Afrika vredesending in Poland

*

Ramaphosa van Suid-Afrika was deel van ‘n span van sewe lede van Afrika-staatshoofde en topgesante wat die sogenaamde vrede sending na Rusland en die Ukraïne aangepak en probeer deurvoer het.  Gesante en afgevaardigdes was van die Comore, Kongo, Egipte, Senegal, Uganda en Zambië afkomstig.   Nog meer kommerwekkend was, is die feit dat daar met aankoms, 13 kratte vol vuurwapens saamgebring is in die vrede sending, word bevraagteken.  Wat is die werklikheid en einddoel hiermee gewees?

Poland – Barry's Borderpoints

*

Om in dieselfde asem die gasheerland waar geland is, Poland,  te beskuldig van rassisme terwyl hulle slegs hul reg tot beveiliging en grensbeheer voorwaardes toepas.      Heel toevallig wou ander EU lande ook nie hierdie vliegtuie laat land het of in hul lugruim toelaat nie.

Rassisme en diskriminasie

Hoe daar by rassisme uitgekom is waarvan die Poolse regering beskuldig word, sal net die sprekers alleen weet.  Suid-Afrika is met opset vasgevang in rassisme en diskriminasie teenoor ‘n minderheidsvolk blankes in die land.  Daar is na 1994 oor die 120 WETGEWINGS wat teen elke blanke burger en besigheid gepubliseer en word daagliks uitgevoer om openlik teen blankes te diskrimineer.  Dit word op elke vlak van die samelewing uitgevoer en is wetgewing, nie beleid van die ANC nie.   Groot verskil tussen wetgewing en beleid.    Heelwat berigte in Suid-Afrika sowel in ander lande, noem dit is beleid van die ANC, terwyl dit nie ANC beleid is nie, maar wetgewing wat na 1994 die lig gesien het.

Politieke partye in parlement, soos die Demokratiese Alliancie van die Wes-kaap moet gehoor gee aan al hierdie wetgewings en dit elkeen op die letter uitvoer.   Hulle is deel van onderdrukking van die minderheid blankes in Suid-Afrika.  Dit geld ook vir ander partye wat deel vorm van plaaslike owerhede, sowel provinsies en staatsentiteite wat dit deurvoer.

Elke regeringsleier en parlement oorsee wat ooreenkomste (MOH) aangaan met die regering of Suid-Afrika, die Ambassadeurs, maak hul skuldig aan rassisme en diskriminasie teenoor blankes of blanke besighede in Suid-Afrika tot hul eie voordeel.

Misdaad, korrupsie en moorde

Kritiek is uitgespreek hoe ‘n vasteland met verskillende leiers, wat nie daarin kon slaag om die “gewere stil te maak” in hul eie lande en vrede in die buiteland sou bewerkstellig.

Daar is soveel korrupsie en misdaad in Suid-Afrika aan die gang, asook aanvalle en moorde op Boere en hul gesinne op plase, sowel al opgeloste moordsake al vir etlike jare aan die gang.    Aanvalle en moorde op Boere word al vir dekades deur Ramaphosa en ander leiers ontken dat dit plaasvind.

Daar is twee vliegtuie vir die delegasies gebruik en groot onkostes is aangegaan hiervan, asook administrasie daaraan verbonde.  Daar is ook ongemagtigde persone aan boord gewees.  Indien dit betwyfel word, moet die regering van Pole daardie lyste van name en hul verbintenisse bekendmaak sowel dit wat in die kratte is, aan die publiek wys.

*

Artikel : Afrika leiers – Poland – Ukraine – Rusland

’n Suid-Afrikaanse presidensiële afvaardiging, wat op die Warskou-lughawe vasgeval het nadat hulle besluit het om aan boord te bly eerder as om sonder hul gewere te vertrek, het dae daarna met leë hande na Pretoria teruggekeer.   Die een vliegtuig met ‘n span veiligheidsagente van die Suid-Afrikaanse president is Donderdag by die Warskou-lughawe aangehou.

Volgens die ministerie van buitelandse sake was daar gevaarlike en ongemagtige wapens en materiaal aan boord waarvoor daar geen toestemming was om die land in te bring nie, asook ongemagtigde mense van wie die Poolse owerhede nie in kennis gestel is nie.

Daar is verklaar dat die Poolse Ministerie van Buitelandse Sake alle pogings aangewend het vir die nodige voorbereidings vir die besoek van president Ramaphosa aan Poland.     Volgens die berigte was daar drie raadplegende vergaderings en MFA-amptenare wat voortdurend in kontak gebly het met die voorbereidingspan van die Suid-Afrikaanse presidentskantoor en die Suid-Afrikaanse ambassade in Warskou.

Die Suid-Afrikaanse kant is ingelig oor alle nodige formaliteite vir die afvaardiging om Poland binne te gaan en die vereiste invoerpermitte in plek te hê.        Afskrifte van dokumentasie was nie voldoende nie.

Hoe het hierdie vliegtuie die land in die eerste plek sonder verklarings deur doeane, met al hierdie toerusting en onwettighede verlaat.   Hoe het EU lande bewus geword hiervan?

263Chat.com 🇿🇼 on Twitter: "A group of South African journalists and  security have been stuck in Poland since yesterday over a weapons permits  dispute. They were with President Cyril Ramaphosa on a

*

’n Woordvoerder van die Poolse Grenswag (SG), Anna Michalska, het die Vrydag aan PAP gesê die afvaardiging het uit eie wil besluit om aan boord te bly.      Die lede van die afvaardiging het vuurwapens by hulle gehad wat hulle nie toestemming gehad het om in te voer nie, maar hulle kon self die vliegtuig verlaat.

Stanisław Żaryn, ‘n minister in die kabinetskantoor, het Vrydag beskuldigings van rassisme verwerp en op Twitter verduidelik dat die afvaardiging verkies het om aan boord te bly eerder as om die vliegtuig sonder hul vuurwapens te verlaat.   Die passasiers op die vliegtuig van Suid-Afrika, wat in Warskou geland het, het nie permitte vir die besit van wapens in Poland gehad nie,  het Zaryn getwiet. “Hulle het nie toestemming gekry om die vliegtuig met die wapens te verlaat nie. Hulle het besluit om aan boord te bly.

They were not given permission to leave the plane with their weapons.   They all remain on board.

RPA oskarża Polskę o sabotaż. W tle wizyta prezydenta Ramaphosy w Ukrainie  - Wiadomości

*

Bronne

https://www.boermedia.co.za/lede-artikels/poolse-dissipline-skud-ramaphosa-afrikanisme-en-anargisme-doen-die-vasteland-se-naam-gestand

https://wiadomosci.onet.pl/kraj/rpa-oskarza-polske-o-sabotaz-w-tle-wizyta-prezydenta-ramaphosy-w-ukrainie/pdnhblb

https://www.thefirstnews.com/article/south-african-delegation-grounded-in-warsaw-leaves-poland-39219

https://www.politicsweb.co.za/documents/detained-saa-plane-full-of-dangerous-weapons–pola

https://www.france24.com/en/video/20230616-african-leaders-in-ukraine-poland-detains-s-african-security-plane-in-diplomatic-spat

*

Verwante inligting

2013-14  Ukraine bloodiest days

Behind the Deep state Ukraine-USA (Alex Newman)

Ukraine

Ukraine independence

Sweden – Raoul Wallenberg Institute – ANC  -GEORGE SOROS – EU: OSIFE

Ukraine  – Volodymyr Zelensky

Russia – Ukraine

Odessa –  Ukraine

*

Lewer kommentaar