2 jaar Wilmien Potgieter vermoor

*

Die reg tot lewe is haar nie gegun nie, nes die ander duisende Boere wat al met hul lewens moes betaal.  Wilmien se lewe is van haar weggeneem, gesteel nadat sy nes haar ouers gemartel is.  Op twee – 2 jaar het Wilmien Potgieter opgehou leef maar leef sy vandag saam HOM.    Hierdie moord van kleine Wilmien, moet nooit ooit vergeet word nie.   So ook elke ander lid van die Boere volk, die Boere op die platteland, wat brutaal gemartel en daarna vermoor is.   Dit is volksmoord, al is die volk hoe klein, is en bly dit VOLKSmoord.   ‘n Pragtige kind wat vroeg moes leer wat is brutale geweld en martelings.

Killing for them is like eat a potato – they always came with AK’s and more than one – just to kill one person.  A child of 2 years old.

*

Lindley, Bloemfontein, Free State, December, 2010 – A chilling message written in Sotho on a piece of cardboard saying “We have killed them. We are coming back”, was found on the gate of the farm where three people were brutally killed.

Since the attack on Attie, Wilna and their 2 year old Wilmien Potgieter the simple stone farmhouse where they lived has stood empty and crumbling, with nobody wanting to live in the home where one of South Africa’s most disturbingly brutal Triple Farm Murder crimes took place.

Attie Potgieter, a farm caretaker, was stabbed and hacked 151 times with a garden fork, a knife and a machete near Lindley in the Free State – the agricultural heart of the country.   His wife, Wilna, and two-year-old daughter, Willemien, were both made to watch him die, before being shot in the head, execution style.  What a way to go – may they rest in peace.

*

Diegene wat luidkeels verkondig dit is nie volksmoord nie, is nie kenners van wat volksmoord is of wat dit behels nie.   Diesulkes is vreemdelinge wat praat om op te stook en verdere moorde pleeg.

In die tronke vandag,  het moordenaars baie voordele, hulle leef lekker op ons slagoffers se geld, hul het dakke oor hul koppe en borde kos wat hul opvreet.  Daar word deur ons, die slagoffers van geweld, swart bemagtiging en ander diskriminerende wetgewings, vir die spul gesorg in die luukse tronke.  Dan word daar gespog hoe goed die ministers is wat vooruitgang bepleit in die tronke, wat die moordenaars insluit.   Die luukse tronke is beter ingerig as hospitale.   Daar is geen sin daarin om ander mense eenvoudig te vermoor nie.   Dit is duidelik hulle wat opdragte van elders gekry het om hierdie tipe van dade te pleeg.  Opdragte moontlik van buite ons grense.

*

Tragies is dit een uit duisende wat vermoor is.

Attie Potgieter was oor die 150 keer met ‘n tuinvurk, messe en pangas gekap en gesteek om hom te martel en te vermoor.  Wilna was ook aangerand nes Wilmien, wat later geskiet is.  Dit is terrorisme en kommunisme, die wat in beheer is, wat daaroor sing, vermoor die Boer.

Hoe lank het die ‘steun’ vanuit regeringskant geduur word geskryf in ‘n artikel?  Dit was en is ‘n totale vals front waarop ons juis nie moet voortbou nie.  Dit skep hulle het kwansuis simpatie, maar dis anders.

https://www.news24.com/dan-kriek-10-years-after-murders-of-attie-wilna-and-wilmien-potgieter-we-must-join-forces-again-20200726

*

As jy BOER is, as jy BLANK is het niks met rassisme te doen nie, maar hulle sing om die Boer te vermoor.

Daar word steeds daagliks aangehoor, gesing deur EFF en ANC, selfs die DA het hul daarby gevoeg om Vermoor die Boer lied te sing.  Jong kinders word aangemoedig om te vermoor.   Sodoende bewys hulle hierdeur dat hulle geweld, misdaad en moorde teenoor die Boere volk ondersteun.  EFF het dit baie duidelik gemaak niemand gaan hulle stop om dit te sing nie en daarna word heelwat Boere vermoor.

Boere volk, hou op om hierdie tipe van organisasies te steun en stel volkseie mense aan om te werk, en deel van jou lewe en besighede te wees.   Onthou dit gerus:    Dit is in baie gevalle werkers wat saamspeel, op gevoel, sowel met die misdadigers en sindikate.   Hulle wat huise en besighede binnedring.   Die regering saam hul liberaal verligte blanke Afrikaner organisasies skep juis die onteiening en swart bemagtiging om die Boere volk uit te wis.   Dit is al uit Dakar dae, die Idasa samesprekings in 1986 begin.

Kill the boer song

Vermoor die Boer lied – Kill the Boer song

Kill the Boer, kill the Farmer

In Parliament  – One settler one bullet and Kill the Boer song

Swart bemagtiging is lankal , voor 1994 begin, om die Boere volk uit te wis.  Dit is nie net moorde en aanvalle nie, maar ekonomiese ontmagtiging, wat onteiening insluit.  Ons word van ons vryheid onteien.   Ons mense sit verarmd, onder bome en die naghemel.  As dit reën, koud is, is daar min om warm te maak.  Selfs word daar gesien dat hulle min het om te eet.  Daar is hier en daar ontfermers en engele wat hul ophelp en bystaan.  Dis nie deur hulle toedoen dat hulle daar onder die bome is nie.   Hulle is geforseer, net soos ons voorouers geforseer is in 1902 om die wapens neer te lê, maar die ooreenkoms is eensydig verbreek in die latere Uniewording.  Die Boere republieke behoort aan die Boere volk.

Regstellende aksie  – Affirmative Action – Dakar 1989

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

VOLKSMOORD

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Genocide –  Boer people

SA  – Missionary report on Genocide (Volksmoord)

*

Die moordenaars bly moordenaars en hulle behoort nie te lewe nie – wie het hulle daardie opdragte gegee om te vermoor?   En wie het daardie wat opdragte uitdeel, ‘n mandaat gegee ?   Moord bly moord.

Waarom word daar soveel geld, biljoene rande, spandeer om moordenaars te onderhou in tronke?  Dis ons, die slagoffers van moorde en aanvalle se geld, wat vir die geriewe van misdadigers moet betaal.  Selfs betaal vir hul vals front van rehabilitasies. 

Dis ‘n skande, dat hierdie einste ministers nie een sent spandeer om slagoffers of hul kinders op te hef uit die modder nie.  Om te dink mense stem vir al hierdie politieke partye wat ons belastinggeld so misbruik.

Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand

Tronkmiljoenêrs van Suid-Afrika

Werkskepping in Suid-Afrika – tronkbewoners en slagoffers

SA gevangenisse en rehabilitasie

Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28

*

Die woorde ontbreek, dis min , dis moeilike jare en daar het intussen baie bloed in die emmers van ons Boere volk se uitwissing bygekom.

Die Witkruis monument en trane is deel daarvan.   Dit word jaarliks bygevoeg en dis so onnodig.  Ons kon al lankal as Boere volk ons eie onafhanklike land gehad het, ons meer as 15 Boere republieke herstel het. 

Hul name is in bloed geskryf.

Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa

Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa

Witkruismonument 16 September 2023

Farm attacks, tortures and killings in South Africa

Wat is as dit jy is wat deurgeloop het en nie ‘n kans gehad het om jouself te verdedig nie.   Indien selfverdediging plaasvind en ‘n Boer skiet iemand dood, word hy aangekla van moord.  Dit is totaal en al verkeerd.  Hulle het geen mandaat om te steel, aanvalle te loods of moorde te pleeg nie.  Ons as Boere volk het internasionale regte om oor onsself te regeer.

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

2 gedagtes oor “2 jaar Wilmien Potgieter vermoor”

Lewer kommentaar