* Swart kat grondboontjiebotter is eg Suid-Afrikaans en is oorspronklik op plaaslike bodem vervaardig. Alombekend as BLACK CAT. Inteendeel dit word steeds hier vervaardig en is een van die lekkerste happies op 'n varsgebakte brood of peuselhappie. Die botter kan basies enige ander voedsel op die tafel gemeng word en 'n spesiale geur kan aangeleer… Continue reading Swart kat grondboontjiebotter Black cat
Kategorie: Vitamien P Vitamine
Glutathione Anti-oksidant
* Die geheim van glutathione is die swael (SH) chemiese groepe wat dit bevat. Swael is 'n taai, stinkende molekule en kom voor in verskeie voedselsoorte. Swael tree op soos vliegpapier en al die slegte dinge in die liggaam plak daarop, insluitend vrye radikale en gifstowwe soos kwik en ander swaar metale. Normaalweg word… Continue reading Glutathione Anti-oksidant
Quercetin – Uie, groentes en vrugte – Vitamien P
* Uie is veral bekend vir hul skerp geur, nie net noodwendig vir hul voedingswaarde nie. Baie persone word afgesit deur die reuke as uie en knoffel geëet word. Die totale inhoud van quercetin in uie is 300 mg/kg, wat aansienlik hoër is as in baie ander vrugte en groente. Twee van hierdie verbinding se… Continue reading Quercetin – Uie, groentes en vrugte – Vitamien P

