Discipline at schools – South Africa

 

Deputy Minister of police, Bongani Mkongi, has called on South Africans to begin the discussion on corporal punishment in schools. Mkongi says that since the banishment of corporal punishment, alternative forms of discipline are not bearing fruit.   The police deputy minister was speaking at a school safety summit hosted by the Gauteng government in Boksburg.
A cane on a child's hand

Daar is weinig of geen dissipline op skoolterreine nie en nog minder word skoolreëls nagekom as daar gekyk word hoe word onderwysers aangerand en behandel of leerders wat mekaar met messe en vuurwapens bykom.   Daar word teveel reëls vir leerders gebuig, daarom is daar geen of min dissipline.   Dissipline word veral by die ouerhuise aangeleer of ook nie toegepas nie.  Sommige ouers versaak hul kinders hierin.   Sommige ouers leer ook nie hul kinders om ouer persone te respekteer nie.  Kommunikasie is uiters swak in sommige huistoestande, dat kinders maak wat hulle wil.   Indien daar goeie dissipline in huise is en respek vir ander en ouer persone, sal daar ook ‘n beter dissipline op skool tussen leerders en onderwysers wees.

Dissipline op alle vlakke van regering is uiters belangrik.  Indien dieselfde nie geld vir die regering en amptenare wat steel en ernstige misdade pleeg nie , dan gaan leerders nog minder leer.   Tree op – ons howe tree nie behoorlik op as daar gesteel word nie.  Leerders sien juis op na die “regering” (vlak 1, 2 3 regerings) wat korrup is en steel, hoekom sal hulle nie dieselfde doen nie.

As hoëvlak misdaad nie vasgevat word nie, kan vergeet word om van jong leerders te verwag om goeie volwassenes uit te draai, dit sal identies so in die werksplek gaan.    Protesaksies met baie geweld word deur die regering gesien as ‘n reg, dus hoekom sal ‘n leerder anders optree, want hulle mag dit doen, die regering doen dit dan.  As huise geplunder en afgebrand word deur volwassenes, dan volg die leerder daardie voorbeeld.

Ander se lewens en eiendom word nie gerespekteer nie, hoe verwag mens van leerders om anders te wees as die “voorbeeld” wat getoon word.

Die vraag is – wie se tyd is nou regtig gemors hier?   As dissipline ontbreek, skoolreëls nie effektief nagekom word nie, gaan die meerderheid wat misdaad in skole toelaat, oorhand neem en regeer, nes dit in die res van die land aangaan.   Destyds was ‘n pak slae baie effektief en net soos uitskryf.   Neem alle voordele weg van leerders, want hulle verdien nie enige voordele in skole as hulle die skool se reëls verbreek om skole af te brand.  Dit is terrorisme en moet as sulks hanteer word.  ‘n Leerder wat ‘n wapen skooltoe neem, doen dit met die opset om te beseer of te vermoor.

***

Amid growing concerns of safety at schools, SGB’s, teacher unions, police and the Gauteng government held a summit to discuss safety concerns. Addressing delegates, Mkongi says South Africans are uncomfortable with difficult conversations, but the corporal punishment topic needs to be discussed.

“The question remains; are the alternative ways in disciplining learners in schools working and if they are not working, what else can be done?”

Following various incidents of burglaries, learner on learner violence, learners attacking teachers and violent altercations between pupils and police at some Gauteng schools; MEC Panyanza Lesufi says violence is not the answer. He called on a unified way to address the current challenges.

“The left hand didn’t know what the right hand was doing so this summit is trying to bring both hands to know how can we work together and how can we resolve the issues.”

While solutions were being sought, those representing parents also cautioned about absent parenting and children being recruited into peddling drugs at schools.

With issues of school safety reported almost weekly, only time will tell if this talk shop will bear fruit.

***

The summit follows recent incidents of gangsterism, bullying, break-ins at schools as well as violence against pupils and educators within the schooling environment. Gauteng MEC for Community Safety, Sizakele Nkosi-Malobane, now joins us in the studio.

***

Deputy minister of police Bongani Mkongi has called on South Africans to begin the discussion on corporal punishment in schools. Mkongi says that since the banishment of corporal punishment, alternative forms of discipline are not bearing fruit. The police deputy minister was speaking at a school safety summit hosted by the Gauteng government in Boksburg.

***

Gauteng Education MEC Panyaza Lesufi has called for a peaceful approach to instilling discipline in schools, despite ongoing violence at a number of institutions over the past few months.

Delegates gathered in Boksburg on Wednesday to discuss safety in schools.

Deputy Police Minister Bongani Mkongi stopped short of calling for the return of corporal punishment but did suggest that alternative forms of discipline needed to be considered.

A number of delegates at the summit told officials of gangsterism, teachers and pupils being assaulted and even parents being beaten up by their own children.

Mkongi called for South Africans to take a stand, saying warnings and expulsions were not good enough and disciplinary measures needed to be revived.

“This thing of expulsion, we can’t give you notices of the same thing three times.”

However, Lesufi responded by saying that corporal punishment and other violent means are not the answer.

Instead, he called on delegates to find non-violent ways to instil discipline at troubled schools.

https://ewn.co.za/2019/04/17/corporal-punishment-out-but-police-boss-calls-for-stricter-measures-at-schools

2 gedagtes oor “Discipline at schools – South Africa”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s