*
Hier is ‘n paar stukke van die legkaart wat gedeel word in die geskiedenis van die Boere volk, die Afrikaner reënboognasie, die opstel/ondersoek van die Volkstaatraad van 1994 asook Afrikaner organisasies. Eerstens die Boere volk is nog altyd ‘n aparte volk al sedert 1652, hulle het hulself VRYburgers en Grensboere gevorm wat nie deel wou wees van die beheer in die Kaapkolonie nie. Die Volkstaatraad van 1994 se ondersoeke BEWYS 100% die Boere republieke se bestaansreg en dat dit BOERE republieke is volgens 1902 se Vredesverdrag wat eensydig deur die Britte verbreek is. Hulle het onder andere die Uniewording begin, gerieflik net na die Anglo-Boere oorlog 2. Die leiers wat aangewys en ‘gekies’ was, is meestal Afrikaners, Bondlede en Engelse. Wetgewings is meestal uitgevaardig en deel van die britse koloniale gebiede. Die Unie wetgewing is uit London afgekondig Die 1948 regering het aangehou met die Unie wording se wetgewings ensovoorts.
*
BOERE VOLK
Hulle het geen maklike pad gehad wat hulle geloop het nie. Hulle moes ook maar opstaan vir hul regte. Die Britte het nie die Kaapkolonie alleen regeer nie, daar was die Bond party, die Afrikaner bond, wat gehelp stook het aan daardie Kaapkolonie en later om EEN land te bewerkstellig.
Met Unie wording in 1910, was daar grotendeels en heelwat van die Bond en Afrikaners in die regering – hoe toevallig is dit nie, selfs die 1948 regering…
*
Later het hulle onder die Britte begin deurloop en toe besluit dit is genoeg, hulle trek binneland toe waar hulle meer vryheid kon geniet. Duisende het opgepak en beplan, maar nie almal het gelyk getrek nie. Dit klink nogal bekend vandag, baie van ons eie mense kan nie ander weivelde soek nie, want daar is eenvoudig nie ander groener gebiede anderkant die draad nie.
Daar word ‘n prentjie geskets, waar die Volkstaatraad se saadjies begin het, lank voor die 1994 verkiesing. Inteendeel dit het by die AWB en ook by ‘n ander organisasie begin, wat uit en uit Boere volkslede is. Die ooreenkoms noem die AVF, en nie by die Vryheidsfront plus soos baie mense dink nie. Dit het NIKS met die Vryheidsfront plus te doen nie. Die VF plus het nog nie eers bestaan nie. Die Boere volk wou nie saam die huidige bedeling gegaan het soos wat almal dink nie. Die opinie word ook gehuldig dat die woord ‘afrikaner’ kom voor in AWB, maar is omdat daar ‘n weerstand is en was teen die Afrikaners deur die leier destyds, Eugene Terreblanche.
Die politieke party, die Vryheidsfront plus het later in die prentjie gekom. Baie noem dit sommer ‘n kaping van die ‘volkstaatraad’.
Die gedagte rondom selfbeskikking, onafhanklikheid en volkstaat vir ons eie mense, is presies wat ons mense ook voor 1993 in gedagte gehad het, selfs toe wyle Dr Verwoerd begin het met die tuislandstate. Tuislande het toevallig almal wettige verkiesings gehou en het oor hulself besluit om die pad van onafhanklikheid te stap. Hulle is nooit nêrens ingedwing in hulle Tuislande in nie. Tuislande was ook eens SWART RESERVATE en was dit net benamings wat na 1961 ingeskop het.
*
The Afrikaner Volksfront (AVF – Afrikaner Front of the People-Nation) was officially founded on May 19, 1993. It brought together many Afrikaner “nationalist” organizations (with reference to Afrikaans-speaking whites), the Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB ; at that time great Boer nationalist movement), and a large number of ex-generals of the Armed Forces and Police forces of the Empire of the “old” Republic of South Africa (RSA) , who opposed the birth of a new empire over all of Africa of the south, and claimed independence for the “Boer / Afrikaner people-nation” (this was the term used mainly) on the lands of the Boer Republics (about 16% of the whole territory), to form the “Volkstaat” (literally : “The state of the nation-people”).
Soos gesien kan word, was daar NOOIT ooit enige Afrikaner gebiede as onafhanklik verklaar in die verlede nie. Afrikaners en hul verskillende organisasies het hulself as VEELVOLKIG verklaar (multi-kultureel), en kan dus nie as ‘n VOLK gesien word nie. Daar was meer as 15 Boere republieke uitgeroep en nie net TWEE soos baie dink nie. Boere vegters en vroue, hul kinders, het uit al die Boere republieke SAAMgeveg teen die Britte en haar bondgenote wat teen die BOERE volk en BOERE republieke gekant was nadat die Boere volk (Vryburgers en Grensboere), die Kaapkolonie verlaat het. Die bondgenote van die Britse ryk was Amerika, Kanada, Australië, New Zeland, Skandinawiese eilande (Olaf Bergh), verskillende swart groepe in suidelike Afrika en Afrikaners uit die Kaapkolonie. Afrikaners uit die Kaapkolonie, die Bond party het saam Rhodes die Kaapkolonie beheer en regeer. Hulle wou ook glad nie eers die drie Boere republieke wat die Boere volk in die Kaapkolonie uitgeroep het, erken of laat voortleef nie – tewete Stellenbosch, Swellendam en Graaff-Reinet.
COSAG
In September 1992, the KP; the Inkatha Freedom Party (IFP) of the Zulus; the state of Bophuthatswana; the State of Ciskei; and the state of KwaZulu; they founded the COSAG (Concerned South Africa Group), which called for freedom for all nations of southern Africa.
VEKOM
Between 1991 and 1992, some ex-generals of the RSA had set up committees (called “committees of generals”) with the declared aim of favoring the birth of an independent state on the lands of the Boer Republics.
In June 1992, the Eenheidskomitee 25 (EK25, the United Committee of 25), expanded into Volkseenheidskomitee (Vekom, the Committee of National Unity). KP and HNP (after the defeat in the 1992 referendum), helped VEKOM to establish regional committees in Transvaal and the Orange Free State.
VEKOM, after the murder of Chris Hani, invited all Afrikaner organizations (referring to Afrikaans-speaking whites) and some Boer nationalist organizations to join, along with many former RSA generals. Among these were: the gen. Constand Viljoen (former head of the Armed Forces of the RSA), gen. PH (“Tienie“) Groenewald (former head of the RSA Military Secret Service), gen. Koos Bischoff (former Army Chief of Operations of the RSA), Gen. Lothar Neethling (former deputy police commissioner of the RSA), and gen. Kobus Visser (former head of the Criminal Investigation Department).
Most Afrikaners and organisations did not want to separate from South Africa and still not like it at all. That was why they supported the idea to give the land over to the ANC and communists. NOT the Boer people. Afrikaners also supported B-BBEE – refer to the speech of Flip Buys of Solidarity at the FW foundation during February 2016. Refer to all their Afrikaner organisations and also their various meetings with the ANC. ABN and AAI.
*
AFSTIG
(and Afrikaans or Afrikaner empire) – they wanted to created a SECOND multi-cultural rainbow nation.
The HNP pulled back at the last moment. Jaap Marais complained that the organization’s “Afrikaner” name was too general. This may seem curious, given that he came from a champion of the so-called Afrikaner “nationalism” (with reference to Afrikaans-speaking whites), but in reality he wanted to underline a very specific problem: minority forces, within the AVF, with the the term “Afrikaner” meant (correctly) all Afrikaans native speakers (multi-cultural peoples) , without racial / national distinctions; so they did not aim at the constitution of a “Boer / Afrikaner” state, but of an Afrikaans Empire. These forces were, in particular, the Afrikaner Volksunie (AVU) and the Afrikaner Vryheidstigting (Avstig) of prof. Carel Boshoff ; very small, but very influential movements.
Net soos wat die Zoeloe hul eie Ingonyama Trustgebied het (ou Zoeloe reservaat vanaf 1816) of die Richtersveld wat in 1847 deur Brittanje as ‘n Britse kroongebied geannekseer is, en later in 2007 deur Thabo Mbeki aan hulle oorhandig. Miljoene hektaar grond is reeds met grondeise en trustgebiede oorhandig , maar hulle verklaar hulle het geen gebiede nie. Ons as volk, konserwatiewe Boere en Afrikaners het alle reg om in ons eie gebiede ekonomies en maatskaplik te ontwikkeling sonder swart bemagtiging.

*
BESPREKINGS – KODESA EN TOT DATUM
Selfbeskikking en volkstaat gebiede vir konserwatiewe Boere en Afrikaners, eie gebiede en leiers, was reeds voor 1994 op die tafel gewees. Kodesa, wat deur Soros befonds is destyds.
Vele vrae aan Pieter Mulder of Corne Mulder van die VF+ dan ontwyk hul die vrae oor selfbeskikking of volkstaat, of speel skaak met ‘n duif wat heeldag “poepies” los (gesprek op FB sosiale media). Verseker word die bril gerieflik toegewasem van alleen wees met die skaakmat want die duif het hom uitoorlê.
Kortliks: Die VF was destyds gestig vir ons blanke konserwatiewe Afrikaner en Boere se selfbeskikking en volkstaat – verwys na die Akkoord van 1994 rakende ons eie onafhanklike gebiede.
Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)
*
Nou na hoeveel jaar is VF multi-kultuur en het hul die las van ‘n volk se voortbestaan van hul skouers afgegooi. Beide die bekende bestuur van VF+ was grondwetskrywers vir FW de Klerk – SAKP – ANC, wat ons menseregte sedertdien geskend het. Hulle is almal onder die 1996 multi-kultuur Grondwet ingesweer, waar ons blankes se menseregte geskend word.
Artikels soos 235 het hul aan die hakskene kom byt en die onteiening met kompensasie het in hul gesigte ontplof.
LET WEL – die Akkoord is nie onder artikel 235 goedgekeur nie. Dit was reeds voor die 1994 verkiesing onderteken.
Die VF+ staan nie op vir ‘n spesifieke volk nie, hulle is multi-kultureel en is te lig bevind en het ander pad verkies om te loop, weg van diegene (Afrikaners en Boere) wat selfbeskikking soek en wat hul in die parlement ingestem het, juis omrede die Akkoord wat onder die ou Grondwet van 1993 ingedien is. Artikel 235 is eers in 1996 goedgekeur, dus kon die Akkoord nie enige impak gehad het nie.
*
Tog gaan bekende organisasies en bekende forums voort om met George Soros te koukus soos met Kodesa.
Veelrassige organisasies – ABN
***
Niemand hoef hulle in ‘n ander se skoene te plaas nie, want die ander plaas ook nie hulle in ons skoene as daar swart bemagtiging toegepas word nie. Al wat deesdae aan die klok gehang word, is misdaad, moorde en al die korrupsie – en finansies is so groot wat gesteel word en niemand word vasgevat nie – so moet ons nou onsself in daardie korruptes se skoene plaas? Of in die studente wat skole en universiteite afbrand – regtig, wie se skoene is dit regtig?
Wat van al die Trustgebiede en CPA’s wat met finansiële bystand uitgedeel word – kan ons onsself in daardie se skoene plaas wat miljoene ontvang het. Produktiewe plase wat nie meer vandag voedsel produseer nie.
***
Dit handel oor Afriforum se toespraak in die parlement en ook oor ‘n dokumentêr gemaak oor “apartheid”. En lees mens alles oor dit wat dr H F Verwoerd kwansuis sou gedoen, alles behalwe wat hy in werklikheid gesê het oor Tuislande, word ‘n spul leuens verkondig. Verwoerd het die gebiede ge-erf in 1961 – dit was RESERVATE genoem wat swartes self in 1840-1854 begin skep het saam die Britse annekseerder van grondgebiede en myne. Dus, hoe kon Verwoerd daarvoor verantwoordelik gewees het, as dit reeds bestaan het.
Wie kan nog die Inligtingskandaal onthou? Moenie ‘n emmer daaroor plaas nie.
***
Corne was nog nooit ‘n vegter vir die Afrikaner en Boere se behoud om Selfbeskikking of Volkstaat te verkry nie.
Lui die Volkstaatraad ‘n klokkie en wat het van daardie finale verslag se aanbevelings geword oor gebiede waartoe ons ‘n reg het om ‘n provinsie te verkry met die oog op selfbeskikking.
Daar was 20 Volkstaatraadslede en van hulle het nie die bepalings nagekom in die Akkoord dat hulle Volkstaat en Selfbeskikking moet steun nie. Hoekom het van hierdie 20 lede dan afgewyk van die Akkoord se bepalinge en is daar gefokus op ‘n plasie daar êrens waar niks is nie.
Wie het hierdie name deurgegee wat ons selfbeskikking moes “boikot” ….
*
Corne Mulder en Pieter Groenewald is Grondwetskrywers, hul roem daarop dat hulle Artikel 235 ingebring het, maar tog verskil dit wat op die tafel is hemelsbreed met die van die grondwetregters. Hoedanso?
Die Grondwetregters met bekragtiging van Grondwet, het dit duidelik gemaak dat daar geen wet hoef te wees nie en nog minder hoef die ANC of enige ander politieke party, wat ons so meesterlik onderdruk, dit goed te keur nie.
Dit was ook die uitspraak van die Grondwetregters. Selfbeskikking is onderhewig aan internasionale reg en verdrae wat deur die ANC onderteken is. ANC steun Wes-Sahara vir hul selfbeskikking, nes hulle ook ander steun.
Die VF was ingestem deur KONSERWATIEWE BLANKES wat vir Selfbeskikking en die Akkoord gestem het – nie vir multi-kulture nie. Daardie Volkstaatraad was ‘n amptelike liggaam wat met die ANC se goedkeuring plaasgevind het.
Afriforum is in dieselfde mandjie van klassieke liberales. Dit is saam die IRRSA en as mens na hulle “finansiers” kyk, kom mens by dieselfde spul uit wat die Grondwet van SA sowel die Parlement befonds. Dit skree teen mekaar. Dis soos toutrek – ons sit in die middel.
Afriforum skryf ‘n boek wat almal opraap, maar die boek is in Amerika vrygestel onder Cato Instituut.
Cato Instituut is een van meer as 50 organisasies wat deur George Soros en ook ander kommuniste befonds word wat ons sogenaamde demokratiese Grondwet en Parlement befonds.
Mense roem dat Afriforum soveel vir ons doen, sowel Solidariteit – wees vry en doen dit met plesier – slaggate regmaak is nie ‘n diens wat hulle vir ons doen nie, dis iets wat hulle vir hul lede doen, wat multi-kultuur is. Ons betaal reeds vir hierdie paaie se onderhoud, dus hoekom word daar weer fondse voor gevra?
Eskom, SABC en al die ander staatsinstelling is identies, geld geld en korrupsie.
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] VF+ en Afriforum […]
LikeLike
[…] Mineral Rights – Minerale regteAfrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SAStem uit die GrafSubmission by Solidarity 14 May 2003 in ParliamentVF+ en Afriforum – Cato Instituut […]
LikeLike
[…] VF+ en Afriforum – Cato Instituut […]
LikeLike