Aanvalle-Moorde SEPTEMBER 2019 Attacks-Killings

 

What “fights are there against crime in SA”? This government has done absolutely nothing to reduce crime, sex crimes and murder crimes.   Furthermore, government and their agents, receive also 15% VAT on all related crime activities – all extra incomes only to themselves.   The President himself, the Minister of Police, Immigration, Defence Force and other sections are responsible for the crime situation in South Africa.

image.png

Wanneer in die algemeen gekyk word na misdaad, aanvalle en en spesifiek moorde is die prentjie allesbehalwe rooskleurig.       Indien daar van ‘n versekering geëis, behoort die regering daardie rekening ten volle te betaal, veral as dit enige misdaad aangaan.  Die belastingbetaler se premies verhoog nie net nie, maar 15% VAT word op alles aan die regering oorbetaal.  Hoekom betaal ons belastingbetalers so baie as die regering verantwoordelik is vir misdaad wat hulle nie kan beheer nie.

Inteendeel, sou ek skaam gewees het as Minister van Polisie om so ‘n tipe jaarverslag en statistieke vry te stel en te spog daar is alles gepoog om misdaad te bekamp.  Dit wil nie juis voorkom of die mense in beheer bekommerd is oor die hoë misdaadvlakke nie.   Al hierdie ministers, president, politieke leiers het meer lyfwagte om hulle as Rusland en Amerika leiers – selfs raadslede het lyfwagte.  Hoeveel vergesel die EFF leier?  Is hulle dan bang vir die mense om hom?   Hulle het hierdie misdaad klimaat geskep.

Die belastingbetaler het nie die misdaadklimaat geskep nie.  Die regering skep die misdaadklimaat met ‘n paar dinge wat hulle nie bereid is om te verbeter nie.   Een van die hoofredes is oop grense, waar misdadigers hier kan kom nesskop.

Misdaad is ‘n betalende inkomste, vir regering en al hul (versekerings/mediese) onderskeie agente, veral gesien in die lig dat inkomste verkry word uit alle misdaad uit, verkry regering en agente ekstra 15% VAT in alle misdaad verwante aangeleenthede, mediese uitgawes sowel as versekerings.

Waar daar voertuie gesteel/gekaap word of inbrake word “herstelwerk” uitgevoer.   Na ‘n tydperk herhaal dieselfde misdaad en word dit weer eens ‘n uitgawe vir die inwoner se sak.     Dit is tyd dat die regering 100% pa staan vir al hierdie uitgawes en nie die belastingbetaler.

*

BRIEFING ON 12 SEPTEMBER 2019

The rate of murder, sexual offences and assault has risen in South Africa. We summarise data on eight categories of crime from the police’s statistics for April 2018 to March 2019.   South Africa’s crime statistics for 2018/19 were released by the police in parliament on 12 September 2019. Minister of Police Bheki Cele began the briefing by saying the statistics were not positive.

*

Between April 1 2018 and March 31, 21,022 people were murdered in SA, while 52,420 were victims of sexual offences. Here are the 2018/2019 crime stats for murder, rape and car hijacking.

Murders in South African increased from 20,336 in 2017/18 to 21,022 in 2018/19. On average, 58 people were murdered every day.
There were 18,980 attempted murders reported to the police in 2018/19. This is an increase from 18,233 the previous year.

*

A shocking 736 Murders were committed by children in the last year in review. That’s according to the crime stats released by Major General Sekhukhune this morning.

*

image.png

Sexual offences increased to 52,420 in 2018/19 from 50,108 in 2017/18. Most of these were cases of rape.
Police recorded 41,583 rapes in 2018/19, up from 40,035 rapes in 2017/18. This means an average of 114 rapes were recorded by the police each day.     The rape rate increased from 70.5 in 2017/18 to 72.1 in 2018/19.

During 2017/18, 156,243 common assaults were recorded. This increased to 162,012 in 2018/19. On average, 444 people were victims of this type of assault every day.

*

The South African Police Service will on Thursday, 12 September 2019, brief the Portfolio Committee on Police (PCOP) on the 2018/19 annual crime statistics. Police Minister, General Bheki Cele thereafter will brief the nation on the crime picture for the period of 1 April 2018 to 31 March 2019. The Minister will be joined by Deputy Minister of Police, Mr Cassel Mathale and South African Police Service National Commissioner, General Khehla John Sitole and senior management of the SAPS.

*

Murder rate 35% INCREASE 8 years – ALL violent crime – sex crimes –
THE MINISTER IS RESPONSIBLE FOR THE CRIME IN SOUTH AFRICA
Police Minister Bheki Cele has painted a bleak picture of South Africa’s war on crime.

*

September 2019

AgriSA is concerned about the number of brutal farm attacks and murders that was announced by the South African Police Service (SAPS) on 12 September 2019.   Although this figure is a decrease from the 62 farm murders in the previous financial year, it remains enormous and amounts to almost four murders a month. The deceased were part of close communities and their murders are a tragic loss.

“The farming community is increasingly reluctant to report incidents of property-related crime because they no longer have confidence in the criminal justice system to ensure successful prosecution of criminals. In Harrismith and Bethlehem alone, more than 2,700 head of cattle have been stolen in the past 15 months and more than 300 cases have been reported. But only one arrest has been made.”   Most of the cases have not been reported to police as well, because of lack of “manpower”.

The Agri Securitas Trust Fund has since its inception in 1999, assisted in safeguarding thousands of farmers and farm workers. Agri SA and the Trust Fund will continue to strive for the safety of every farmer, farm worker and farming community.

https://www.politicsweb.co.za/comment/47-farm-murders-a-tragic-loss–agri-sa

*

As in the cities,  we all have to rely on private security companies because of a lack of support from local police stations.   Get your own safety in place, your home and business, make sure you have a competence certificate within the law.

*

Burgen and Chantelle Thorne, were attacked in their home along the D161 near Mooi River on 21 September 2019. The attackers left the husband badly injured with multiple stab wounds as they fled into nearby plantations. They abandoned their vehicle on a nearby gravel road.
Mooi Rivier brutal attack – Burgen and Chantelle Thorne

 

Nou hoe maak ons onsself meer veiliger?   Jy kan dit doen, moenie jouself onderskat nie.   Ander kom met outomatiese vuurwapens en baie kan dit nie eers gebruik nie, en ander kan wel.   Moenie staatmaak om soos hulle te dink nie – dink vir jouself.  Sluit aan by groepe wat betroubaar is buite die sosiale media of vorm jou eie.

Want ons aanvalle en moorde gaan stop as ons onsself genoegsaam verdedig en nie kyk of verwag van die buurman om jou te hulp te snel nie wat nie in jou doen en late belangstel nie.   Hou op blindelings te glo jy is veilig genoeg.  Dit bestaan lankal nie meer nie.   Ons leef nie in vrede nie, nie voor 1994 nie en ook nie na 1994 nie.   Daar was wel tydperke voor 1980 wat dit baie veiliger was om rond te beweeg of te stop langs paaie.  Dit is lankal nie meer so nie.

Jou huis, werk en omgewing is belangrik, vir jouself en ook vir jou familie en vriendekring.   Ken jou vriende en skakel die uit wat nie soos jy voel en redeneer of ‘n las is om jou nek.  Nie almal is altyd jou vriende nie.

Raak ontslae van jou personeel wat jou verraai en kry betroubare volksgenote wat vir jou werk as dit moet.   Oor die algemeen neem werkers foto’s en luister jou af, van jou plek en wat jou bewegings is wat hul aanstuur vir aanvallers en moordenaars.  Hulle bly dus ‘n groot bron vir inligting – hulle is meestal informante wat ander vet voer vir ‘n paar pennies.

Ons mense moet onsself verdedig binne wetgewing,  moenie verwag gebed gaan dit alleen doen nie. Maak jou eie plek meer veilig, hetsy werk of huis.

Kry ‘n bevoegdheidsertifikaat as jy nog nie een het en bewapen jouself, leer om dit te gebruik – in jou huis, op pad of waar ookal wat jy met vakansie gaan. Daar is nie genoegsame polisie wat betroubaar is om elkeen tog op te pas nie. Doen dit self en doen dit goed. Dis of jy of die misdadiger.  Niemand gaan medaljes gee vir dapperheid omdat daar geen selfverdediging was nie.   Oop graf of maande in ‘n hospitaal is die gevolge, wat gevul is met hartseeer.

Image may contain: 1 person

 

3 gedagtes oor “Aanvalle-Moorde SEPTEMBER 2019 Attacks-Killings”

  1. […] What “fights are there against crime in SA”? This government has done absolutely nothing to reduce crime, sex crimes and murder crimes.   Furthermore, government and their agents, receive also 15% VAT on all related crime activities – all extra incomes only to themselves.   The President himself, the Minister of Police, Immigration, Defence Force and other sections are responsible for the crime situation in South Africa. Aanvalle-Moorde SEPTEMBER 2019 Attacks-Killings […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s