* Geld is nie stom nie. Bestudeer gerus wat op die groot moondhede se handelsfronte gebeur, waar baie finansies betrokke is en waar ook groot korrupsie betrokke is. Die groot moondhede spog altyd met wie se wapens, vegvliegtuie, duikbote, ens die beste, grootste en duurste is. Soms is daar selfs kleiner lande wat netso… Continue reading Wapenhandel groot moondhede
Kategorie: wereldhandel – world trade
Koffie bedryf en Boeretroos
Daar is niks so lekker as 'n koppie boeretroos (koffie) nie. Wie onthou nog die steenkoolstoof waarop daar egte BOEREtroos gemaak is en dit geur die hele huis en kombuis vir ure. Die reuk walms van koffie kleef aan 'n mens vir dekades. Ander lande verkies ook heelwat koffie, daarom is koffie hoog in… Continue reading Koffie bedryf en Boeretroos
