De Klerk – 2 Februarie 1990

*

Volgens dié “FW aankondiging” (Rubikon-BOM van 1990) het hy en al sy bondgenote besluit om die land te “HERVORM” in die sogenaamde “DEMOKRATIESE bestel”.   Dit is niks anders as verskeidenheid van mensgemaakte bomme, die rewolusionêre kommunistiese en sionistiese gevangeskap wat ingeslaan is in elke burger van die land.   Alles deel van elke spyker wat ingekap word in vermoordes se kiste,  om nie te oorleef nie.   Veral plase kon hulle makliker verkry as daar ontslae geraak is van die eienaar en BOER.   

Amazon.com: Vintage photo of F. W. de Klerk with Pik Botha.: Entertainment  Collectibles

*

Hier sit hulle om een tafel in die foto.  Bekendes van die kabinet van die vorige regering.   Dis nie kodesa nie, maar tydens hierdie tipe vergaderings is waarskynlik druk en agter geslote deure gesels oor watse lewe hulle hierna sal lewe en waarin hulle die res van ons sal dompel.   Die Griekse bote het in Suid-Afrikaanse waters verskyn, gewink vir FW wat later sy vrou gelos het vir ‘n ander griekse vrou.  Sy gewese vrou is vermoor in die proses.   Hulle kon seker nie wag om te begin dat Suid-Afrika afgetakel word nie.   FW was nooit alleen nie, maar saam hom was daar baie groter organisasies en bondgenote wat meegehelp het tot die ondergang van Suid-Afrika.

*

Die burgers van die land is of was nog nooit vry soos uitgespel in hulle sogenaamde ‘grondwet’ nie.   Die massas wat die 1996 grondwet steun, moet maar hul eie navorsing doen waarvandaan daardie grondwet afkomstig is.    Die SA leiers in parlement, onder die 1996 grondwet, is rewolusionêr verbind tot anargie en vernietigingsproses, dis wat steeds landwyd plaasvind.  Moontlik ook in al die buurlande.

Ironies genoeg, het swartes nie geskroom om hierdie rewolusionêre sionistiese kommunistiese bomme van verskroeide ekonomiese vernietiging en afdraaipaaie te steun nie.   Hul hoop het in 30 jaar net in hul eie geprogrammeerde lewens bestaan, terwyl hul oorlewing saggies oor die horisonne verdwyn.   Die massas het geval hiervoor om hul rewolusionêre leiers te glo en veral die liberaal verligte Afrikaners wat dit aangehits het in hul geheimsinnige vergaderings buite die SA landsgrense (Dakar).   Dit is ‘n tipiese herhaling van die verlede van 1900 teenoor die Boere volk. 

Omdat die Boere volk blank is, het hulle geen regte nie,  omdat daar teen hulle as volk op elke regeringsvlak en besighede, gediskrimineer word.      Dit raak veral elke lid van die Boere volk, hul nasate, ander blankes, asook elkeen in die land.   Moenie vir een oomblik dink swart bemagtiging het die arm swartes bevoordeel nie.   Inteendeel slegs die rykes is bevoordeel waar daar soms swart bemagtigers van een posisie na ‘n ander posisie verskuif word, besighede se name wat verander. 

Die Boere volk is niks van die veelvolkige Afrikaners of Afrikaner organisasies nie.   Die Boere volk is ‘n aparte volk, wat hulself laat wegtrek het onder die Afrikanerbond (Bondparty) in die Kaapkolonie wat saam Rhodes en Engelse regering beweeg het.  Afrikaners bly ‘n veelvolkige nasie en is nie ‘n volk nie, hulle bly ‘n gemengde nasie.

Die moderne aftakeling en kommunistiese verskroeide aarde beleid

Die meer moderne “kommunistiese verskroeide aarde beleid” van die ou NP organisasies, die Afrikanerbond,  Afrikaners en die ANC wat hulle beheer is in volle swang om elke stukkie bloed en sweet en belastings uit elkeen te tap.   Besighede sluit hul deure as gevolg van swart bemagtiging en regstellende aksie.

FW wat in beheer geplaas is deur sy meester, het duidelik sy groen stoel geniet om die oorgang in 1990 af te kondig om die land oor die afgrond te stuur.   Hy was nie alleen nie.   Al was hy in beheer van die land as sulks, het hy geen mandaat gehad om dit te laat uitvoer nie.   

Nie eers die referendum was korrek nie, want dit maak nie logies sin nie.  Diegene wat nie gestem het nie, die wat nie wou gaan stem nie, se stemme is nooit hierby gevoeg nie.   As hulle oor so iets kon lieg, betwyfel mens die werklike uitslag , omrede dit wat na 30 jaar reeds afgebreek en besteel is, die misdaad en al die Boere wat vermoor is, is duidelike bewyse daarvan.   

Die feit is dat nie een van die spul of selfs op sosiale media , kenners is op die gebied van volksmoord nie, groei sterker by die dag.  Sedert wanneer het Ramaphosa en al hul ondersteuners kenners van volksmoorde geword.  X en sosiale media is volop van hierdie mensgemaakte kenners wat volksmoord teenoor blankes, die Boere volk ontken.

Dus was sy kwansuis 69% ja stem allermins die waarheid.   Gaan werk maar self uit hoeveel weggebly het, hoeveel stemme daar in werklikheid was.   Die wat nee gestem het en ander het eenvoudig ‘n kruis dwarsdeur alles getrek.   Dit is alles vooraf beplan deur die vorige regering en hul gemanipuleerde organisasies, veral die Afrikanerbond aka Broederbond.   Alhoewel hulle dit vandag ontken,  dis logies dat hulle dit sal ontken.   Ons weet almal watse rol die Afrikanerbond en Broederbond al sedert 1880 gespeel het, in die Kaapkolonie (BOND party) en hul steun aan die Britte en bondgenote se oorlog teen die Boere republieke en regdeur Uniewording en 1948 regering.   

Die Boere volk het Republieke geskep en wou nie deel hiervan gewees het nie.  Dit het nie oor slawerny gegaan soos wat voorgehou word.   Vandag is dit steeds so.    Dit is en bly ‘n internasionale reg dat volke hulself mag regeer.

*

Na 1990 reeds

Algehele mag en beheer was eenvoudig oorhandig vir die rooi rewolusie om alles wat gewerk het te laat verval.   Veral infrastrukture, staatsentiteite, munisipaal sowel provinsiaal (hospitale) asook besighede eensydig te verwoes.   Mens wonder hoeveel van versekerings is aan hierdie spul uitbetaal.   Vir die kommuniste en liberaal verligte Afrikaners, was dit verby die vervaldatum,  swart bemagtiging en regstellende aksie was toe reeds op die tafel in Dakar samesprekings 1986-1989. 

Skaars 2 jaar later, na 1990, stof die Afrikanerbond hulself af en maak hul grootste maatskappye oop vir swart bemagtiging en regstellende aksie (Sanlam en Metropolitan).    Die spul het dit laat implementeer.   Dit is mos duidelik dat FW nie alleen was nie en die liberaal verligte Afrikaners was bankvas agter FW en sy vals vlag oorgang of rebukon.   Hulle het alles fyn beplan, ingestel, sodat hulle alles kon vernietig.   

Die massas, die swartes en anderkleuriges wat aangestel is, moes juis niks doen om die besighede en maatskappye se deure oop te hou nie, maar in die proses triljoene aan salarisse en byvoordele ontvang.   

Die grondwet van 1996 is niks anders as die 1955 ANC-PAC-SAKP manifes wat deur sionistiese jode opgestel is.  Vergelyk self dokumente.  Die lede in parlement gee almal uitvoering aan die drama wat aan hulle uitgespel is.

Die grondwet was in belang van Kodesagangers, Dakargangers en hulself beding en geskryf – NIE VIR DIE BURGERS VAN DIE LAND NIE.   

Let op wat die verskil is tussen die ANC-PAC manifes van 1955 en die 1966 grondwet. 

Dit wat De Klerk en trawante en bondgenote, ‘n grondwet 1996, noem is  ‘n dokument wat al ons blankes se minderheidsregte, soos ekonomiese vryheid, taal, tradisies, kultuur en identiteit tot dusver geskend het.  Dit sluit swart bemagtiging, regstellende aksie en ook onteiening hierby in, aangesien dit ‘n groot rol speel in ons ekonomiese vryheid om te kan voortleef.  Alles rakende die Boere volk se vooruitgang is hiermee vernietig.

Die “wit leuentjie” aan die groot klok, baar meer misdaad, korrupsie, moorde en aanvalle, terwyl die die rooi rewolusie erger woed.   Plunder, afbrand, verkragtings, aanvalle en moorde.   Selfs in die inperking van Corona virus jare later, is biljoene gesteel.  Dit was wat De Klerk en sy kaders bestel het of eerder die plan van uitvoering om die rooi rewolusie te laat uitvoer, heelwat immigrante wat meehelp om dit te doen.     De Klerk en sy liberale asook klassieke liberale genote wat gesamentlik om een Kodesa tafel met kommuniste kuier, het geen mandaat gehad om te doen wat hul gedoen het nie en was dus totaal en al onwettig.   Selfs na 2000 word al hierdie wetgewings van swart bemagtiging gesteun deur veral veelvolkige Afrikaner organisasies.

*

Die ANC en liberale/klassieke blankes pas steeds hul eie “apartheid” toe.   Luister ‘n slag na Dr Verwoerd se toesprake oor “apartheid”, wat voor sy dood opgeneem is.

Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

Indigenous land (old homelands) : Trustland : CPA landclaims

Swartes het nie grond in Suid-Afrika gekoop nie, maar is beset. 

Andersinds, waar is die bewyse waar hul voorvaders, afkomstig uit groot dele van Afrika, grond gekoop het.    Hulle is vandag steeds meer as stam groep uit Afrika en bly ook nie onder een dak of tradisionele leier nie, daar is derduisende leiers en verskillende gebiede ter sprake , in Hansards van Parlement beskikbaar.  Ironies, almal steeds apart van mekaar.  Waar die ou Tuislande was, bestaan dit steeds onder die 1994 regering en hulle afsonderlike wetgewings, aparte huise vir swart en khoisan-griekwas. 

Voor 1900 het die Engelse hierdie gebiede probeer afneem en geannekseer.  Daar was die Anglo-Zoeloe oorlog , maar ook ander.

Isandlwana –  Anglo-Zulu war (140 years)

*

Segregation was created in 1854 by the traditional leaders and Lord Shepstone (policy) in London – 1854 and 1894.  The great media and other propaganda lies told against apartheid countermanded:   In 1988, a German book (The lie of apartheid and other true stories from Southern Africa) reported how benevolent the “White Giant of Africa’ actually had been under so-called apartheid.
Apartheid – 1854 (Shepstone) under British Control

*

Apartheid is vervat in die 1854  Shepstone beleid van die Britse regering staan, is vandag steeds van toepassing. 

There is still segregation and apartheid, with different Trust and CPA areas for Khoi san, Griqwa and Black groups.  

Swartes en Khoi san woon steeds in hul aparte tuislande en kroongebiede, wat net in naam “hervorm” is na KEV ( CPA’s ) of Trustgebiede, waar heelwat finansiële steun en ander bystand verleen word, veral aan koninklikes en 8840 tradisionele leiers.   

Grondeise.  Dit het geregistreerde CPA’s geword, soos Richtersveld (2007) slegs vir Khoi San en Trustgebiede soos Ingonyama (1994), wat slegs vir Zoeloes is.   Hansards, Witskrifte en Wetgewing wat dit bewys.   Elkeen apart van mekaar en ons as blanke volk word met leuens gevoer apartheid is afgebreek.

Begroting – tradisionele leiers 2019

*

Elke Tuisland het hul eie regerings in plek gehad en blankes het nie die verkiesings op 10 tuislande afgedwing nie.    Hul het demokraties in Tuislande hul eie leiers ingestem.  Ons sou ook ons eie onafhanklike gebiede verkry het, maar daarvoor is ‘n stokkie gesteek, nes in 1900 tydens die Anglo Boere oorloë.  Hoe sit hulle daar, saam De Klerk – kan hul ge-eien word?

*

SWART BEMAGTIGING EN REGSTELLENDE AKSIE VOOR 1992 IN SUID-AFRIKA

Die volgende toespraak bewys hoe oorname eensydig gedoen was deur ‘n paar kabinetsministers en Broederbondlede , Afrikanerbondlede met die “1990 toespraak” van De Klerk.  Dus WAAR was die Mandaat?  Daar was nie een nie.    FW verduidelik dit self, maar in die proses bewys die dade van ander besighede en Afrikanerbond die teendeel, hoe hul hul besighede se deure oopgestel het vir anderskleuriges en swartes.  FW se leuens het hom ingehaal.

Hier erken de Klerk 100% openlik dat hy die Kabinet nie ten volle ingelig het nie.   Die burgers  het buite geslote deure gestaan en het nie eers krummels ontvang nie.  Dis presies wat die Broederbond aka Afrikanerbond langer as ‘n eeu met ons gedoen het en dan probeer hul altyd namens ons almal te “onderhandel” en praat wat hulle die beste pas.   

Die grondwet is nie namens die Boere volk onderhandel nie.  Die Boere volk is nie deel van die veelvolkige Afrikaner nasie nie.  Afrikaners is ‘n veelvolkige nasie.

*

FW DE KLERK  elaborated on the period of “negotiations” and so-called apartheid system (that was created by the British Crown and black/khoi san leaders, after Mfecane and in 1854 implemented).  He will do the very same today.

>>>>

FW have  said he wanted:

“Justice to all” deur FW de Klerk – hy wat swart bemagtiging en onteiening steun?
Not sure where is Justice for all.   
Black Empowerment and expropriation of land/properties?

*
*
*

Al die 10 Tuislande was lede in daardie Tuislande wat daarvoor gestem het om VOLLE ONAFHANKLIKHEID te verkry – nie vir “een reënboognasie” nie.  De Klerk en sy kabinet het besluit om een “gefaalde reënboognasie met hul rooi rewolusie tot stand te bring”.   Dit het die land in 30 jaar vernietig.

FW en sy bondgenote het beloftes gemaak wat hulle of die oorgangsregering nooit kon aflewer nie.  Inteendeel, die land is in chaos, in sak en as.

Hoe kon daar “justice” gewees het met al die korrupsie, misdaad, moorde, aanrandings, aangesien miljoene Khoi san en Swartes vir hul eie gebiede gestem het (verskillende Huise en CPA’s / Trustgebiede).   Vandag, na bykans 30 jaar later, bly die kwansuis verontregtes, ingesluit al diegene wat in Britse Kroongebiede gebly het, steeds daar, met biljoene rande se finansierings, bates, vee en ander bykomstighede (Hansards).   Sommige het 2-3 eiendomme bekom, ook in stede en dorpe.   Miljoene immigrante het hul met gemak in en rondom ons stede kom vestig, danksy die ANC se hulp.

“Katastrofe word verwys na die kastige burgeroorlog” – deur FW de Klerk – is die moord en misdaad vandag, die martelings nie ‘n nog erger katastrofe onder ANC bewind – dit wil voorkom of De Klerk die bloedstrome geniet wat so vrylik vloei in die strate en land.  Wat noem de klerk dit wat vandag voorkom – die bloed in die strate en aanvalle/ aanrandings/ martelings in huise?

Om te voorspel daar sou ‘n oorlog uitgebreek het, en dit vergelyk met vandag, word gewonder wat die beste pad sou gewees het – ‘n oorlog sou beter gewees het.   Meeste politieke geweld en aanvalle was en is steeds SWART op SWART / bruin geweld en rewolusie al vir dekades en na 1994 dit het nog nooit opgehou nie.

Sedert 1980 het vergaderings plaasgevind buite ons landsgrense, agter ons rug, lank voor “oorgawe” in Switzerland, Dakar, Amerika, Engeland, Zambië.

*

Apartheid was created by the British empire and colonies since 1854.

Sedert die 1980’s was die ou Nasionale Party reeds besig om van die britse koloniale wetgewing rakende “sogenaamde apartheid”, wat deur die Britse regering geimplementeer het, tot niet te maak.   Referendum word ook genoem.

2020 – In an interview with the national broadcaster, SABC, South Africa’s former president FW De Klerk said he was “not fully agreeing” with the presenter who asked him to confirm that apartheid, the legalised discrimination against non-white people, was a crime against humanity. Since then, Mr De Klerk has apologised for “quibbling” over whether or not apartheid was a “crime against humanity”, but the row has revealed old wounds.

Again, apartheid was created by themselves and they still living in segregation areas.

>

Wanneer was daar deur die meerderheid beslis dat die ANC ontban gaan word?   

FW het dit op sy eie gedoen.   Dis leuens, hy was nie alleen nie.    Was alles deel van die sogenaamde “opstel van grondwet” – dis waaroor 1992 referendum gegaan het, nie oor oorgawe nie of oor ANC as sulks nie.   Skelm ontmoetings oorsee sonder om iemand in te lig – daar was geen internet of sosiale media nie.   Dakar, Zambië en Engeland.

De Klerk unbanned the exiled liberation movements, notably the African National Congress (ANC), Pan-Africanist Congress (PAC) and South African Communist Party (SACP).    He also announced a moratorium on the death penalty, the end of the state of emergency – which had been in place for five years – and the release of political prisoners.

*
*
*

THE RULERS – THE EMPIRE

The ANC wanted to take the initiative in moulding a transition framework. The declaration was adopted by the Organisation of African Unity in August 1989 and later by the Commonwealth in October 1991.

The second process was a number of meetings in Switzerland in the late 1980s between ANC leaders such as Thabo Mbeki, Jacob Zuma and Joe Nhlanhla, with senior officials of South Africa’s National Intelligence Service (also Minister).  Joe Nhlanhla was a Member of the Order of Luthuli.     

The third process was a set of meetings in the UK between the ANC under Thabo Mbeki, and groups of Afrikaner intellectuals coordinated by the academic, Willie Esterhuyse. As a civil society grouping with direct access to the National Party government, they explored the same topics as the Swiss talks.

https://theconversation.com/fw-de-klerk-made-a-speech-30-years-ago-that-ended-apartheid-why-he-did-it-130803

>

What is the Luthuli order?
Order of Luthuli

>

In the ANC too changes were underway. The liberation movement took the initiative in the form of the Harare Declaration, its framework for a democratic transition in South Africa. It publicly showed the ANC’s willingness to negotiate and not to rely mainly on strategies like the “people’s war” and armed struggle to bring an end to apartheid (created by themselves).

>

THE RULERS – THE BRITISH EMPIRE
WHAT is the Harare Declaration?
Referred to the British Commonwealth!  Is under their control like Zimbabwe.
Commonwealth : CPA Charter

>>

PARTNERS – GATES IS ALSO ONE OF THE PARTNERS OF “CONVERSATION”
https://theconversation.com/africa/partners

<><>

FW must be very proud what he and his communist cadres, the liberal mixed Afrikaner nation have achieved.   He received a Nobel price and money? at the “club”, he spoke about “he removed ‘so-called apartheid” but it is all still in place, just under new names and legislations – CPA’s and Trustlands (various landclaims), old homelands/reserves and british crown lands.
FW de Klerk in sy skik of nie?

>

Communism rules – bolshevism – revolution

FW : “It was my privilege to rise in Parliament to make the announcement that would change South Africa forever.”

FW en sy multi-kultuur

*
Dit was liberale en klassieke liberales wat daarvoor gestem het en die bewyse vandag, glashelder, dat die rooi rewolusie eintlik beplan was deur De Klerk en sy agente, voorafgegaan deur Dakargangers en ook Broederbondleiers aka Afrikanerbonders se onderhandelinge in Amerika in 1982.

Dit het ook presies na Dr Verwoerd se heengaan begin, hoe daar leuens verkondig is.  Vandag, 26 jaar later, sit Khoisan, Bruin, Swartes met miljoene hektaar grond – meer as wat in die Tuislande en Britse Kroongebiede was.   Of is dit nou alles oorgedra na Britse eienaarskap of ?    Daar is gespog deur dieselfde organisasie daar is oor die 7.5 miljoen swartes met titelaktes, terwyl Hansards verkondig daar is miljoene hektaar grond in Swart-Khoisan besit onder Trustgebiede of geregistreerde CPA’s.

*

Khoi san and black leaders

Traditional leaders South Africa: 8840

Traditional land and leaders –  landclaims

Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede


*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

2 gedagtes oor “De Klerk – 2 Februarie 1990”

  1. […] Algehele mag en beheer was eenvoudig oorhandig vir die rewolusie om alles, veral infrastrukture, munisipaal sowel provinsiaal (hospitale) asook besighede te verwoes.    Hoe kon daar ‘n grondwet beding gewees het wat alle blankes se menseregte vernietig en geskend het. De Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990 […]

    Like

Lewer kommentaar