Witkruismonument 16 September 2023

*

Sterkte aan elkeen wat op 16 September 2023 hier ‘n kruis vir hul familielid(lede) gaan plaas om aan te sluit by die ander vermoordes van ons volkslede.  Dit is met jammerte en groot simpatie wat aan elkeen betuig word.   Mag Hy elkeen bewaar, beskerm en ook help om dit wat gebeur het te verwerk.   Aanvaarding sal dit nie genoem word nie, want niemand sal ooit ‘n terroristiese aanval aanvaar nie.

MY TURN – SOUTH AFRICA – Page 3 – ALICE VL


*

Hier vind volksmoord sedert 1994 plaas , want ook ander onderafdelings waaruit ‘n volk bestaan, word uitgewis soos geskiedenis, kultuur, tradisies, reg tot lewe en identiteit.   Ons moet onthou, dis ‘n siek magspeletjie waarmee die wat die land regeer besig is om ons volkslede te vernietig.     Die Boere volk ontken nie dat daar nie ander moorde is nie.  Die feite is, Boere word op hul kleinhoewes en plase aangeval en omdat hul afgesonderd is, soms ver van hul bure, word moorde en aanvalle eers later bekend.   



Tragies dat Boere nie onder die grondwet beskerm word nie.   Hulle word tot op die einde gemartel terwyl dit hulle is wat voedsel voorsien aan elkeen van ons.    En dan kla die massas as daar genoem word oor die “kill the Boer kill the Farmer” lied, wat inderdaad baie aanleiding gee tot hierdie brutale geweldadige moorde teenoor die Boere volk.   Die massa slagting van 1900 teenoor die Boere volk het nog nooit opgehou nie.

Wees daar vir mekaar en reik uit.   Beveilig mekaar, ander gaan dit nie vir ons doen nie.   Boere moet kyk na hul beveiliging en selfs volkseie mense aanstel vir moontlike en beter beskerming.

Witkruis word jaarliks herdenk – daar word net kruise geplant op hierdie heuwel.

Die ligte, met die fokuspunt op die kruise, is aangeskakel op 15 September 2023.   Daar is toepaslike sang aangebied terwyl die perdekommando al diegene wat vermoor is se kruise in te bring om op 16 September 2023 geplant te word.  Weer eens sterkte aan al die families en vriende wie ‘n geliefde verloor het en wie se name op hierdie kruise geskryf staan.

DANKIE  DANIE VAN DER WESTHUIZEN 

Maak iets in ‘n BOER wakker

“Maak iets in die Boer wakker” is ñ lied uit Danie se Pen, die Musiek Video is geskiet tydens die Witkruis Monument Opgradering 2019, op die Ysterberg. Danie is ñ Groot Kampvergter Vir Afrikaans (Taal en Kultuur), en staar graag die Realiteit in die Gesig van Plaasmoorde, en het gevoel om die volgende Boodskap uit te bring met die Lied en Video. Boere word aangeraai om hulle Veiligheid op te skerp tot en met die HOOGSTE Vlak, om “Reg” te wees wanneer die Vyand se werk plaasvind. Wees altyd meer WEERBAAR as KWESBAAR.

https://www.youtube.com/watch?v=R1FHTTiIWeM

May be an image of monument and text that says 'Witkruis Monument Kruis Planting 15 September 2023 15 September 2023 Hekke Open Reeds om 17h00 18h00 Opening en Verwelkoming 18h20 Kruis onthulling 2023 Kruise 18h40 Danie vd Westhuizen en Dean Chancy Sang Ligte word aangeskakel Danie vd Westhuizen en Dean Chancy sang Ken mekaar tot verdaag (21H00) 19h00 19h05 Die Hek onder op die N1 sal oop wees •Daar Daar sai stalletjies wees wat verversings verkoop op die terrein maar u s ook welkom om и sie Mandjie saam te bring. Onthou asb Kamp Stoele.'

*

Good luck to everyone who will place a cross for their family member(s) here on 16 September 2023 to join the other murdered people of our people. It is with pity and great sympathy that is expressed to everyone. May He preserve, protect and also help everyone to come to terms with what happened.  It will not an easy way forward.   It will not be called acceptance, because no one will ever accept a terrorist attack.   God be with you and your families.

*

Beeldmateriaal

Regstreekse uitsending op 16 September 2023

*

Boermedia

*

Witkruismonument – beligting van die kruise

*

Op sosiale media (FB)

Beligting – Boermedia

*

Bronne

Professor Roelofse en sy vrou Rina het hierdie kosbare gedagte begin.   5 hektaar grond teen die Ysterberg is deur die eienaar Harry Harmse geskenk vir die Witkruismonument. 

Lita Cross Fourie het betrokke geraak by hierdie Monument en sedert 2009 het sy hierdie grootse projek oorgeneem. Sedertdien is sy besig om terrein skoon en instand te hou, kruise te verf, nuwe kruise te maak en om jaarliks nuwe kruise te gaan plant.

Witkruismonument / Plaasmoorde / Ysterberg / Pietersburg / Limpopo

Verwante inligting en artikels

Genocide –  Vernietiging van ‘n volk

Plaasmoorde – Farm killings

Terrorists, attackers and killers in South Africa

White attacks and killings in South African farms

Farm attacks, tortures and killings in South Africa

Farm Killers in South Africa

Farm murders –  Plaasmoorde

Marteling en blanke plaasaanval deur swartes 27 Mei 2019


*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

 

11 gedagtes oor “Witkruismonument 16 September 2023”

  1. […] Daar word ‘n beroep gedoen aan die res in Suid-Afrika en Afrika – Hou rekord van jul eie mense of volkslede wie aangeval en vermoor word.   Verseker is daar nie net een volksmoord wat in Suid-Afrika plaasvind nie.  Hou rekord van hofsake en polisie verslae wat aangaan.  Moenie net die stroom van Polisie verslae en statistieke glo nie, maar seker van jou eie volkslede wat uitgewis word.  As die Boere volkslede dit kan doen, beteken dit nie die Boere moet nou skielik rekord hou van al die ander aanvalle en moorde nie.   Die Boere volk kan net namens hulself praat, want dis die massas wat swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening ingestel het.     Elkeen, die Boere volk ook, het die reg daartoe om hul geliefdes te onthou soos die Witkruis of ander plekke.   Ander mag dieselfde doen.Land expropriation without compensationWitkruismonument 16 September 2023 […]

    Like

Lewer kommentaar