* In die artikel word 'n paar dinge op grondvlak aangespreek, oor die wat werklik grondloos is en al die wetgewings wat na uit die Afrikanerbond en liberaal verligte Afrikaner organisasies se geledere gekom het, lank voor 1986 (Idasa-Kodesa). Swartes en Khoi san/Griekwas is beslis nie GRONDLOOS nie, hulle was nog nooit nie. Die Boere… Continue reading Boere volk is grondloos in SA
