* Daar is altyd nabetragtings in enige misdaadtoneel wat sensitief en traumaties is. Daar is ander volke wat klippe gooi om te stenig en regering wat alles ontken dat dit nooit gebeur nie. Dis omdat hulle nie in die Boere volk se skoene staan, fisies aangeval of gemartel word nie, daarom leef hul in ontkenning. … Continue reading 2021 – Impak van SA veediefstalle, plaasaanvalle en moorde
Kategorie: afslag van vee
Terrorism – Terrorisme
Of dit nou 'n mens is wat hulle aanval of diere, of doodbrand - terroriste gee nie om nie. Hulle het dit in die verlede gedoen, nie net een keer nie, duisende kere en doen dit steeds. Die blanke liberales kan hul gerus verlekker in die gesig hoe 'n dier ly. Of dit word… Continue reading Terrorism – Terrorisme
Slagting op plase (John Boon)
As dit nie Boere en sy familie is wat vermink en vermoor word nie, is dit vee wat ly en betaal vir terreurdade. As dit nie die besighede is wat deurloop nie, is dit klipgooiery en protesaksies op die land se paaie wat alles rondom ons beheer. Die volgende foto wys van karkassa op… Continue reading Slagting op plase (John Boon)


