Storms op Catatumbo, Venezuela

* Maracaibo in Venezuela, is die gewildste vir sy weerligstorms.   Daar is geen donderweer nie, net weerlig -- 'n stille skouspel wat ongeveer 300 nagte per jaar geniet kan word, met 'n hoogtepunt in September.   Op helder nagte verf die flitse treffende patrone oor die Melkweg in 'n lug so vol sterre dat 'n mens… Continue reading Storms op Catatumbo, Venezuela

Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand

* 'n Paar jaar gelede het sekere persone met die idee gekom om tronke te 'privatiseer' sodat dit "PRIVAAT" gemanipuleer en beheer kan word vir die tronkbewoners om meer menseregte te verkry asook om vrylik te beweeg (ontsnap) soos en wanneer erge misdade gepleeg word.   Natuurlik sal die ontsnapping nie openlik gewys word nie.   … Continue reading Privaat tronke kontrakte beloop biljoene rande per maand

Eskomkorrupsie en belastings

* As agtergrond, Eskom word deur die ANC beheer en bestuur.   Dis 'n staatsentiteit en word nie deur die publiek beheer nie.  Ramaphosa was Zuma se regterhand as  adjunk-president toe hy nog president was.   Hy het presies geweet wat en waarmee Zuma besig is en nie in staat om sy handjies in onkunde te was… Continue reading Eskomkorrupsie en belastings

Finland en Suid-Afrika 2023

* Finland se president het hul beste vere kom kam in Suid-Afrika in 2023 om ooreenkomste aan te gaan met die huidige regering - SA wat deel is van BRICS.    Die rooi tapyt is uitgerol vir die oorsese besoek.   Sauli Väinämö Niinistö is die twaalfde president van die Republiek van Finland, is op 1… Continue reading Finland en Suid-Afrika 2023

Veelparty koalisie skemas

* Multi-kultuur organisasies, bewegings en selfs koalisies het reeds sedert Kodesa en 1994 ontstaan.   Almal van hulle dra by tot die vernietiging van volke.   Dis niks vreemds rakende koalisie vormings nie.    Die DA se  'maanskoot' ideologie klink soos iemand wat net te gereeld vir die maan loer en dan verwag dat dit die son… Continue reading Veelparty koalisie skemas

Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande

* Die Faroë-eilande is voorwaar 'n pragtige argipel van 18 bergagtige eilande met fabelagtige bergformasies en natuurskoon om te bewonder.   Dit het 'n totale landoppervlakte van 1 399 vierkante kilometer, 'n see-oppervlakte van 274 000 vierkante kilometer en 'n bevolking van net meer as 50 000. Die bevolking is oor 17 van die eilande versprei,… Continue reading Føroyar – Selfregering op Faroë-eilande

Glutathione Anti-oksidant

* Die geheim van glutathione is die swael (SH) chemiese groepe wat dit bevat.  Swael is 'n taai, stinkende molekule en kom voor in verskeie voedselsoorte.    Swael tree op soos vliegpapier en al die slegte dinge in die liggaam plak daarop, insluitend vrye radikale en gifstowwe soos kwik en ander swaar metale. Normaalweg word… Continue reading Glutathione Anti-oksidant

Gupta familie in Vanuatu

* Die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste het uiteindelik bevestig dat die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) Suid-Afrika se versoek van die hand gewys het om die Gupta-broers aan Suid-Afrika uit te lewer op aanklagte van geldwassery en bedrog.    Wys ook weer eens hoe ernstig ander lande is om korrupsie en misdade hok te… Continue reading Gupta familie in Vanuatu

Eskom dienste 2023

* Met Andre De Ruyter uit die pad uit by Eskom, het dinge hier rondom al die kragstasies en dienste wat veronderstel is om gelewer te word, niks verbeter nie, inteendeel dienste bestaan nie.   Dit is swart nag met al die beurtkrag rondom ons huise en besighede vir al die misdadigers om nog vinniger toe… Continue reading Eskom dienste 2023

Eskom services 2023

* They are always using every excuse in the book at Eskom and their own failures.  This is human rights violations against every resident as well as business in the country that tries to take make use of Eskom's power supply.    The ANC, which controls Eskom, makes it worse every day to strip the… Continue reading Eskom services 2023

Boere en Russe – Anglo-Boere oorlog 1899-1902

* Daar is en was redelik verbintenisse tussen die Boer en Rus tydens die Anglo-Boer Oorloë.   Min volksmense dra daarvan kennis omdat dit nie aan elke groot klok gehang word nie..  Langs die Russiese Kerk in Midrand is ń kapel opgerig ter herinnering aan die vermoedelik meer as 270 Russiese soldate wat tydens die Anglo-BOERE… Continue reading Boere en Russe – Anglo-Boere oorlog 1899-1902

Demokratiese rewolusie in SA na 1994

* Soos met die voorgangers gedoen is, word vereis dat Ramaphosa, die president wat hulle in plek gekies het,  moet gaan.    Daar sal kinkels en kabels in elke presidensie wees sonder vervolgings plaasvind.   Dinsdagaand  (11 April) het Mbeki ook dit vereis dat die ANC nie Ramaphosa moet beskerm nie en dat hy rekenskap moet… Continue reading Demokratiese rewolusie in SA na 1994

Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023

* Dis niks anders as sabotasie en terrorisme nie.  Beslis nie die eerste of laaste keer dat Eskom se oorhoofse maste en pale erg beskadig word en groot dele van 'n stad soos Pretoria op 9 April in donkerte geplaas.  Wanneer dit donker is, vind nog meer misdade plaas teenoor burgers sodat die hele ekonomie… Continue reading Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023

Zondo: Guptas en Gigaba

* 'n Paar jaar gelede is daar twee verskillende klagtes ontvang ingevolge die Wet op Etiek vir Uitvoerende Lede, deur onder andere, Haniff Hoosen, LP van die Demokratiese Alliansie, en Floyd Shivambu, LP van Ekonomiese Vryheidsvegters, tussen November 2017 en Maart 2018, wie dit ingedien het.  Dis glo ondersoek, maar is dit ooit afgehandel?   Dit… Continue reading Zondo: Guptas en Gigaba

ABO Haut rookpype – Boerehelde

  *Interessant hoe geskiedenis van die BOER soms in sekere artikels verewig en selfs later deel van ander Boerekrygers se huise of studeerkamers word.    Dis iets wat die Engelse of selfs die liberale blankes en kommuniste nie van die Boere kan wegneem nie.     Al probeer sommige  hoe hard om die Boere republieke en… Continue reading ABO Haut rookpype – Boerehelde

Vanuatu – Britse statebond

* Soos Suid-Afrika (1910-1961) (1994 tot datum) is Vanuatu deel van die Britse statebond en ook voorheen deel van die Britse heersers wat die suidpunt van Suidelike Afrika probeer beheer het nadat hulle grondgebiede en minerale regte in 1902 geannekseer het.    Vandag is Vanuatu onafhanklik onder statebond. * Vanuatu is 'n dubbele ketting van 13… Continue reading Vanuatu – Britse statebond

Giza – Groot Piramide in Egipte

*Volgende raaisels is beslis 'n buitengewoonste probleem, naamlik die vorming en plasing van die hoogs gepoleerde kalksteen omhulselstene wat die hele piramide bedek het. Die voltooide piramide bevat ongeveer 115,000 van hierdie klippe wat elk tien ton of meer weeg. Hierdie klippe was aan al ses sye gevorm, nie net die kant wat aan die… Continue reading Giza – Groot Piramide in Egipte

Giza Piramide in Egipte

* Die Groot Piramide van Giza is een van die belangrikste antieke strukture ter wêreld - en die geheimsinnigste beelde wat eeue voortgedra word kan nie losgemaak word daarvan nie.   Volgens die heersende argeologiese teorieë en opinies, is daar absoluut geen bewyse om hierdie idee te bevestig nie -  is die drie piramides op die… Continue reading Giza Piramide in Egipte