Oos-Afrika sionistiese voorstel

*

Min lande en persone wêreldwyd weet dat daar in die verlede pogings aangewend was om Sionistiese state te skep reeds voor 1905,  maar nie as gevolg van die Belfour verklaring van 1917 nie.    Wat behels die Oos-Afrika Britse protektoraat se Sudan-Kenya-Uganda voorstel  en wie was daarby betrokke?   Net bietjie meer as ‘n eeu gelede was hierdie voorstel in Oos-Afrika deur Sioniste en Brittanje (Chamberlain), deurgevoer.   Jan Smuts van die latere 1910 Unie van SA , was ook by hierdie oorlog en op die Britse oorlogskamer betrokke – en dit sluit alle volksmoorde in.   Hulle wou hier ‘n sionistiese staat skep. 

The Uganda Proposal (1903)

*

2003 – The Uganda Scheme was a proposal by British colonial secretary Joseph Chamberlain to create a Jewish homeland in a portion of British East Africa.   The British planned this state in East Africa.  Wars are ongoing in Africa.   

Kibboets van Jan Smuts
https://www.sajr.co.za/untold-story-of-jan-smuts-and-the-founding-of-israel/




*

LISTEN TO THIS
Balfour AND the Uganda proposal – HERZL
https://www.youtube.com/watch?v=Wzapt_JhO54

A Fork in the Road: The Uganda Scheme: The Israel Forever Foundation


East Africa scheme – the Uganda scheme
https://www.youtube.com/watch?v=eZTuNAk8OMI

*

Ongelukkig vir die Sioniste wat uit verskeie lande afkomstig was, het dit nie uitgewerk nie.   Swart volke in hierdie lande het dit letterlik gevoel.   Hoeveel volksmoorde het hier plaasgevind, kan gevra word, ?  Heelwat lewensverliese het in Oos-Afrika plaasgevind en almal het Idi Amin die skuld gegee vir barbaarse optredes wat sy mense en omliggende lande help beskerm het.  Alles word veroorsaak deur Britse en al haar bondgenote se inmengery in huishoudelike aangeleenthede, veral om minerale rykdom en grond te verkry, sodat die rykdom en grond gedeel kan word tussen die ryk bevoordeeldes.

Dit was alles beplan, sowat 120 jaar gelede deur Brittanje en Sioniste beplan om ‘n Sionistiese staat in Oos-Afrika te skep, presies wat hulle vandag in Palestina doen.   Dis presies wat hulle met die Boere volk en al haar Boere republieke gedoen het in suidelike Afrika.  Die rykdom van goud, diamante en ander minerale word vandag steeds onder die Britse statebond en bevoordeelde mynmagnate ontgin en uitgevoer, sonder dat die Boere volk of enige ander volk ‘n sent daarvoor kry.   Die Britte en al haar bondgenote leef soos konings en prinse met al die anneksasies van grond en minerale rykdom.   

Waar is die gebied geleë? 

Die Uasin Gishu Plato was bekend as ‘n landbougebied.   Die vraag wat elke regering en land moet afvra oor die manier hoe Brittanje en haar bondgenote, veral sioniste te werk gaan om grond te bekom, nie net soos nou in Palestina nie.   Oral sal daar ryk neerslae wees van verskillende minerale.

In Palestina word alle mense uitgejaag in Britse helkampe, soortgelyk as waarin ons Boere volk se voorouers, vroue en kinders ingejaag is om daar in ellende uit te sterf van honger en dors.   Daar is egter ‘n groot verskil in Palestina met die van die Boere republieke van 1900.  Boere kampe was oral ingerig soos tronke en was die Boere vroue en kinders letterlik aangehou as krygsgevangenisse met geen oortredings.   Die Boere vegters en rebelle wat verban was uit die land uit na eilande, was aangehou as krygsgevangenisse.   

Daarteenoor word Palestina helkampe omring met 25-30 meter hoë mure, met kamera’s en ‘n permitstelsel.   Let op die duur luukse wonings van Israel bewoners, dieselfde  30 meter hoë apartheidsmure, asook al die kamera sisteme wat ingespan word om hulle teen ‘n handjievol bewoners van Palestina te beskerm.   Hulle het bykans reeds alle grond van Palestina geannekseer.   Dan steun ‘christene’ wêreldwyd hierdie optredes van israel en haar bondgenote wat volksmoorde, plundering, bomaanvalle en vernietiging uitvoer.   

*

Oos-Afrika voorstel (Sudan-Kenya-Uganda voorstel).

Die persoon in beheer van die protektoraat, was  Sir Clement Hill.   Daar was egter teenkanting deur die Sionistiese beweging self wat in Switzerland vergader het in 1905.  Heelwat Sioniste wat hul in Oos-Afrika gaan vestig het met hierdie voorstel, is uitvermoor in die tyd van die Idi Amin regering.   Idi Amin en die omliggende regerings was ontevrede en baie ongelukkig oor die Britte se teenwoordigheid en anneksasies, nes ons Boere leiers ook was. Hiermee het dit ook getoon hoe baie hulle gedink het van Brittanje se planne om Sionistiese staat daar te skep.   So is daar heelwat burgers van daardie lande uitgemoor, want waarskynlik het heelwat van hulle ook die Britte gesteun, nes dit in suidelike Afrika gebeur voor 1902.

https://www.theeastafrican.co.ke/tea/magazine/before-israel-jews-considered-settling-in-western-kenya–1340104

Destyds was Uganda nie as veilig gereken vir die Sioniste om te gaan vestig nie.   Die Uganda voorstel is glad nie goed deur die Sioniste ervaar of aanvaar as hul nuwe “Tuisland” nie.   Daar is heelwat Sioniste uitvermoor op die Afrika kontinent, net omdat hulle grond afneem wat nie aan hulle behoort nie.  Dan word daar simpatie gesoek hiervoor.   Dit is volksmoorde wat plaasvind, terwyl regerings wêreldwyd hul oë toeknyp, te bang om daarteen kapsie te maak of op te tree.

https://www.haaretz.com/jewish/2015-08-26/ty-article/1903-herzl-proposes-kenya-as-jewish-home/0000017f-e3b4-d75c-a7ff-ffbd92e00000

Enige land se burgers het die reg om hulself te verdedig en dit is presies wat die Boere volk in 1900 ook gedoen het teen ‘n oorgrote wêreldmag, want Brittanje was nie alleen om die Boere volk se grond en minerale af te neem nie.   Die tipe herhaling vind ook vandag in Palestina plaas,

*

Soos reeds genoem, is die Sudan-Kenia-Uganda voorstel,  uiteindelik verwerp deur die Sionistiese beweging tydens die Sewende Sionistiese Kongres in 1905, maar Nahum Syrkin en Israel Zangwill het ‘n alternatiewe konferensie belê om die plan van die skema voort te sit.

https://jewishaction.com/jewish-world/history/whats_the_truth_about_the_uganda_plan/

Terwyl Herzl dit duidelik gemaak het dat hierdie program of voorstelle nie die uiteindelike doel van Sionisme, ‘n Joodse entiteit in die Land van Israel, sou beïnvloed nie, het die voorstel ‘n storm by die Kongres ontlok en byna tot ‘n skeuring in die Sionistiese beweging gelei. Die Joodse Terrotoriale Organisasie ( Jewish Territorialist Organisation)  (ITO) is gestig as gevolg van die vereniging van verskeie groepe wat Herzl se Uganda-voorstelle gedurende die tydperk 1903-1905 ondersteun het.

 

 

*

East Africa proposal (Sudan-Kenya-Uganda)

While Herzl made it clear that this program would not affect the ultimate aim of Zionism, a Jewish entity in the Land of Israel, the proposal aroused a storm at the Congress and nearly led to a split in the Zionist movement. The Jewish Territorialist Organization (ITO) was formed as a result of the unification of various groups who had supported Herzl’s Uganda proposals during the period 1903-1905.

The Sudan-Kenya-Uganda Program was finally rejected by the Zionist movement at the Seventh Zionist Congress in 1905, but Nahum Syrkin and Israel Zangwill called an alternative conference to continue the plan of the scheme.

https://www.jewishvirtuallibrary.org/the-uganda-proposal-1903

Agtergrondsinligting oor Sionisme en waarin Jan Smuts betrokke was.   Hy was ‘n vurige ondersteuner en self ‘n Sionistiese lid van die beweging, wat oral state wou skep vir Sioniste om te gaan vestig as hul lande.   

Dit is ‘n alombekende feit wat ook vir jare weggesteek en weggehou is van die normale publiek en wat Jan Smuts as ‘n hero beskou. 

Weizmann het heelwat skrywes aan die Unie regering van Suid-Afrika gerig, juis omdat Jan Smuts, Eerste Minister was en steun aan die Britte sowel die Sionistiese bewegings gegee het.  Hy was direk betrokke by die Oos-Afrika oorlog vir die Britse regering.

https://www.geocities.ws/chaimsimons/transfer05.html

Kibbutz called Jan Smuts

https://www.sajr.co.za/untold-story-of-jan-smuts-and-the-founding-of-israel/

Daar is altyd hierdie stigma’s wat rondom Jan Smuts gehang word.   Menige kere was dit betwis dat dit waar is, maar ongelukkig is alles die waarheid.  Smuts is nie die enigste Sionis wat hierdie uitwissing van verskillende volke steun nie, want dit is niks anders as uitwissing van verskillende volke nie.

https://www.sajr.co.za/untold-story-of-jan-smuts-and-the-founding-of-israel/

Wat gebeur tans in Palestina, dit is net ‘n herhaling wat met die ONAFHANKLIKE BOERE REPUBLIEKE gebeur het.   Volg die ware voetspore van die Boere volk, Anglo-Boere oorlog en uitwissing van ons voorgeslagte in die moordkampe van Brittanje

https://www.palestine-studies.org/en/node/1649718

Van die gevegte was nie net tussen Brittanje en die BOERE nie, maar die AFRIKANERS (waarvan Smuts deel was) teen die Boere volkslede.  Hy het hom voorgedoen as lid van die kommando, maar in werklikheid was hy niks anders as ‘n spioen nie.   Feite word verdraai om die Britte en Afrikaner se saak te pas.

https://lenel.ch/downloads/Jan-Smuts-e.pdf

*

Zionists

Israeli President Isaac Herzog recalls the Uganda Plan, which sought to establish a Jewish state in East Africa.

*

Uganda was a colonial creation that was formed by joining the kingdoms of Buganda and Bunyoro. In 1894, Uganda became a protectorate of the British Empire and was thereby administrated by the British. This collection provides a unique opportunity to explore this administration in Uganda in more detail. The collection compromises of over 50,000 pages of progress reports written by various government departments in Uganda.

https://microform.digital/boa/collections/64/uganda-under-colonial-rule-in-government-reports-1903-1961

Koloniale wetgewing in Afrika

https://microform.digital/boa/collections/77/colonial-law-in-africa-1808-1919

*

Meer verwante inligting en artikels

Besette dorpies van Israel in Palestina

Britse Mandaat oor Palestina

Suidelike Afrika en Afrikaners teenoor die Boere
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  – ABO

Grondgebiede van Boere volk

Britse oorlog teen Boere Republieke

Vryheid –  Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)

Konsentrasiekampe  – ABO

Jan Smuts   –  VN  –  Darwin  –  Britse ryk

Jan Smuts  –  Churchill  –   Rhodes  –   apartheid   –   British rules

Boereheld Jopie Fourie en Smuts

J C Smuts, Balfour, Zionism

Balfour verklaring –  Jan Smuts

Jan Smuts en Brittanje (44)

Jan Smuts   –  1942  –  1948

Aardgas en olie  – Palestina en Israel oorloë

Jaffa Palestina 1900

Gas in Israel en Palestina

Isandlwana  –  Anglo-Zulu war (140 years)



*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

6 gedagtes oor “Oos-Afrika sionistiese voorstel”

  1. […] ‘n Groot hoeveelheid swartes kom grootliks uit die Mere gebiede bo in Oos-Afrika.  Dis presies dieselfde gebiede waar Brittanje en bondgenote, as voorleier, Jan Smuts  oorlog gevoer het na die Anglo-Boere oorlog (Oos-Afrika) – 1904-1905 vir die skep van ‘n alternatiewe sionistiese staat.   Smuts was direk betrokke by die Oos-Afrika oorloë vir Engeland en bondgenote  Idi Amin en omliggende gebiede se leiers en burgers, het ‘n stokkie daarvoor gesteek.Oos-Afrika sionistiese voorstel […]

    Like

Lewer kommentaar