*Daar is verskillende uitgangspunte wat handel oor betrokke produkte of sisteme wat as Geneties Gemodifiseerde Organismes (GMO's) bekendstaan en kan onmoontlik nie as bruikbaar of vir die voortbestaan vir mense, diere en selfs die omgewing regverdig wees nie. Dit is beslis nie gesond vir die land nie. Op watter beginsels en wetgewings is hierdie GMO… Continue reading GMO voedsel in Suid-Afrika
Kategorie: whole of South Africa
Terrorism – Terrorisme
Die SA Parlement, met die hulp van provinsies en ander politieke organisasies maak die wetgewings wat geïmplementeer word. SA Parliament is the national legislature (law-making body) of South Africa. As such, one of its major functions is to pass new laws, to amend existing laws, and to repeal or abolish (cancel) old laws. This function… Continue reading Terrorism – Terrorisme
Thembuland Royal Empire claim RSA
Dis nie die eerste keer dat die komitees in 2020 parlement Grondeise oorweeg nie. Hoe toevallig - daar is heelwat van die grondeise in die ou Tuislande gelee, dus bly almal of meeste reeds daar, maar net onder 'n ander naam en onder ANC wetgewing plus grondwet wat dit moontlik en wettig maak. Die SA… Continue reading Thembuland Royal Empire claim RSA
