Boere volk se deelname in Suid-Afrika

*

Belastingbetalers dra heelwat by tot die staatskas in Suid-Afrika en die Boere volk is ongelukkig deel daarvan.  Hetsy of hulle ‘n verpligte belastingvorm invul of die BTW wat van toepassing is op alle produkte wat aangekoop word.   Enige aankope bevat BTW wat aan die regering geskenk word.  Hoekom moet daar pa gestaan word vir al hierdie uitspattige hoë salarisse – die elites in Parlement wat blanke liberales insluit sowel as duisende tradisionele leiers?

PARLEMENT

Related image

*

Daar word op vele terreine teen die Boere volk gediskrimineer deur wetgewing of selfs in hul saamgevoegde grondwet wat nie ons menseregte beskerm nie? Daar word geen poging aangewend om regverdigheid te laat geld nie en nog minder word aandag aan ons as minderheidsvolk(e) gegee.  Die “kill the Boer” word al vir meer as 30 jaar luidkeels gesing, deur EFF en ANC en al hul ondersteuners.

Nasionale Huis van Tradisionele Leiers (SA)

Traditional leaders South Africa: 8840

*

Wat is ons Boere volk se deelname in Suid-Afrika – behalwe om tot die staatskas by te dra – met swaarde oor ons koppe van swart bemagtiging en grond/bate onteiening en om uitvermoor te word met die misdaad en moorde wat aangehits word deur hul leiers.

Dus, hoekom moet ons nog deel wees van so ‘n sirkus. Dis belangrik dat ons boodskappe verder uitkring en dat die mandaat vir Selfbeskikking so groot as moontlik moet wees, want daarvolgens kan heelwat bepaal word.   Die herstel van die Boere republieke is uiters belangrik en dis die Boere volk se reg om dit te verky op internasionale vlak.  

*


Hier so ‘n kykie wat maandeliks ontvang word. Dit sluit nie die byvoordele in soos voertuie, blou ligte, veiligheidsnetwerke, en vele ander. Dit sluit nie reis en verblyf en ander uitgawes in as ander lande besoek word of besoekers hier ontvang word nie.

Die Salarisse van 400 lede in parlement, sowel ministers, hul adjunk-ministers, asook die meer as 8840 etniese swart en khoi volke en hul hierargie, die tradisionele leiers, wat niks van ons is nie en dit opsigself is nie net kopkrap nie, word tans deur belastings betaal. Met volle soewereine gebied, gaan elke volk hul eie leiers moet onderhou, pa staan vir die paleise wat hulle self in stand moet hou en die vele vroue wat ook deur ons onderhou word.   Dit is ‘n euwel dat die Boere volk bydraes lewer tot hierdie uitgawes getrou en onwetend laat uitvoer en dit nie regtig besef nie.

2022-2024 Salaries of Traditional leaders

~

People will not be able to tell you what are the differences between the functions of the current Traditional leaders and their various separate areas (Trustlands) and the Homelands (pre 1994) or Reserves backwards since 1854.

All people or most of us,  are under the impression there are no separate areas at all.

It is rather a shocking situation to  focus on realities in South Africa and that there are still segregation.   Focus also on the salaries of those top tradisional leaders and their chiefmans.

*

SKOKKEND DAT ONS HIERTOE BYDRAES LEWER EN TOG WORD ONS AS  BOERE VOLK MISKEN – DIT IS AL ‘N PAAR JAAR GELEDE – TOT HUL FAMILIES TREK VOORDEEL HIERUIT, WAARVAN SOMMIGE MET MEER AS EEN VROU ‘GETROUD’ IS.

Hoe het salarisse in die afgelope paar jaar gegroei …  Ramaphosa se gedeeltes is nog nie bygereken nie en sal binnekort geplaas word.

Related image

Inkomste en verdienste:

Grafieke spreek vanself

Image result for salaries of  ministers in south africa

~

Hoe het dit in 20+ jaar verander?

Met hierdie artikel is Ramaphosa  se gedeeltes is nie bygewerk nie.

~

LEES GERUS MEER HIEROOR:Salarisse en uitspattige uitgawes van ministers en ander ampsbekleërs~TRADISIONELE LEIERS:  Inkomstes.

King Zwelithini and Prince Buthelezi, with Zuma

Image result for PHOTO MONEY IN SOUTH AFRICA PARLIAMENT TRADITIONAL LEADERS.

~

King Toni Mphephu Ramabulana at Dzanani in Nzhelele, Venda, Limpopo

Daar is nog ander tradisionele leiers wat nie geplaas is nie

>

Die regering en hul liberale agente het die Grondwet geskryf tydens kodesa en al hierdie dinge, tot korrupsie, die gate in die grondwet word weggesteek onder hul tafels wat oorloop van die beste, terwyl ons mense uitsterf van honger in plakkershuise en nedersettings.

Hoeveel gaan ons nog vat, behalwe die misdaadvlakke wat teen ons woed?

Die vermetelheid van al wat leef en beef wat ons as diewe uitmaak en nie eers as burgers reken nie.   Politieke leiers sowel hul liberale vennote noem dit voordeel trek uit die sogenaamde apartheid van 1980 dat ons wel ons eiendomme wettig bekom het.

Hoeveel van die 400 lede in parlement sal vir EEN maand in ‘n nedersetting of plakkerskamp plekke ruil met armes wie se werke hul weggeneem het met swart bemagtiging.   Hulle sal nie, want hulle sal nie EEN dag daar kan oornag sonder hul veiligheidswagte nie omdat hulle te bang is vir die donkerte.

Hoekom beskik hierdie hooggeplaastes oor soveel veiligheidswagte?   WIE vrees hulle so?

Die punt is – dit geld vir almal – sou daar geen swart bemagtiging gewees het, geweld, misdaad en korrupsie nie, kon daar al 3 nuwe lande opgebou gewees het met al die korrupte geld.   Dit sluit ook die regsbank in.

*

As of 2010, South Africa recognises “only” seven royal families, following a recommendation by the traditional leadership commission. These include the Zulu royal family, spearheaded by King Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu at their Ingonyama Trust (previously called Zululand Homeland)

Traditional leaders in South Africa.

~

Ons sal baie beter af wees in ons eie onafhanklike gebiede, waartoe ons ‘n internasionale reg het.  Hoekom hou ons uit, vir wie? ons  leef van krummels, sukkel om werksgeleentheide te kry?  Ons is dit aan onsself verskuldig om as volk verder te ontwikkel.

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

8 gedagtes oor “Boere volk se deelname in Suid-Afrika”

  1. […] ANC regeringsplase Eiendom in Suid-Afrika – Onteiening Grond in Suid-Afrika Privaat/kommunaal Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika Die 7.6 miljoen swart titelakte houers Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika Tuislande en […]

    Like

  2. […] Alhoewel ons nie ekonomies mag deelneem aan enige werksgeleenthede nie, ons kinders wword verbied en moet oorsee ander weivelde soek, tog dra van ons besighede heelwat by tot die staatskas wat weer manna uitdeel aan almal – as dit nie tradisionele leiers is nie, is dit toelaes of immigrante – hoeveel moet ons betaal maar ons mag nie deel wees en daar word teen ons blankes gediskrimineer. How do those black leaders live in South Africa – look at their salaries – and they are not the only ones – parliament are 400 members and each traditional leader do have their own people, places, vehicles, etc. Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika1 […]

    Like

  3. […] Hoekom moet ons pa staan vir al hierdie uitspattige hoë salarisse – hierdie elites in Parlement wat blanke liberales insluit, voel vir ons konserwatiewes niks en nog minder is daar enige wetgewing of beleidsdokumente of selfs in hul saamgevoegde grondwet wat ons menseregte beskerm nie? Daar word geen poging aangewend om regverdigheid te laat geld nie en nog minder word aandag aan ons as minderheidsvolk(e) gegee. Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika […]

    Like

Lewer kommentaar