* Die onaangename reuke, stank en verskillende siektes afkomstig van oor die 850 rioolwater wat ons hele land besoedel maak almal van ons siek. Nie net sekere volke of stamme nie, ALMAL wat water drink, moet besoedelde water geniet, of hulle daarvan hou of nie. Grondwater en boorgate word ook besoedel. Die ringkoppe in beheer,… Continue reading Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte
Kategorie: Rooiwal plant (sewage)
Cholera en riool
* Die massas wat vandag so kwaad is omdat daar siekes en sterftes is, moet hulself blameer vir al die gemors waarin die land is waarin hulle bly, stem en miljoene immigrante wat hier kom plak waar geen dienste is nie. Ironies is dit juis al hierdie massas wat sedert 1994 vir die ANC, DA,… Continue reading Cholera en riool
Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant
* Die betrokkenes by ons water en elektrisiteit kry nie skaam vir wat hier aangaan in Suid-Afrika nie en is om ons totaal te vernietig dat ons van dors en honger moet uitsterf. Dit gaan al so sedert 1994 - misdaad regeer die land. Waarom word daar soveel ministers op nasionale en provinsiale vlakke onderhou… Continue reading Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant
