* Dit wat die huidige president, Ramaphosa aan ons toedig, naamlik die padda in die pot, is juis 'n lewensles wat ons diep oor moet nadink. Kom uit die kommuniste se roulette tafels, dis 'n risiko. Dink dan mooi - is dit nou ons wat in die pot sit, of die kommuniste self? Dit moet… Continue reading Kringloop van omstandighede – Lewe versus Sywurms
Kategorie: Nalatenskap
Kennis ‘n borrelende fontein
Borrelende bruisende waters moet nooit ophou nie .. .. .. Kennis is mag en lofgesange aan iemand spesiaal is altyd nodig, ook onder eie familiebande of iemand wat betekenis aan jou lewe gegee het - moenie goeie herinneringe weghang waar dit vernietig kan word nie. Laat dit 'n borrelende fontein wees, 'n dam vol goeie… Continue reading Kennis ‘n borrelende fontein

