*Atlantis kom vir meeste van ons dalk as 'n legende of feëverhaal, wat aan iets, iemand, tydperke of eras gekoppel word, maar vir navorsers selfs is dit ver daarvandaan. Dit het bestaan, veral indien ou kaarte in diepte ondersoek word. Hierdie en ander woestyne, was nie altyd woestyne nie, daar word teveel aardse tekens agtergelaat… Continue reading Atlantis (Richat) (Libië) (Afrika)
Kategorie: Atlantis
Lowergroen Kontinente
* Hou die Sahara net respek vir sommiges in of skuil daar ander belangrike dinge in die boek van hierdie magdom van sandgolwe en -woestyn wat met elemente verander. Verseker is die gebiede nie geskep net vir fotografie nie. Elemente wat hier uitgewoed het is nie altyd of noodwendig natuurlik van aard nie. Waarom word… Continue reading Lowergroen Kontinente
Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)
* Die Macaronesiese eilande, of bloot Macaronesia is 'n moderne naam vir verskeie groepe eilande van vulkaniese oorsprong in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Europa en Afrika. Hulle behoort aan drie lande: Portugal, Spanje en Kaap Verde. Die Asore, Madeira, Selvagens, Kanariese Eilande en Kabo Verde word algemeen onder die term "Macaronesia" verenig. … Continue reading Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)
Tamanrasset-rivier Sahara
* Die Tamanrasset-rivier moes beslis 'n baie groot rivier gewees het as daar na die geraamtes en voetspore nagelaat bekyk en nagevors word. Spesifieke satellietdata het 'n span, wat deur die Franse Navorsingsinstituut vir Ontginning van die See se Charlotte Skonieczny, gelei is, die riviervalleie gewys waar dit duisende jare gelede gewees het. Die… Continue reading Tamanrasset-rivier Sahara
Sahara secrets
Richat Structure Around 130,000 to 100,000 years ago the Sahara desert was not the sea of sands it is today. Instead, three large rivers created green corridors that linked sub-Saharan Africa to the Mediterranean and could have provided a safe means of passage for migrating ancient humans, according to a new study Rock formations… Continue reading Sahara secrets
Atlantis – the Richat Structure – near Ireland – Western Africa
A gigantic geological structure in the Sahara Desert of Mauretania, which is seen in this satellite image, is measuring approximately 50 km (32 miles) in diameter. It is known as the Richat Structure and has been a familiar landmark since the earliest space missions. It is one of the most unique rock formations on Earth… Continue reading Atlantis – the Richat Structure – near Ireland – Western Africa
Atlantic Ocean
* The Atlantic Ocean is the second largest ocean after the Pacific Ocean. It has a surface area of 106, 460,000 square kilometers or 41,100,000 square miles. 23.5% of the Earth's surface area (20% as per Wikipedia) is covered by Atlantic Ocean. Its basin is elongated and S shaped. The name Atlantic was first used during the era of Herodotus in Ancient… Continue reading Atlantic Ocean





