Kultuurskatte, geskiedenis, simbole van alle Boere republieke



*

Enige volk het kultuurskatte,  simbole, monumente, grafte en geskiedenis wat juis eie is aan enige volk.  Die Boere volk het nie agtergebly wat dit aanbetref nie.   Daar is maar soms beelde of kultuurskatte wat die uiterlike simboliseer.   Om te mag onthou, is deel van enige volk se geskiedenis en waardevol.   Museums, konsentrasiekampe asook die duisende grafte herinner ons vandag aan ons Boere volk se ryk geskiedenis en nalatenskappe rondom die Anglo-Boere oorloë en stigting van ALLE Boere republieke.   Majuba is nie deel van Vrijstaat of ZAR Boere republieke nie.

Majuba – Volksrus laer word getrek en BOERE arriveer – dankie aan die fotograaf.
https://www.flickr.com/photos/hilton-t/43178121301

Aankoms van Boere in die laer by Majuba naby Volksrust | Flickr


*

 Meer as 15 Boere republieke het êrens in ons verlede ontstaan, hulle het almal vlae, museums, verskeie veldslae gehad.   Dit is ‘n vlam wat in elke Boere hart lewendig bly dat alle Boere republieke hiermee herstel kan en gaan word.   Daarom is elke Boere republiek belangrik om elke kultuurskat, oor al ons grense heen te bewaar en uit te dra wat ons Boere volksidentiteit nog meer sal verewig. 

Dit is in belang van elke lid en afstammeling van die Boere volk.   Moenie dat veelvolkige organisasies en nasies inbreuk maak op die Boere volk se nalatenskap en erfenisse nie.   Dit behoort aan die Boere volk.

*

OM TE MAG ONTHOU IS DEEL VAN ONS BOERE VOLK SE IDENTITEIT

Die kultuurskatte was nie alles slegs deel van die ZAR of Vrystaat Boere republieke wat internasionale onafhanklike status gekry het nie.   Dit staan wydsbeen geskryf oor elke Boere republiek en dis hoekom ons ‘n unieke Boere volk is.   Waarskynlik kan die Boere volk nie vergelyk word met enige ander volk, hier in Suid-Afrika sowel oorsee.   Die Boere republieke met al die waardevolle geskiedenis is belangrik vir ons as Boere volk,   

Elkeen van hierdie kultuurskatte het ‘n waardevolle geskiedenis en wortels om op trots te wees.  Hetsy ‘n eensame graf, hier in Suid-Afrika of ‘n banneling op ‘n verlate eiland of langs die baie konsentrasiekampe of museums hier of oorsee.  Dit is die eiendom van elke Boere volkslid, ook in ander Boere republieke wat deel vorm van die Boere volk.   Wees trots op elkeen daarvan, want die erfenis, geskiedenis en kultuur is ryk.  Dit is wat ons Boere volk se identiteit uitbeeld.   Kultuurskatte moet bewaar word, en daarom moet al die Boere republieke herstel word.

Die meer as Boere republieke weerspieël ons herkoms.   Museums word opgerig, nie om beelde te aanbid nie, maar net om ons geskiedenis makliker te onthou, veral die nageslag wat nie altyd vertroud is met inligting daaroor nie.     

*

HELP ONS OM ONS KULTUURSKATTE VOLLEDIG TE MAAK EN DATABASIS OP TE BOU

Verseker is die lys hiermee nie volledig nie.  Indien daar enige museums, kultuurskatte of waardevolle inligting in u direkte omgewing is, laat weet ons gerus, dat die lys van al die Boere republieke, opgedateer kan word.   Skryf gerus aan ons en as daar foto’s is, stuur dit gerus aan asseblief.  Enige inligting hieroor is welkom en veral foto’s met beskrywings is belangrik.

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*
*

Die Boere volk het ‘n baie ryk geskiedenis, kultuur en erfenisskatte wat net deur onsself aan die groot klokke gehang kan word.  Sodoende kan ons weer al ons ou Boere republieke ten volle in glorie herstel soos wat dit was.     Om waarlik vry te wees, het ons as Boere volk nodig om al die Boere republieke ten volle te herstel.

Dit is tyd dat alle pogings aangewend moet word om hierdie proses te bespoedig sodat ons as Boere volk herstel kan word soos dit behoort te wees.     Verseker wil elkeen van ons volle vryheid geniet.   Dis iets wat ons, die nageslag verskuldig is aan ons voorgeslagte wat met hul bloed en lyding hiervoor betaal het.   Onthou dit gerus en doen mee waar moontlik.   

Nie almal het altyd die nodige fondse om soms geleenthede by te woon nie.  Skep geleenthede en word deel daarvan.  Dit hou ons Boere volk se tradisies getrou, lewendig, kragtig en is opbouend.   Alvorens daar nog ooit enige museums ter sprake was, het ons volk oral in Boere republieke laers getrek.  Met hierdie laers en ossewaens het hul hulself beskerm teen elemente sowel aanvalle van vyandige stamme.   

Swart op swart stam gevegte was daar baie, lank voor 1838 en die Trekkers en Boere volk was nie daarvoor verantwoordelik nie.  Swartes het netso min enige grond wettig gekoop.   Brittanje en haar bondgenote het al hierdie besette gebiede en Boere gebiede wat gekoop was, ook geplunder, laat afbrand en vernietig, geannekseer as hulle sin saam minerale regte.

So is ons Boere volk se voorsate probeer vernietig deur die Britte se verskroeide aarde beleid.  Brittanje was nie alleen nie en het heelwat vennote uit verskeie lande gehad wat hulle help veg het teen ‘n handjievol Boere, vroue en kinders.  Inderwaarheid ‘n hele paar lande wat saam Brittanje meegedoen het om ons Boere volksgenote totaal te verwoes.

*

INTERESSANTE BEELDMATERIAAL OOR

VEGKOP VAN DIE BOERE EN MATEBELE’S

https://www.youtube.com/watch?app=desktop&v=oDvpEmo9E3s&autoplay=1&rel=0&showinfo=0

*

Slag van Bloedrivier

https://www.youtube.com/watch?app=desktop&v=AJNEEId8XSA

Die Slag van Bloedrivier was ‘n groot uitdaging vir ons Boere in die laer en hul geloof in hul God Almagtige Vader om hulle uit hierdie omstandighede te red – die Gelofte – die Geloofstoets het geslaag.

*

Die Geloftekerk is in Pietermaritzburg opgerig en is nie die Voortrekkermonument nie.   

https://www.youtube.com/watch?v=vFb4z43T-so&t=289s

Voortrekker kerk Pietermaritzburg – ONAFHANKLIK

Voortrekker kerk Pietermaritzburg

*

*

ONAFHANKLIKHEID VAN DIE ZAR (OU TRANSVAALSE BOERE REPUBLIEK)

17 Januarie 1852 ZAR

*

Monumente en gedenkwaardighede is beskikbaar …   Geliewe daarop te let dat heelwat museums, veldslae oor al 20 Boere republieke strek – dit behoort nie net aan EEN Boere republiek nie, maar dit behoort aan een Boere volk.   Dit is die Boere volk se reg om hulself weer in hierdie Boere republieke te regeer en hul eie te beheer.   Dit is hoe dit hoort te wees.   Hier word net ‘n paar gemeld, daar is ander ook – en skryf gerus daaroor vir ons in u omgewing en dorp.   Stuur gerus foto’s sodat dit behoorlik geboekstaaf kan word.

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

http://www.boereafrikana.com/Monumente.htm

*

MONUMENTE
(gedenktekens)

MUSEUMS
(geboue)

STANDBEELDE
(persone)

Transvaal

Pretoria – Voortrekkermonument

Pretoria – Manie Maritz

Vereniging – Vredesmonument

Pretoria – H. P. N. Pretorius (Weermaghoofkwartier)

Verwoerdburg – Hans van Rensburg

Daleside (Alberton/Vereniging)- Japie Greyling

Heidelberg – A G Visser

Heidelberg – Die Transvaalse Driemanskap

Johannesburg – Ierse Monument

Johannesburg – Jan F. E. Celliers

Johannesburg – Johannes van der Walt

Krugersdorp – Paardekraal

Gatsrand (Potchefstroom)- Danie Theron

Koster – Republiekmonument

Nooitgedacht – Jopie Fourie

Sabie – Long Tom Gedenkteken

Belfast – Berg-en-Dalmonument

Volksrust – Majuba

 

Pretoria – Willem PrinslooPretoria – Klapperkopfort / Fort SchanskopPretoria – Paul Kruger huisPretoria – Anton van Wouw huis

Pretoria – Jan Smuts huis

Pretoria – Pierneef huis

Pretoria – Die Staatsmodelchool

Pretoria – Melrose House

Potchefstroom – Gereformeerde Kerk

Potchefstroom – Hederduits Hervormde Kerk

Rustenburg – Boekenhoutfontein

Pretoria – Ou Raadsaal (suidekant van Kerkplein)

Pretoria – Engelenberghuis (Arcadia)

Pretoria – Willem Prinsloo-landboumuseum

Pretoria – Pioniershuise (Silverton)

Lydenburg – Historiese Lydenburg

Pretoria – Paul KrugerPretoria – Andries Pretorius (voor Stadsaal)Pretoria – Louis Botha (Uniegeboue)Pretoria – M.W. Pretorius (voor Stadsaal)

Pretoria – J. G. Strijdom

Pretoria – T. F. Burgers (Burgerspark)

Pretoria – Piet Joubert (Fort Schanskop)

Pretoria – N. P. van Wyk Louw(Engelenberghuis)

Potgietersrus – Piet Potgieter

Potchefstroom – Die Totiusbeeld en -suilegroep

Makwassie – C. F. Beyers

Lichtenburg – J. H. de la Rey

Zeerust – Andries Potgieter

Rustenburg – Versoeningsgroep

Rustenburg – Paul Kruger

Krugershek – Paul Kruger

Oranje Vrystaat

Bloemfontein – J. D. Kestell (vader Kestell)Bloemfontein – Die Nasionale VrouemonumentBloemfontein – Beeldegroep by die VrouemonumentBloemfontein – Die beeldetuin van die NALN

Heilbron – Vegkop

Koppies – Emily Hobhouse

Ladybrand – Antjie Scheepers

Philippolis – Tobie Muller

Reddersburg – Genl C. R. De Wet

Welkom – Taalmonument

Wepener – Louw Wepener

Winburg – Die Voortrekkermonument

Bloemfontein – RaadsaalBloemfontein – Die Ou PresidensieBloemfontein – Onze RustBloemfontein – Nasionale Afrikkanse Letterkundige Museum en Navorsingssentrum Bloemfontein – J. H. BrandBloemfontein – M. T. SteynBloemfontein – C. R. de WetBloemfontein – J. B. M. Hertzog

Bloemfontein – H. F. Verwoerd

Kroonstad – Sarel Cellier (voor stadsaal)

Natal

Babanango – Piet Retief se grafChieveley – BloukransDundee – BloedrivierDurban – C. R. Swart

Ladysmith – Burgergedenkteken op die Platrand

Ladysmith – Spioenkop

Vryheid – Die Niewe Republiek-bakens

Retiefklip

Melmoth – Die Kerk by DingaanstadPietermaritzburg – Die Geloftekerk Pietermaritzburg – Piet RetiefPietermaritzburg – Gert MaritzHarrismith – Kaalvoetvrou

Kaapprovinsie

Alexandria – Karel LandmanBurgersdorp – Eerste Afrikaanse TaalmonumentDarling – HildebrandmonumentFranschhoek – Die Franse Hugenote

Graaff Reinet – Gideon Scheepers

Grahamstad – Bybelmonument

Kimberley – Magersfontein

Oos Londen – Genootskap van Regte Afrikaners

Paarl – Taalmonument

Port Elizabeth – Retiefmonument

Kaapstad – Die KasteelKaapstad – Groot ConstantiaKaapstad – De PosthuysKaapstad – Koopmans-De Wet Huis

Kaapstad – Groote Kerk

Stellenbosch – Die Koetsiershuis

Stellenbosch – Die Kweekskool

Paarl – Strooidakkerk

Paarl – Taalbakens

Swellendam – Die Drosdy

Oudtshoorn – Arbeidsgenot (C. J. Langehoven)

Graaff Reinet – Andries PretoriusKaapstad – Jan van RiebeeckKaapstad – Maria Van RiebeeckKaapstad – J. H. Hofmeyr (Onze Jan)

Kaapstad – J. C. Smuts

Stellenbosch – Ds. J. H. Neethling

Stellenbosch – Jan Marais

Stellenbosch – D. F. Malan

Ander

Maputo – Die Louis Tregardt-gedenktuinKruger huis NederlandSouth African house LondonDeville Wood monument Rustenburg – Voortrekkervrou  





*


VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS

Invalsplanne op Boere republieke

ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

Goosen en Stellaland Republieke President Gert van Niekerk

Beleg van Ladysmith (Kliprivier)

Vryheid –  Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)

Vlae van Vrystaat en ZAR Boere republieke

Vierkleur en Vrystaat Boere republieke vlae


*



VERWANTE ARTIKELS EN INLIGTING

Kultuurskatte, geskiedenis, simbole van alle Boere republieke

ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN)  –  kultuurskatte


President Paul kruger en Verraad teenoor Boere republieke

Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

Oud president Paul Kruger en Boere republieke

Paul Kruger 10 Oktober

Paul Kruger se dae in die vreemde –  10 Oktober

PRESIDENT PAUL KRUGER

KNP –  Kruger National Park



*



Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

13 gedagtes oor “Kultuurskatte, geskiedenis, simbole van alle Boere republieke”

Lewer kommentaar