2015 - Tantalus Rare Earths is in Madagascar. for information ... Greenland China China and Greenland *** 2015 Explorer and developer of rare earths Tantalus Rare Earths (TRE) has signed a commercial purchasing agreement with Chinese rare earths company Shenghe Resources, which could serve to promote the development of the African rare earths industry. TRE CEO Thomas Hoyer says the… Continue reading Shenghe, Chinese and REE
Kategorie: Algemeen / General
Johann Rupert vs Andile Mngxitama
During the interview with Johann Rupert expropriation was also discussed and to kill all whites during the process. Onderhoud was onlangs met Johann Rupert gevoer. Daar is twee dele, daar word ook oor grondonteiening gepraat. Daarna het Andile Mngxitama tevelde getrek teen al wat 'n blanke is wat hulle wil uitwis. Video materiaal is beskikbaar… Continue reading Johann Rupert vs Andile Mngxitama
Gordhan SOE’s speech May 2018
Wyl die goeie hoedanighede van die besighede wat aan die staat "behoort", besing en bedrae begroot word, word die afdwingbare swart bemagtiging wetgewing vir 'n wyle eenkant geplaas en is vergete by die volgende toespraak van die Minister, inteendeel word dit so geskryf, dat al hierdie besighede met belastinggeld befonds word. Meeste van hierdie… Continue reading Gordhan SOE’s speech May 2018
Coal South Africa – Steenkool
Die sages rondom steenkool en Eskom in Suid-Afrika se steenkool (aanvraag en aanbod) duur voort. Dis eerder te gemaklik om te rapporteer dat daar geen steenkool is, terwyl groot gedeeltes eerder na China en ook Indië uitgevoer word. Brics lande. Die belastingbetaler se "skades en heffings" om krag te mag gebruik word net verhoog om… Continue reading Coal South Africa – Steenkool
Kommando
* SWART bemagtiging en REGstellende aksie is nie net 'n beleid nie, dis Nasionale WETgewing wat op alle vlakke van regering, staatsdentiteite en besighede toegepas word. Kyk waar sit ons vandag - 'n staat wat verval het en infrastrukture wat vernietig is. Toe hy Minister van Verdediging in die ANC kabinet, was het… Continue reading Kommando
Elemente – Elements
Dit maak nie saak watter natuurramp oor jou huis of besigheid gaan nie, dit slaan waar dit die seerste maak. Afgesien van die finansiële kostes heers daar 'n tipe van emosionele vrees by mens en dier. Natuurrampe is soms vernietigend en laat soms 'n onherstelbare spoor van verwoesting agter. Bykans alle infrastrukture bly… Continue reading Elemente – Elements
Oorlewing Survival
Die wil om pad te gee weg van kommunisme berus by onsself. Gaan ons bly krummels optel en kommunistiese slawe wees of gaan ons padgee onder kommunisme soos ons voorgeslagte weg van Britse bewind? It is not for other multi cultural groups to decide on our behalf. We as people do have a right. They… Continue reading Oorlewing Survival
1994 en 2019
Wat sê jou hart volksgenoot? JA vir oorlewing en Selfbeskikking. JA vir Onafhanklik om onsself te regeer soos voor 1994 sonder inmenging van ander volke. Absolute! Yes to survival and Self-determination. There is no other way for minority people like us in South Africa to escape the discrimination and communism. Ons gaan nie in enige… Continue reading 1994 en 2019
Hidroliese breking – Fracking
Groot hidroliese masjinerie word gebruik om diep in die aarde te boor voordat 'n hoëdruk watermengsel op die rots gerig word om die gas binne te laat. Water, sand en chemikalieë word teen hoë druk in die rots ingespuit, waardeur die gas na die kop van die put kan vloei. Hidrouliese breuk is 'n wel bevorderingstegniek… Continue reading Hidroliese breking – Fracking
7 November 1920 – Unknown soldier
ONBEKENDE SOLDAAT THE UNKNOWN SOLDIER Front National SA On November 7th, 1920, in strictest secrecy, four unidentified British bodies were exhumed from temporary battlefield cemeteries at Ypres, Arras, the Asine and the Somme. None of the soldiers who did the digging were told why. The bodies were taken by field ambulance to GHQ at St-Pol-Sur-Ter… Continue reading 7 November 1920 – Unknown soldier
NSF – National Skills Fund
The National Skills Fund (NSF) is a public entity that was established by government in 1999 and reports to the Minister of Higher Education and Training. The NSF has the responsibility to initiate as well as respond to national skills priorities, which calls for the NSF to fund a range of skills development initiatives… Continue reading NSF – National Skills Fund
Suid-Tirool en regte van minderhede
* Suid-Tirool is 'n redelike sterk gemeenskap en staan bekend as 'n "aparte provinsie van meerderheid Duitsers" (tans so ongeveer 600000) en volk /gemeenskap. Hul het eie bestaansreg uitgekap in die geskiedenisboeke. Met selfbeskikking verkry, word bedoel volle soewereiniteit en onafhanklikheid. Nie volkstaat of 'n provinsie nie, want dan regeer die kommuniste steeds die… Continue reading Suid-Tirool en regte van minderhede
Naaldekoker – Dragonflies
Die Naaldekoker se bydrae in die natuur moet nooit onderskat word nie. Hulle is soos ander diere geprogammeer om dit wat hulle doen, 100% met presiesie en sukses uitvoer om te oorleef. Daar is meer as 5000 aangetekende Naaldekokers. Miljoene jare gelede was hulle ook groter as vandag. Daar is bykans geen Naaldekoker wat nie… Continue reading Naaldekoker – Dragonflies










