hier ook nou Israel nedersettings en besighede opgerig word?
Oktober 2023 Groot gedeeltes van Rimal in Gaza vernietig

Brittanje en Frankryk
Ottomans –  Arabs –  Palestine –  Israel –  England –  France

Palestina gebiede en sy mense

Jaffa Palestina 1900

Die Leviatan-gasreservoir

Gas in Israel en Palestina

Aardgas en olie  – Palestina en Israel oorloë

Jan Smuts van die Unie van Suid-Afrika was bedrywig saam die Britte, die statebond wat hy help skep het, die Balfour verklaring en vele ander om die sioniste staat ‘n werklikheid te maak.  Hy was ‘n sionis en het gewerk vir die Engelse in hul oorlogskamer.  Hy was Rhodes se regsverteenwoordiger en ook later Paul Kruger.  Hy was op baie gebiede betrokke.

J C Smuts, Balfour, Zionism

Jan Smuts  –  Churchill  –  Rhodes –   apartheid  : British rules

Kibbutz called Jan Smuts

Jan Smuts en Brittanje (44)

Balfour verklaring –  Jan Smuts

Jan Smuts  –  Blue on Blue incident Germany

Jan Smuts –  1942   –  1948

Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie

*

*

1 gedagte oor “Palestynse Etniese volksmoord en Grondbesettings”

Lewer kommentaar