Tydens die verfilming van die dokumentêr oor die 3 jarige Dolma, het die pragdier-troeteldier hond 70 kg geweeg. Nogal 'n aanskoulike oog, daar is heelwat ander ook. Daar vorm 'n baie noue band tussen so 'n hond en hul ander diere met die bewoners van die verskillende gemeenskappe. Baie primitief, tog heel interessante en ander… Continue reading Dolma from Tibet
Kategorie: Tibet
Rustelose volk se geskiedkundige erfenis
* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk. Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis. Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

