*
Renwick is moontlik beter bekend onder Suid-Afrikaners as sir Robin Renwick, die Britse ambassadeur in SA van 1987 tot 1991. As beloning vir sy getroue diens het die koningshuis hom in 1997 tot die Britse hoërhuis verhef met die titel Baron Renwick of Clifton, of Chelsea in the Royal Borough of Kensington and Chelsea, for life.

*
Ben van Straaten het ‘n lang artikel gedurende Oktober 2014 met verskillende inligtingstukke gepubliseer.
Agtergrond oor Renwick
Renwick, is die raadgewer van die Britse Carrington tydens die onderhandelinge wat die oorlog in Rhodesië beëindig het, asook politieke raadgewer van Soames tydens die wapenstilstand en verkiesings wat tot die onafhanklikheid van Zimbabwe gelei het. Hy het daarna as ambassadeur in Suid-Afrika gedien in die tydperk wat gelei het tot die vrylating van Nelson Mandela en die ontbanning van die African National Congress. Hy het ‘n eregraad van die Universiteit van die Witwatersrand ontvang vir sy bydrae tot die stryd teen apartheid.
Hy het ook as ambassadeur in die Verenigde State van 1991-1995 gedien. Renwick het daarna ondervoorsitter van die handelsbank, Robert Fleming, geword en is tans ondervoorsitter, Investment Banking vir JPMorgan (Europa). Albei banke het ‘n leidende rol gespeel in die aantrekking van nuwe beleggings na Suider-Afrika. Hy dien op die direksies van ‘n aantal maatskappye met belangrike belange in Suider-Afrika – SABMiller, BHP Billiton, Harmony Gold en Richemont. Hy is in 1997 deur premier Blair in die Britse hoërhuis aangestel.
Robin William Renwick, of Lord Renwick van Clifton (gebore 13/12/1937) is ‘n eweknie in die Britse House of Lords. Lord Renwick is goed verbind in korporatiewe en militêre kringe as adviseur van Hakluyt & Company en op die direksie van verskeie korporasies insluitend dié met belange in Suider-Afrika soos British Airways, BHP Billiton en SABMiller sowel as op die direksie van Fluor, die korporasie met kernbelange. Renwick is ook goed verbind in elite-beleidsbeplanningsgroepe soos RAND Europe (die Europese tak van die RAND Corporation), die Atlantic Partnership en die Ditchley Foundation.
*
2003
Met sy titel het Renwick ’n gesogte kandidaat geword vir die raadsale van die korporatiewe wêreld. Renwick (65) is die ondervoorsitter van Investment Banking JP Morgan, voorsitter van Fluor Ltd. en ’n direkteur van British Airways, BHP Billiton, SABMiller, Harmony en Richemont.
SAB Miller het in sy direkteursverhandelings bekend gemaak dat lord Renwick van Clifton, KCMG, ’n klein porsie aandele in die brouery aangeskaf het. Renwick was later doenig in die mark toe hy ’n betreklik klein gedeelte van sy Harmony-belang verkoop het. Koop en verkoop.
https://www.news24.com/fin24/n-naam-se-alles-20050920-2
*
Voormalige ambassadeur, robin renwick, is nie net in die chaos in Suid-Afrika betrokke nie, maar ook in Zimbabwe oftewel Rhodesië. Lees op die Lancestor verdrag wat deur die Britte opgestel is.
Deel 1
Deel 2
Deel 3
Besighede van die Ruperts is geopper.
*

*
https://www.politicsweb.co.za/documents/sas-constitutional-transformation-an-international
&
Lees ook meer oor sy betrokkenheid in Rhodesië – Zimbabwe.
*
Bykans agt jaar gelede was daar ‘n onderhoud met robin renwick gevoer. Hy was die destydse Britse ambassadeur in Suid-Afrika oor die situasie en verandering in Suid-Afrika maar ook die vrylating van nelson mandelan en politieke veranderinge.
Daar word ook na sy boek verwys. Mandela het nooit geweld afgesweer nie. Vir diegene wat nie bewus is hoekom mandela en al hul kaders in die tronk was nie, moet verseker hulself afvra, waarom nie? Daar was sedert 1960 heelwat sabotasie en terreurdade wat plaasgevind het.
*
*
‘n Onlangse video op die Business Day se webblad bevat ‘n onderhoud met die vorige Britse ambassadeur in Suid-Afrika, Robin Renwick. Tydens sy ampstermyn het De Klerk aan die ANC oorgegee en hy was ook een van die sleutelspelers tydens die Lancastherhuis-beraad wat op Robert Mugabe se oorname van die ou Rhodesië gelei het.
Tydens die onderhoud met Business Day onthul Renwick enkele van die koverte Britse aksies wat hy onderneem het. In die eerste instansie, het hy baie nou met Helen Suzman saamgewerk. Onlangs het Renwick ook ‘n biografie oor Suzman gepubliseer. Dit was van die begin af sy plan om Nelson Mandela vrygelaat te kry en die ANC die land en die ekonomie te laat oorneem. Hy noem ook in die video dat hy Nelson Mandela afgerig het om byvoorbeeld ‘n goeie indruk op mev. Thatcher te maak.
Daar was destyds ook ander koverte Britse operasies wat met of sonder die amptelike goedkeuring van die regering plaasgevind het. Onder andere was daar ‘n geldwassery-operasie in St. Paul’s Cathedral wat geld na terroriste in Suid-Afrika gekanaliseer het. Kanon Collins het aan die hoof daarvan gestaan.
In ‘n arikel in The Guardian op 12 Februarie 2001 “I was a teenage gun runner “verduidelik Stuart Round hoe hy wapens, waaronder AK47s, na Suid-Afrika gesmokkel het. Die wapens is agterna deur Muff Anderson by die Eastgate-winkel sentrum in Bedfordview, Johannesburg, afgehaal en onder Suid-Afrikaanse swartes versprei. Etlike tonne wapens is so oor ons grense gebring en word vandag waarskynlik in plaasmoorde en ander aanvalle op SA blankes gebruik. Muff Anderson het wel amnestie van Biskop Tutu se Waarheidskommissie vir haar aandeel in die wapensmokkelary ontvang.
Verder terug in die geskiedenis, is daar die boek Bird on a wing deur Allan Bird waarin hy verduidelik hoe dieselfde Britse psigiater vir sowel David Pratt as Dimitri Tsafendas behandel het. Verwoerd was in Brittanje om twee redes ongewild: Hy het Suid-Afrika uit die Statebond geneem en ‘n republiek ingestel. Hy wou die land se soewereiniteit versterk en het begin om die land se weermag te versterk, iets wat later deur PW Botha as verdedigingsminister voortgesit is.
Harry Oppenheimer was die kontak persoon wat Verwoerd se sluipmoord gereël het deur sy (Carnegie- kontakte) in ‘n sg. “Lone Nut” swart operasie. Verwoerd is daarna deur Tsafendas vermoor en in 1989 was daar ook ‘n aanslag op PW Botha se lewe toe hy vergiftig is. Sterk gissings is dat De Klerk en Pik Botha daarvoor verantwoordelik was. Agterna het die media gesê dat hy ‘n”beroerte-aanval” gehad het, maar vir sy familie en vriende het PW Botha dit gestel dat hy vergiftig is. Mediese spesialiste het dit ook bevestig.
“During 2002, 2 men arrived at our home in the Wilderness. They came to apologize to my husband for being present when his elimination was discussed. They withdrew, as they did not want to be part of his assassination. A poison was used which was procured from Russia and put into his tea after his horse ride one morning. His secretary brought him his tea. It manifested as a stroke, which his brain did not reflect after a scan”.- Elize Botha.
In sy video-onderhoud met Peter Bruce van die Business Day verklaar Lord Robin Renwick dat hy “nie met PW Botha kon werk nie” en daarom reeds met FW de Klerk begin praat het nog voordat Botha uit die saal gelig is. Die vraag is nou: Waarom op De Klerk fokus as jy nie reeds wéét dat Botha geëlimineer gaan word nie?
*
APARTHEID
Apartheid is deur Brittanje in werking gestel in haar kolonies en ook na 1910. Daar is honderde wetgewings wat dit ook bewys. Die blaam is na 1948 op ons geplaas dat ons dit geïmplementeer het, terwyl dit rees in plek was. Die 1910 en 1948 regerings is beide verwant aan London beheer in Suid-Afrika. Aparte gebiede was voor 1900 reeds in plek, gebiede wat deur swartes, khoi san en griekwas beset is.
Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules
Tydens die sg” Apartheids” jare (“Apartheid “is ‘n term wat spesifiek deur die Britse media geskep is om ‘n gesentraliseerde kern te skep sodat hulle ‘n propaganda veldtog vir hulle demonisering van die blanke bewind rondtom die term kon bou).
Die Britse geheime diens – M16 – VELE koverte operasies deur hulle sg. “NGO’s” op Suid Afrika geloots deur veral die PAC om swartes oproerig te maak en skole en klinieke af te brand. M16 het opereer in veral swart gebiede om chaos in die land deur optogte te veroorsaak en so die land onregeerbaar te maak.
Harry Oppenheimer was ook ‘n kern kanaal wat beide die ANC EN PFP gefinansier het om die blanke regering tot ‘n val te bring. Die sluipmoord op Eugene Terreblanche word ook sterk bevraagteken ten opsigte van Britse betrokkenheid om van prominente Boere volk leiers ontslae te raak en sodoende die Boere volk verdeeld te hou en veral wit nasionalisme te onderdruk.
Wie swaai daardie wit nasionalisme van veroordeling rond? Roets
Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word
*
Swart bemagtiging en regstellende aksie
Volgens die berig, word die ANC ( asook DA en EFF) steeds deur Britse geldmagte beheer om VERAL wette en optredes teen blankes (Boere volk) te finansier en uit te voer. Swart bemagtiging (B-BBEE) en Regstellende Aksie (AA) wette word ook deur Britanje onderskryf teen die blanke, die Boere volk, om hulle TOTAAL uit die werksmark te forseer en te verarm onder die voorwensel van “Swart bemagtiging.”
Die wetgewings het NIKS met “swart bemagtiging” te doen nie, maar die bedekte doel is primêr om die blanke volk te verarm en te keer dat nuwe blanke besighede en inisiatiewe die lig sien wat die Britse oorheersing mag benadeel – veral op militere en politieke weerstandsvlak. Dit verryk slegs die ryk (elites) bevoordeeldes.
Die Suid-Afrikaanse inligtingskontingente en Suid- Afrikaanse Polisie word hoofsaaklik vir die doel gebruik in samewerking met die regbank. Om die politieke weerstand te neutraliseer word pseudo “Boere Organisasies” en “Politieke partye” gestig wat kamma “eg” vir die Boere volk se strewe staan, maar inderwaarheid ‘n “weerlig afleier” is om die Boere volk se nasionalisme verder te verdeel.
*
Wapenskandaal
Brittanje was een van die groot begunstigdes van die wapenskandaal. Yskor en ABSA het ook in hul skoot geval. Lakshmi Mittal, die Indiër wat ‘n vriend van Tony Blair is, het Yskor gratis verkry en daarmee ‘n wêreldryk in die staalnywerheid kon opbou.
ArcelorMittal voorsitter Lakshmi Mittal
https://www.youtube.com/watch?v=MXuGnxOtOgU
*
*
*
Diskriminerende grondhervorming en -onteiening
Voeg daarby BP en Vodacom wat sedertdien deur Vodafone ingepalm is, asook Anglo American en Ou Mutual wat Londen toe verskuif is. Daar is Britte betrokke by die propaganda teen die Boere volk, veral die plaasboere en Brittanje steun radikale grondhervorming. Die Boere volk en blankes moet alle eiendom behalwe miskien voorstedelike huise verloor. Vir die ryker blankes staan die deur na Australië oop waar die volgende geslag van die Boere volk volledig sal verengels, terwyl die armer blankes hier óf uitgemoor óf geassimileer sal word deur ondertrouery met kleurlinge en swartes.
Wat waar is, heelwat lande, nie net Australië nie, ontvang te graag die gekwalifiseerde en hardwerkende Boere volk nie net op landbougebiede nie, maar op elke denkbare beroep. Met ‘n hoë prys van emigrasie tot daardie land. Hierdie lande se vereistes van immigrasie is hemelhoog om te ‘hervestig’ en so moet burgers uit SA afstand te doen van hul volkstradisies, taal, kultuur en verloor totaal hul identiteit. Dit is ‘n duur proses vir elkeen van ons Boere volkslede. Enorme bedrae geld word voorskriftelik in die nuwe lande ingebring – heelwat lande is verbind in die ‘Britse statebond’. Dis waar daar nuwe eiendom aangekoop en besighede begin word. Onder die Britse vlag en ‘verengelsing’. Vergete is hul verbintenisse met die wortels van die Boere volk.
Net soos wat Brittanje en die VSA op ‘n stadium Al Kaida ondersteun en opgelei het, steun veral Brittanje steeds die mees radikale faksies in Suid-Afrika, soos byvoorbeeld Malema. Die Britse media en veral BBC, wat ‘n blote verlengstuk van die Britse regering en die Britse geheimediens is, bou Malema as die volgende “Groot Swart Leier “op, net soos wat Renwick en ander voorheen vir Mandela gedoen het.
Niemand weet wat verkiesings inhou nie, al is dit gesprekke ‘n paar jaar oud.
https://twitter.com/xuberaird/status/1442050183953530880
*
Nie lank gelede het Malema op Radio 702 gesê dat die EFF gaan “voorberei vir guerilla-oorlogvoering.
“ Wie gaan die opleiding daarvoor verskaf, wonder ‘n mens? Die Britse wapens wat Stuart Round en Muff Anderson die land ingebring het, is nog steeds iewers beskikbaar om die Boere volk en selfs ander blankes mee aan te val. Die ANC het nooit daardie ondergrondse wapens aan die staat en sy organe oorhandig nie.( maar alle blankes moes hulle wapens inhandig!) . Die werk van die Sioniste wat alles probeer inpalm het en slawe van ons mense gemaak het.
Net soos in die Midde-Ooste, sal Brittanje dus die mees radikale faksie in Suid-Afrika ondersteun om chaos te saai en verskriktes, die Boere volk en blankes op ‘n streep te laat emigreer. Die Rhodesië/Zimbabwe-geval verskaf die scenario wat hier gaan plaasvind. Soos wat wanorde in Suid-Afrika toeneem, sal meer en meer van die Boere volk en blankes in elk geval vermoor en verkrag word, wat die gevoel van verskrikking en terreur sal laat toeneem.
Die “People’s War” die ANC-SAKP se strategie was waarmee hulle steun van die swart massas verkry het. Daar is ‘n baie sterk vermoede dat Julius Malema kort voor die verkiesing 2 weke in Britanje was om sy opdragte van sy Britse handteerders te gaan ontvang. Wat ons nou mee te doen het, is dat Britanje die ANC, DA EN EFF finansier deur hulle bankiers om Suid Afrika stewig onder Britse beheer te plaas. Heelwat liberaal verligtes soos George Soros het nog nooit van die toneel verdwyn nie, hy help ook met alles (Cato Instituut en Open Society Foundation SA), albei liberaal verligte organisasies in Amerika. Amerika was nog altyd ‘n bondgenoot in die Sionistiese kas en hulle ondersteun dit openlik, selfs om wapens te voorsien.
https://twitter.com/Wearbiko/status/1249803032763695106
*
In die geval van swartes is geweld soos halssnoermoorde gepleeg om die gesag van die ANC oor die land se swartes te vestig. Geweld teen blankes is bedoel om hulle die skrik op die lyf te jaag, soos wat Mao Zedong gedoen het. Juis op die oomblik word ‘n straat in Pretoria na Mao vernoem, wat aan ons sê in hoe ‘n mate die ANC-SAKP (en die Britte!) van sy tegnieke bewus is. Die terreur teen SA se Boere volk en ander blankes het nie in 1994 opgehou nie; dit gaan nou bloot voort in nuwe vorme.
Reeds tydens die Anglo-Boereroorlog wou Brittanje die Boere volk geheel en al vernietig en was daar ‘n volksmoordplan op die tafel. Dit is steeds die geval. Ook die verkragtings op Boerevroue wat jare lank verswyg is, was deel van Brittanje se plan om die Boere as ‘n volk en ‘n mededingende groep in Suid-Afrika geheel en al te elimineer.
Hoe gaan Brittanje baat by ‘n Malema-oorname en algemene ekonomiese chaos in die land?
Soos wat blankes en opgeleide mense uit die land vlug, sal dit ‘n vraag na “konsultante” en kundiges skep wat almal ten duurste van Engeland ingevlieg sal word. Die Britse hulporganisasies soos Oxfam wat oral in Afrika bedrywig is, sal hier voedsel aan die bevolking kom verskaf en sodoende ook beheer verkry – voedselproduksie gaan ‘n skaarste word, soos wat daar grondgrype aan die gang is. Grondonteiening en hervorming is alles deel daarvan.
Die Boere volk en elke gesin en besigheid, het geen ander keuse as om nog meer paraat te wees en hulself meer beveilig nie. Niemand gaan dit vir die Boere volk doen nie, dit was so sedert die Trek uit die Kaapkolonie ook gewees tot vandag toe. Die oorlog teenoor die Boere volk het nog nooit opgehou bestaan nie. Net soos Mfecane ook nog nie opgehou bestaan het nie, want daar word basies dieselfde planne uitgevoer. Die Sioniste wat ‘n NWO skep is agter die skerms aan die werk, nie net in Suid-Afrika nie. Heelwat regerings doen mee hieraan.
Invalsplanne op Boere republieke
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
Afrika Mfecane – Difaqane sedert 1795
*
Omdat Suid-Afrika meestal ‘n nywerheidsland is en ook op mynwese fokus, sal die funksionering van die stelsel steeds tegniese vaardighede vereis, wat deur Engeland of statebondslande verskaf sal word. Ook die myne sal spotgoedkoop van hande verwissel. Te midde van voedseltekorte sal die mynwerkers nie sulke hoë lone kan vra nie en moontlik kan daar selfs Zimbabwiërs in die SA myne ingespan word, om vir ‘n appel en ‘n ei te werk, nes in die ou dae. Afrika lande se immigrante stroom oor die landsgrense en heelwat HOP huise word ook gebou om voorsiening te maak in sekeres se behoeftes. Daar word basies nie rekord gehou van die immigrante en onwettiges nie.
In elk geval is die grens tussen Zimbabwe en Suid-Afrika reeds afgeskaf, iets waarvoor die Engelse kerke in Suid-Afrika hulle doelgerig beywer het. Die Engelse kerke is, afgesien van die BBC en Oxfam, nog ‘n front organisasie van die Britse regering. Ons het gesien hoe die Anglikaanse Kerk geld vir die terreurbeweging in Suid-Afrika gewas het. Die prominente rol wat Desmond Tutu van die Anglikaanse Kerk ook in die propaganda teen plaaslike blankes gespeel het, is voor die hand liggend. Om die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe afgeskaf te kry, was ‘n oogmerk van Brittanje sodat die Suid-Afrikaanse identiteit verder kon vervaag. Hul einddoel was om volke te vernietig om sodoende veelvolkigheid te bevorder en verengelsing.
Die tafel is dus reeds sedert 1994 gedek vir die tweede of ander terreur revolusies waarmee die blankes uit die land verdryf word sodat Suid-Afrika weer ‘n volledige kolonie of staat van Brittanje en haar bondgenote (NWO) kan word, met afhanklike, korrupte en hoogs omkoopbare swart politici wat die land regeer. Dit gebeur al sedert 1994 en het fel toegeneem onder die ANC-SAKP-PAC regering en hul bondgenote in parlement. Die probleem met die blanke teenwoordigheid in die land is dat sekere besighede nog steeds sommige van die instellings ekonomies funksioneel hou, wat ook die ANC-bewind minder afhanklik van Brittanje vir hulp en kundigheid maak want hy kry nog steeds ‘n triljoen rand se belastings elke jaar. Iets van Verwoerd se ou soewereiniteit het dus oorgebly.
Ander leiers wat die soewereiniteit van hul lande wou verdedig soos Saddam Hoesein en Moeammar Ghaddafi is summier deur Brittanje en Amerika afgesit en vermoor. Solank as wat die korrupte oligargie wat SA regeer, bereid is om na die Britte se pype te dans, sal hulle in taamlike weelde oorleef. Die probleem is dat die blankes se tyd in Suid-Afrika uitgedien is.
Die Boere volk klou nog vas, maar soms klou hul aan verkeerde drade vas wat veelvolkige en vals organisasies insluit. Dit is ‘n goeie ding, want die Boere volk se voorgeslagte, was nes nou, ‘n handjievol teen ‘n groot oormag. Die Boere volk staan onwetend in die pad van groter Britse (Sionistiese en NWO) beheer oor die land. Daarom sal hulle genadeloos vanuit Suid-Afrika gesuiwer word. Die propagandawerk daarvoor is reeds deur Engeland gedoen. Dit kom nou net by die uitvoering van die plan. Brittanje is nie alleen hierin nie en sioniste stel oral hul agente in regeringslui aan om hul sake te bevorder en hulle was ook nie alleen teen in die Anglo-Boere oorloë nie.
*
BRONNE EN ANDER INLIGTING
( Daar moet ook net daarop gelet word dat Amerika in groot finansiele probleme was pre-1994…en dat Suid Afrika se goud reserwes in die Reserwebank hierdie finansiele probleme deels kon elimineer. Om die rede MOES die Reserwebank eenvoudig gestroop word om die Amerikaanse ekonomie te help – ten KOSTE van die Boere volk en ander blankes in Suid Afrika. Ongelukkig vir die Wall Street Jode het PW Botha in die pad gestaan en wou nie saamspeel nie. Hy was deels te “patrioties” na hulle sin.
Dit is dan die rede hoekom Robin Renwick aan De Klerk gese het hy “kan nie met PW Botha werk nie “- omrede Botha nie te vinde was vir die duiwelsplan nie. Dit is ook die rede hoekom Botha moes vermoor word om hom uit die weg te ruim – hy het in die pad van die Joodse bankiers gestaan. Baie staan ook as sionistiese mynmagnate bekend. In De Klerk het die Joodse bankiers die PERFEKTE Trojaanse perd gehad…. hy was HEELTEMAL te vinde en gemaklik om omgekoop te word as gevolg van sy noue bande met die Afrikaner Broederbond oftewel Afrikanerbond.
Die liberale pers- veral die ” Vrye Weekblad” wat deur Max Du Preez gedryf was en deur die PFP (Oppenheimer) gefinansier was – het ‘n haatveldtog en disinformasie propaganda smeer veldtog teen P W Botha en “regse” blankes (die Boere volk) geloots. Pik Botha, het die NP “in lyn” gehou – hy was ‘n NWO agent- en Tienie Groenewald sowel as Piet Koornhof gewerf om saam te speel om Constant Viljoen en die weermag te ” neutraliseer.”
Vele top weermag generaals en offisiere is onmiddelik hierna deur De Klerk in die pad gesteek om ‘n moontlike staatsgreep te verhoed. Agter die skerms het dit nie goed afgegaan nie. Die Nasionale Party as geheel – was ‘n Brise skepping – en TOTAAL op die Britse salarislys. Broederbond het deel hiervan uitgemaak. Dis hulle wat ook die Unie van Suid-Afrika en 1948 regering beheer het. Daarom het Brittanje seker gemaak, saam haar slawe in Suid-Afrika, dat die Boere republieke deel daarvan moet bly, vir minerale. Min mense weet dit eintlik en het dit maar gesien as politieke speelballe uit eie geledere. Heelwat ook om die lede van die Boere volk om die bos te lei. Vele Afrikaner organisasies is na 1994 geskep om voort te bou op veelvolkigheid.
Die KP (frontorganisasie) is OOK deur Britanje gestig as “toevlug” vir konserwatiewe blankes om blanke nasionalisme verder te verdeel vir die wat teen die NP regime gestaan het. Die enigste SUIWER blanke nasionalistiese party was die van Jaap Marais. Die hele opset voor en na CODESA was ‘n TOTALE diaboliese sameswering tussen Amerika, Britanje- en die Suid Afrikaanse Nasionale Party en ander bondgenote.
*
*
*
LUGRAMP – HELDERBERG
Die Suid Afrikaanse inligtingsdiens onder beheer van Neil Van Heerden – het gehelp met die oorgawe na die kommunistiese ANC bewind toe. Die Helderberg vlug is ook gesabboteer om van Suid Afrika se top kern fisikuste- wat op die vlug was – ontslae te raak- en Kapt. Dawie Uys is gedwing om die vlug te loods – (hy was reeds afgetree en dus ” expendable”) – deur hom te dreig om sy familie skade aan te doen indien hy sou weier.
Op J F K lughawe het die CIA reeds die hoogs ontvlambare stof op die vliegtuig geplant en ‘n tydskakelaar ingebou om te ontplof oor ‘n spesifieke plek oor die oseaan wat diep is en hy moeilik gevind sou word om alle spore vir lugvaart ondersoekers uit te wis.
Cecil Margo – nog ‘n Jood – is betaal om die ondersoek na die lugramp te doen en ‘n bevinding te gee wat die Jode sou pas en geensins ‘n vinger na of doelbewuste sabbotasie- of ‘n sameswering wys nie. Onmiddelik na PW Botha se gedwonge “abdikasie” het De Klerk- , Pik Botha (in samewerking met die Amerikaanse minister van buitelandse sake Chester Crocker, die Britse geheime diens ,die CIA en die ANC- ) – meer as 4 miljard rand se goud onwettig gesteel en deur CITI bank na Amerika gekannaliseer- en so Suid Afrika reeds TOE al bankrot gemaak omrede daar geen goud reserwes oor was om die rand te stu nie.
Die Engelse is steeds HEWIG besig met ‘n oorlogvoering teen die Boere volk en blankes in Suid Afrika. Hierdie feit kan toegeskryf word aan die Suid-Afrikaans gebore – Brit- Rob Haydn Davis ( Geb. 12 Mei 1948) – Minister van Handel en Nywerheid van die ANC – wat alles in sy vermoeë doen om de laaste blanke uit die werksmark te verdryf en so ekonomies te verarm.
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Davis het Suid Afrika in 1979 tot 1990 verlaat omrede sy kommunistiese politieke uitkyk op die lewe. Hy het in Britanje gaan studeer by onderskeidelik die Rhodes, South Hampton en Sussex universiteite. Hy is ook ‘n lid van die Sentrale kommitee en die Polut Buro van die Suid Afrikaanse Kommunistiese Party.
Davis se haat jeens die blanke in Suid Afrika is glad nie onbekend nie. Davis tree op met ‘n dubbele agenda om blankes uit te wis – en mens kan net raai wie gee hom sy opdragte. Koppel hieraan die ANC se volgehoue druk om die “onteieningswet” deur te forseer om blankes van al hul eiendom te beroof – en ons kan sien dat die Britse uitwissingsplan vir die blanke in Suid Afrika amper sy volle siklus geloop het. Daar is organisasies wat dit gedwee bevorder en uitvoer, baie wat hul voordoen wat hulle nie is nie. ‘n Bose kringloop en NWO sionisme
Met meer as 750 000 blankes reeds in plakkerskampe, meer as 1 miljoen reeds land-uit- en meer wat gaan volg- is die plan van Britse ” suiwering” ten opsigte van die BOERE volk en blankes in Suid Afrika amper voltooi. .
Die beste opsie vir die Boere volkslede en blankes in Suid Afrika is om GEENSINS in ‘n politieke party betrokke te raak nie – ongeag hoe ” vroom” en “patrioties” hulle beloftes en “mandate” klink nie – maar eerder groepe te stig met persone wat hulle kan vertrou- en saamwerk vir ‘n gemeenskaplike doel en so ‘n mikro ekonomie binne in die raamwerk van ‘n makro ekonomie te stig. Daar moet ook op beveiliging en veiligheidstrukture gefokus word. Daar moet in ‘n eie volksverwante toekoms belê word en beweeg weg van sosiale media en blootstellings.
Verder moet die Boere volk baie ernstig begin saamstaan en saamwerk – en baie belangrik – twyfelagtige lede en organisasies binne hulle gemeenskappe wat positief geidentifiseer word as polisie agente en verraaiers – ONMIDDELIK aan die groot klok hang om so die kanker uit hulle geledere te verwyder. Dit is al manier om dit enduit te voer.
*
BRITANJE SE KOVERTE PLAN OM SUID AFRIKA VAN BLANKES TE SUIWER.
N MOET LEES! LA TIMES BLAAS HAAT TEEN BLANKES IN SUID AFRIKA AAN
*
Verwante artikels en Bronne
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
[…] Renwick en Brittanje […]
LikeLike
[…] Renwick en Brittanje […]
LikeLike
[…] LEGISLATIONSRenwick en BrittanjeSwart bemagtiging, regstellende aksie, en grondonteiening is wetgewings wat sedert 1994 toegepas […]
LikeLike
[…] Churchill – Rhodes – apartheid – British rulesApartheid – 1854Renwick, Brittanje en bondgenoteAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse […]
LikeLike