ANC en EFF rewolusie oor slawerny

*Uitsprake na 1994 deur diegene in beheer, verskeie swart leiers wat opstokende toesprake maak dat hul slawe is, en tog bestaan dit nie in Suid-Afrika nie.   Weet hul ooit wat 'n slaaf is en wat hul gedoen het?   Die opinie word gehuldig dat die woord "slaaf" (slawerny) gebruik word as opstookmateriaal in die hedendaagse werksplekke,… Continue reading ANC en EFF rewolusie oor slawerny

Suid-Afrika onderstebo – failed

* Chaos en Rewolusie, protesaksies waar brandende motorbande gate in paaie brand en padgebruikers moet opdok om versekering te betaal.   Wat in Suid-Afrika het sedert 1994 nog nie deurgeloop nie?    Dienste het nie net omgeval nie, maar is totaal en al verwoes.   Besighede, kultuur historiese plekke van veral blankes, is afgebrand en beskadig.   … Continue reading Suid-Afrika onderstebo – failed