Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant

Kry die president, al die betrokke ministers en raadslede, asook opposisiepartye (DA) sowel betrokke personeel nie skaam vir wat hier aangaan nie of is dit maar hul lewensverwagtinge om verby alles te kyk?  Rooiwal Afvalwater Verwerkingsaanleg noord van Pretoria (Tshwane), is groot gedeeltes al vir jare buite werking.  Herstelwerk word eenvoudig nes by kragstasies van… Continue reading Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant