Generaal Mkhwanazi 2011

*

Hy het beslis ‘n missie en einddoel.   Baie Boere, burgers en besighede is saam hom en die ander wat dieselfde taal praat oor misdaad, sindikate, chaos en alles wat Suid-Afrika vernietig.  Almal is moeg vir die chaos waarin ons gedompel is na 1966 ongeveer.   Min ken die werklike geskiedenis rondom hierdie generaal, inteendeel daar is min daaroor.   Hy het duidelik lankal  ‘n streep deur al hierdie misdaad, sindikate, dwelms, korrupsie en verwante vernietigingsproses van die land, getrek.   Baie het saam hom daardie streep getrek.

General Nhlanhla Mkhwanazi opens a can of worms implicating top officials |  Bona Magazine

*

Dit het al voor 1990 begin.  Op die oog af kom dit duidelik na vore, dat generaal Mkhwanazi al vir dekades, ‘n man van daad en woord is, gevul met die nodige integriteit en waarheid, iemand wat nie bang is om korrupsie en persone of besighede by die naam aan te spreek en te ontbloot nie.   Indien mense nie die verkeerde pad loop nie moet nie verwag dat mense soos hierdie Generaal dit sal goedpraat nie.

Is belangrik – hy en soortgelykes wat nie bang is vir die waarheid nie, moet te alle tye beskerm word en dat hulle daarop moet voortbou.  Die huidige regering, wat alle politici insluit, is nie by magte om hulself te ondersoek omdat juis hulle hulself skuldig maak aan baie beskuldigings.

*

Lees meer
Generaal Mkhwanazi

GENOEG IS GENOEG

Daar moet besef word dat korrupte leiers alles in hul vermoeë sal doen om die waarheid te vernietig.    Ironies – daar nog kommissies aangewys om die ‘beweerde korrupsie’ te ondersoek.   Wat het van ZONDO kommissie geword?

Hoe kan hul hulself ondersoek?  Dit is eintlik eenvoudig, gaan terug na die werk van die ander kommissies in die dae van Mandela-Mbeki-Zuma en sien of daar enige vervolgings plaasgevind het.

*

General Mkhwanazi made an excellent speech during July 2025 specific to the public about corruption, crime and murders.   Good for South Africa and their citizens.

Video’s – Beeldmateriaal

THE BOMB OF MKHWANAZI

General Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal’s top police official, has accused Police Minister Senzo Mchunu and Deputy Commissioner Shadrack Sibiya of colluding with organized crime. He alleges they dismantled a key task force investigating politically motivated killings—supposedly to protect drug cartels and business interests—and that state institutions including the judiciary and law enforcement are infiltrated by syndicates.

https://www.youtube.com/watch?v=lIvnrOsXYQg

*

HISTORY –

HE WAS APPOINTED

The DA attacked Mkhwanazi – go back into history – 2011

https://www.youtube.com/watch?v=-K8AjsTrm6g

read also –

28 October 2011 regarding Mkhwanazi that was appointed as acting National Commissioner

General Nhlanhla Mkhwanazi is a trained police officer who has been through all levels and ranks. He is the head of the Special Task Force which manages all specialised operational sections such as the National Air Wing, National Intervention Unit and the presentation of Special Task Force training. The Special Task Force is the highest specialised operations task team in the SAPS. Heading it calls for special skills, knowledge and intelligence.

*

WAAROM WORD MINISTERS BESKERM MET ‘N SALARIS EN BYVOORDELE BY DIE HUIS?

“LEAVE OF ABSENCE”
https://www.youtube.com/watch?v=8deJ4ficyGU&t=1420s

*

MISDAAD – CRIME

As gevolg van die moorde en aanvalle, van elke BOERE volkslid en ander in die platteland, word elkeen se lewe op die plase en platteland, bedreig en vernietig in die proses.   Waarom word BOERE op plase aangeval en gemartel, niks word gedoen nie en dit word duidelik in die SAHRC dokument ook uitgespel.   Die waarheid is, die regeringsamptenare wat misdaad moet vasvat, beskerm die kriminele vir dekades.

This section provides that everyone has the right to life. No one is allowed to end the life of another human being.

https://www.sahrc.org.za/home/21/files/SAHRC%20My%20rights%20My%20responsibilities%20booklet%20revised%2020%20March%202018.pdf

https://constitutionallawofsouthafrica.co.za/wp-content/uploads/2018/10/Chap42.pdf

*

DIE SUID-AFRIKAANSE BURGERS VERLOOR ELKE DAG, LEWENS, HUISE EN HET GEEN REG TOT LEWE NIE EN DIT ONDER ‘N VALS VLAG DEMOKRASIE.

WAT HET DIE 1996 GRONDWET REGTIG BETEKEN VIR ELKEEN VAN ONS SEDERT 1994?

WIE WAS DIE GRONDWETREGTERS?

Dit is tyd dat die waarheid uitstyg bo-oor al die korrupsie en misdade.  ANC kommissies, wat inderwaarheid uitgebroei is in ‘n dokument van 1993 deur die jeugbrigade van die Afrikanerbond (Ruyterwag/ Ruiterwacht).   ANC en regeringsinstansies kan nie regter speel in hul wandade nie.

Iets of iemand manipuleer die rolspelers in die huidige ANC-SAKP-PAC konsep is baie duidelik, hetsy dit sindikate is of wie ookal.   Daardie liedjies was ook by Eskom se sabotasie en korrupsie gehoor.

“ ‘n Moontlike staatkundige model vir Suid-Afrika” (“A possible constitutional model for South Africa”), was released.

Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

Sandkorrel Hartklop

*

PARLEMENT – ELKEEN WORD ONDER DIE GRONDWET INGESWEER – DIE VALS FRONT VAN DEMOKRASIE, ONDERDRUKKING, KORRUPSIE, MISDAAD, MOORDVERHALE ENS.

FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Die regsbank sisteem is inderwaarheid in 1993 deur die Afrikanerbond se jeugbrigade voorgeskryf in dokumente gaan dit nog minder doen.   Die ANC presidente doen al hul aanstellings van regters en kommissies.

*

Waarom is dit onder die mat ingevee?
Wapenskandaal – Arms deals

Afrikaners en hul organisasies hou gereeld vergadering met die ANC en hul kollegas rondom ‘kodesa tafels’ – wat het in die afgelope 30 jaar gebeur wat al die misdaad, korrupsie, sindikate, moorde en aanvalle gestop het?

*

THABO MBEKI IS SAAM WIE OM DIE TAFEL (KODESA OOK)

AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)

ABN en Dinokeng

Veelrassige organisasies – ABN

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

8 gedagtes oor “Generaal Mkhwanazi 2011”

  1. […] Generaal Mkhwanazi 2011Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE IndexCR17Rassistiese Eskom oorlogkamersKodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywersConstitution  –  Grondwet (SA)SA grondwet SA constitutionGrondwet SA ConstitutionGrondwet 1996 en sogenaamde demokrasie […]

    Like

Lewer kommentaar