* Die aanbod en aanvraag na tweedehandse staal, koper en ander produkte, veral vir die uitvoermark loop hand aan hand. Die werkloosheid dra verder daartoe by dat onwettighede plaasvind, waar sindikate gevorm word. Onwettige skrootmetaaldiefstal is een van die vinnigste groeiende misdade in die land. Koper, aluminium, nikkel, vlekvrye staal en afvalyster het… Continue reading Skrootuitvoere uit Suid-Afrika
Kategorie: bribes – omkopery
Nepal – Failed federalism
Note the situation in Nepal is more or less the same as in South Africa... There are two characteristics of a failed state. The first is that the government cannot project authority over the people and the territory. The second is that it is unable to protect its boundaries. In other words, the government… Continue reading Nepal – Failed federalism
Bosasa – Bribes and the ANC
Die waarheid het 'n manier om uit te kom, maar met die regstelsel en al hierdie kommissies wat deur die president aangewys word, word betwyfel of die korrupsie vasgevat sal of gaan word. En of die regte kriminele ondersoek en vervolg gaan word sal 'n vraag of tien nog onbeantwoord bly. Dit maak seer, dit… Continue reading Bosasa – Bribes and the ANC
