* Die verkoop van 'n land is hoogs debateerbaar en uiters plofbaar regoor kontinente. Die nuutste is Groenland wat hierby gevoeg word - kan dit weens die minerale onder die ys wees en nie soseer die sekuriteit en beheer nie, of dalk albei? Dog soms word dit toegelaat as daar onwettige anneksasies plaasvind… Continue reading Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur
Kategorie: Denemarke
Groenland en Faroë-eilande -Denemarke
* Daar bly heelwat gemeenskappe en minderheidsvolke op die outonomiese eilande, Groenland en Faroë-eilande. Groenland die grootste eilande in die wêreld wat aan die Koninkryk van Denemarke behoort. Daar is meer as 100 duisend mense op die twee groot eilande saam. Beide eilandbewoners is ook burgers van Denemarke. Groenland bestaan hoofsaaklik uit ysberge en… Continue reading Groenland en Faroë-eilande -Denemarke
Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande
* Die Faroë-eilande is voorwaar 'n pragtige argipel van 18 bergagtige eilande met fabelagtige bergformasies en natuurskoon om te bewonder. Dit het 'n totale landoppervlakte van 1 399 vierkante kilometer, 'n see-oppervlakte van 274 000 vierkante kilometer en 'n bevolking van net meer as 50 000. Die bevolking is oor 17 van die eilande versprei,… Continue reading Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande


