Waatlemoene – Watermelon – Hydroponic

Afgesien dat waatlemoene baie voedsaam is, is dit ook ‘n vrug met vele gebruike.   Dit vertoon ook mooi saam met blomme en selfs groente rangskikkings by geleenthede.   Wat is lekkerder as waatlemoen konfytstukke?  Ook bekend as makataan.   Om dit te plant, moet daar egter genoeg spasie wees om suksesvol te wees, maar ook ander inligting is van belang.

image.png


*

Watermelons and melons are best grown in full sun, in garden beds with a good depth of soil to accommodate their extensive root system. Enrich the soil with plenty of well-rotted kraal manure or compost, and make sure that it drains well. Sow seed in situ or in seed trays, but transplant when 2-3 weeks old, and no later. A raised planting station will ensure good drainage. Space plants well apart to ensure good air circulation, although varieties like ‘All Sweet’ are more resistant to powdery mildew and Fusarium wilt.

Watermelon

*

Enige gasvrou en gasheer hou daarvan, as daar tydens die voorbereiding van kos amper geen afval meer is nie. Vandag sal ons ‘n paar resepte vir jou openbaar, hoe om konfyt van waatlemoenkorrels te kook. Hulle is ongelooflik maklik om te presteer, en die smaak van lekkerny is sodanig dat die gaste sal vra hoe jy daarin geslaag het om so ‘n wonderwerk te maak!

RESEP

Jam van waatlemoenkorrels vir die winter

bestanddele:

  • waatlemoenkorrels – 990 g;
  • suiker – 1450 g;
  • suurlemoen – 45 g.

voorbereiding

So, vat ‘n waatlemoen met dik kors, sny die groen skil, was dit en sny dit in klein blokkies. Nou bedek ons ​​hulle met suiker en sit hulle die hele nag in die yskas. Daarna skuif ons die korsies in ‘n kastrol, ons stuur die skottelgoed na die gemiddelde vuur en kook vir 20 minute. Vervolgens gooi die gemaalde suurlemoen, meng en kook nog 10 minute. Skakel dan die hitte af en laat die spek vir ‘n uur afkoel. Kook dan weer die konfyt en kook vir 15 minute en af ​​en toe roer. Warm massa versprei op gesteriliseerde potte, rol die deksels op en verwyder die voorbereide konfyt uit waatlemoenkorsies met suurlemoen in die kelder.

https://af.unistica.com/hoe-om-konfyt-van-waatlemoenkorrels-te-kook-resep/

*
WENNERS WENK vir diegene wat al gesukkel het met konfyt of ingelegde vrugte wat sandsuiker geword het.
Die geheim is dat die suiker heeltemal opgelos moet wees voordat die stroop begin kook.
LET WEL daar moet geen kirts-kirts in die pot wees nie, dan eers kan jy dit tot kookpunt bring.
Dit geld vir enige resep waar jy baie suiker gebruik wat opgelos moet word, soos byv. fudge ook.
Hoop hierdie wenk help diegene wat al die probleem oorgekom het

*

BIETJIE MEER OOR WILDEWAATLEMOENE ( MAKATANE, KARKOERE,TSAMMAS)
Wildewaatlemoene kan in die plek van soetwaatlemoene gebruik word vir konfyt of suurtjies.
Omdat sommige van die vrugte bitter is, is dit wys om altyd eers aan die vleis te proe.
Die wildewaatlemoen moenie groen gepluk word nie hy moet aan die plant gelos word totdat die stingeltjie heeltemal verdroog het.

http://www.watertandresepteviroudenjonk.com/konfyt–blatjang-resepte.html
*

Voorbereiding om konfyt te maak is baie belangrik.

Waatlemoenkonfyt

*

Boererate – raadpleeg ook jou dokter
Probeer gerus …

Die oranje pampoen en rooipepers, lemoensap, komkommersap, wortels en waatlemoen kan artritis voorkom

*

ANTIOKSIDANTE
• Swart rooibostee – min of geen suiker – 3x per dag
• Drink Groentee, druiwesap,
• Tamaties, sonneblomsade, groen blaargroentes, Heuning, knoffel en borrie

*
BLOEDING
• Sit Lennon se staaldruppels op of suiker of peper of borrie op – antisepties en stop die bloeding
• As dit aanhou bloei beteken dit die bloed stol nie – gaan Dr toe en kry bloedtelling – moet 150-400 wees.

BLOEDDRUK
• Eet rou uie om dit laer te maak

BLOEDSOMLOOP – SWAK
• MOENIE ROOK NIE !
• Omega 9 kapsules
• Skrop jou hele lyf liggies met seep en suiker of sout om goeie sirkulasie aan te help
• Drink Folic Acid tablette elke dag
• ½ tl rooipeper gemeng met ½ tl mostert in louwarm water 2-3 x per dag
• Duur pille – Vascafem (werk uitstekend)
• Drink knoffel om bloed te reinig

BLOEDKLONTE
• Eet swartpeper en mosterdsaad, borrie, naeltjies, rooirissies en gemmer
• HOU OP ROOK !
• Drink ‘n bietjie kaneel in louwarm water – dit verdun bloed
BLOU KOLLE
Indien jy vinnig blou kolle kry: ’n Vit C tekort – eet meer lemoene/ Kiwi’s (1 Kiwi is gelykstaande aan 8 lemoene)

DEPRESSIE
• Omega 3,6 & 9 kapsules
• Eet Rooi voedselsoorte: Rooi appels, Tamaties, Pomelo’s, Waatlemoen,Aarbeie, Rooi druiwe, Radyse, Kersies, Rooipepers
• Eet Geel voedselssorte: Appelkose, Spanspek, pomelo, Lemoene, Suurlemoene, Mangos, Papajas, Perskes, Pynappels, Wortels, Pampoen, Botterskorsies, Suikermielies, nartjies en geelpepers
• ½ Suurlemoen in glas louwarm water 3 x per dag
• Drink Naeltjie tee en baie water
• Eet meer neute en sade
• Geel mosterdsaad – kook en laat afkoel – drink saam met heuning
• Vat die Here se hand en vra SY hulp
• Vryf oorlobbe
• Drink seleniumpille, Anti-depressante of Balanced C 30/70
• St Johns Wart wortels – laat trek in water en drink as tee

*
Everything you need to know about growing watermelons is here! We hope you will try them, they are very rewarding, and super delicious. In this episode we discuss planting watermelon, temperatures, nutrient requirements, fertilizing, trellis or not to trellis watermelon, and watering requirements. Enjoy!

*

Hydroponic Watermelon growing

Peter doyle consultancy industrial hydroponic structures. In this page you could discover a brief evaluation of the most common vegetation grown in business hydroponic systems for the duration of Australia.  Bell peppers planting, developing and harvesting bell pepper. Discover ways to plant, develop, and harvest bell peppers with this garden manual from the antique farmer’s almanac. Hydroponic cucumbers grown indoors with a led. · need to look at this again later?

Orangeglo, orangeglo watermelon, orangeglo watermelons. Watermelon citrullus lanatus seed intensity soil temp. For germination days to germination sunlight requirements planting time 1 3 ” 75 f to eighty five f 7 to 14 days.

Yellow watermelon records, recipes and statistics. Facts about yellow watermelon along with packages, recipes, nutritional value, taste, seasons, availability, garage, restaurants, cooking, geography and. Hydroponic vegetable production aggie horticulture. Yields, harvesting, and storage.

Harvest fruit after it has reached a uniform diameter for the duration of its period, but earlier than any yellowing appears on the blossom cease. Uzbekrussian melon statistics and data. Data approximately uzbekrussian melon including packages, nutritional price, taste, seasons, availability, garage, eating places, cooking, geography and records. Hydroponic cucumbers grown indoors with a led grow mild.

*

The problem, however, is that watermelons, particularly seedless varieties, require a warm temperature (25°C to 35°C) to germinate.

The good news is that you can give the seed a helping hand by pre-germinating it early in the season when the weather is cooler.

Whether you intend planting the seed directly into the soil or into seed trays, pre-germination is worth the effort as it gives you a quick, uniform start. This does not apply to hybrid and seedless watermelons, however; these usually go into seed trays in a warm environment.

An effective way to pre-germinate seed is to use an electric blanket:

  • Place a sheet of plastic, followed by a few sheets of newspaper, on one half of the blanket;
  • Wet the newspaper and sprinkle the seed onto the moist paper;
  • Cover with a few more sheets of newspaper, and moisten;
  • Place another sheet of plastic on top, and fold the other half of the electric blanket over the layers.

Experiment with the blanket settings in advance to ensure the temperature stays constant within the given parameters of 25°C to 35°C.

It’s a good idea to insert a few seeds the day before you insert the main batch, keeping the control sample separate.

Add the main batch, but watch the control sample for signs of root emergence. Once the control sample starts germinating, the main batch is ready for planting. If the temperature is right, germination will usually take between three and five days.

Spacing can be done on the square (in a grid pattern) or in rows. I prefer rows as this allows for easier mechanical cultivation.

The row width depends on the vigour of the variety. Use 2m inter-row spacing as a rule of thumb. You can go closer with some icebox types and a bit wider for very vigorous types.

The plants should be about 50cm apart within the row, but this can be increased up to 90cm if you are planting a vigorously growing vartiety.

Correct moisture
If planting expensive seed, try to determine the lowest population that can be used for the variety before the yield decreases. Plant the seed about 15mm deep into moist but not sodden pre-irrigated soil.

With pre-germinated seed and soil at the correct moisture level, the seed should emerge with little or no irrigation. This is a big advantage when planting into soil that crusts easily.

In the cool season, form small east-west ridges and plant on the north side of each ridge. The raised soil faces the sun’s rays directly and becomes warmer than soil on a level surface.

Using transplants
When transplanting, pre-irrigate the plugs, ensuring that the medium is wet enough to prevent the root hairs from drying out at planting. Damaged root hairs will increase the chance of fusarium wilt.

Bill Kerr is a vegetable specialist and a breeder of a range of vegetables.

Watermelon planting tips

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s