Afriforum – Verwoerdbeleid

Afriforum se toespraak in die parlement en ook oor ‘n dokumentêr gemaak oor “apartheid” trek aandag.   En lees mens alles oor dit wat dr H F Verwoerd kwansuis sou gedoen, alles behalwe wat hy in werklikheid gesê het oor Tuislande, word ‘n spul leuens verkondig.  Verwoerd het die gebiede ge-erf in 1961 – dit was  RESERVATE genoem wat swartes self in 1840-1854 begin skep het saam die Britse annekseerder van grondgebiede en myne.  Dus, hoe kon Verwoerd daarvoor verantwoordelik gewees het, as dit reeds bestaan het.

roets maroelamedia verwoerd.PNG

Lees meer:
https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/die-ondebatteerbare-verwoerd-en-ander-taboes/

Afriforum: Disrupted Land Documentary

***

Die man het toe al geweet, voor sy dood dat die mense (blanke liberales) sy woorde verdraai en hom stenig. Hoekom het hy hierdie gesprek op band laat maak of iemand dit gedoen vir hom? Sodat ons blankes vals beskuldig kan word van apartheid wat nie bestaan nie.
H F Verwoerd – Policy about “apartheid”

***

Beleid – daar is verskille tussen volke

***

H.F. Verwoerd “Man of Destiny” South African Radio Tribute Sept. 9, 1966

***

HY WAS REG – WAAR IS ONS VANDAG?  gapende afgrond?  singende skip?
Wat is ons keuses oor alternatiewes – P W Botha

***

Verwoerd : Goeie buurmanskap

Statebond – Commonwealth

The real South Africa before 1994

Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Stem uit die Graf

Segregasie – Apartheid

VF+ en Afriforum

2 gedagtes oor “Afriforum – Verwoerdbeleid”

Lewer kommentaar