Thembuland Royal Empire claim RSA

Dis nie die eerste keer dat die komitees in 2020 parlement Grondeise oorweeg nie.   Hoe toevallig – daar is heelwat van die grondeise in die ou Tuislande gelee, dus bly almal of meeste reeds daar, maar net onder ‘n ander naam en onder ANC wetgewing plus grondwet wat dit moontlik en wettig maak.  Die SA Parlement het Woensdag, 5 Februarie 2020 nog ‘n grondeis ontvang wat oorweeg sal en gaan word.   Die Gekose Komitee vir Petisies en Uitvoerende Ondernemings sal binnekort in staat wees om te reageer op (mnr) Votani Majola se petisie wat aan die Nasionale Raad van Provinsies (NCOP) voorgelê is, waar hy beweer dat sy volk, die Thembuland Royal Empire , die oorspronklike eienaars van die grond is wat die hele Suid-Afrika beslaan.

Image result for Thembuland Royal Empire

 

Grondeise word slegs meerendeels deur swart, khoi san en bruin uitgevoer word, is onderworpe aan die CPA (kommunale regte) registrasie van enige grondeis en is volgens die ANC se wetgewing, wetlike en “regsbank” vereistes wat nagekom moet word. Daar is al heelwat grondeise na 1994 ingedien, wat goedgekeur is en wat slegs binne die grense van die Republiek van Suid-Afrika val.

Toevallig – Hierdie grondgebiede, was reeds hulle sin was, indien dit in die ou Tuislande (10) gelee is het niemand ooit aan geraak ni.   Die gebiede in 1913 was kleiner, maar is in die 1930’s vergroot.  Na 1961 is dit steeds vergroot en na 1994 groei dit steeds.

Die 8840 tradisionele leiers in die CPA grondgebiede, word deur belastingbetalers onderhou en daar word biljoene rande (heelwat reeds) aan “kompensasie : finansiele steun, bates, saad, implemente” uitgedeel aan al die geregisreerde CPA’s en word “apartheid” as die sondebok uitgewys.

Hoe toevallig dat BRITSE en veral Lord Shepstone se beleid ook slegs kommunale regte bevat het as die CPA en Trustgebiede?

Hierdie wonderfontein volgens hulle, droog net mooi nooit op nie.   Hoe dan anders – daarom kan hulle enige grondgebiede eis en as hulle sin afmerk?

Die belastingbetalers en veral besighede is sulke fantastiese en getroue betalers om van te droom en hulle kon nie vir beter gevra het nie.    Die eens Afrikaner en Boere besighede behoort nie aan ons volkslede nie, maar is dan summier afgeneem en tot indie grond vernietig.   Alles wat hulle van ons blankes “haat” en rewolusie aanhits, dit maak hulle seker van sal nooit weer werk nie.  Korrupsie op korrupsie en ons bly net betaal aan niks van enige “vrugtebome wat nooit al dra” nie – ‘n sinkende Titanic skip.

Dit was buitendien alles op ‘n skinkbord aangebied deur FW de Klerk in 1994 sonder om vir ons Boere en Afrikanervolk voorsiening te maak in gebiede waartoe ons ‘n internasionale reg het en wat reeds onafhanklikheid geniet het.

“Beheerde manipulasie” –  so word daar saam die leuens geloop van grondonteiening, en gebruik die grondeismanipulasie as bemarkingsfoefie en vertel vir almal dis omdat die sogenaamde “apartheid” hulle verarm het en ons hul uitgwis het.   Indien dit waar was, as ons hulle voorouers kwansuis uitgewis het, uit wie se geslagte is hulle wat so manipuleer, gebore?   Die geslagte uit die Afrika wat deur Brittanje ingevoer het sedert 1902 om in hul myne te kom werk en daardie invoer het nog nooit opgehou nie?

Apartheid wat deur hulself en deur hul Britse kroonmeesters (Lord Shepstone) reeds in 1854 met hulle onderhandel is en dit het oorgeloop in die bloedige Anglo Boere oorloe en konsentrasiekampe om ‘n blanke volk uit te wis.

Daarna het dit steeds voortgewoed, want die 1900 stryd was nog nie verstreke nie.   Misdaad, moorde, ekonomiese ontmagtigings het na 1994 werklikheid geword en die rewolusie wat vanaf 1908 in London begin voer is, het nog nooit gestop nie.

In hierdie manipulasiesisteem, kies grondeisers hul eie leiers, en word as CPA geregitreer met hul eie tradisionele leiers aan boord , word die bewoners van daardie grondeis se name /vanne, nes die Ingonyama trust aangeteken dat hierdie gebiede slegs hulle sin is.

Die Ingonyama trustgebied val ook binne die gebied wat as die Republiek van Suid-Afrika bekendstaan.   Die Richtersveld en derduisende ander eise wat reeds geregistrerde CPA het, val in dieselfde grondgebied.    ‘n Treurige gesig.  Heelwat is of verwaarloos en bankrot, korrupsie is aan die orde van die dag, want daar is heelwat hofsake reeds oor ongeruimdhede van die CPA’s.

Daar was mos so ‘n groot Johannesburg en Pretoria grondeis ook.    Daar was ander in KZN ook.

Die Thembuland Royal Empire is natuurlik van mening dat alle grondgebiede binne die RSA hulle sin is.   Dit sluit al die ander grondeise hierby in as daar na die bewoording gekyk wod.   Die hele gebied is hulle sin.  Natuurlik kan die ANC omdraai agter die spesifieke “ryk” aan as hulle dit nou goedkeur.   Dan beheer die Thembuland se ryk die hele RSA, Richtersveld en Ingonyama ingesluit en sal alles dan onteien word.
*
Die wat wil sien, kan dit sien, die wat dit wil lees, is welkom, die wat dit glo, glo dit is reeds om ons – kommunisme wat ons op ons grense beveg het, is nog lank nie dood nie en regeer ons lewens vandag.  

*

Die Voorsitter van die Komitee het daarop reageer.  Daar is na al die verskillende kwessies en versoekskrif gekyk, maar ook sonder om die kwessies van behuising, openbare werke en klagtes oor die Oos-Kaapse kantoor van die Premier, wat hy ook aanhangig maak, te ondermyn en ‘n aantal politieke ontevredenheid en klagtes” .    Daar sal nog verdere inligting verkry word hieror.

Dus sal hierdie grondeis afhang van die verandering wat gemaak gaan word om onteiening toe te pas en geen kompensasie sal betaal word as die grondwet gewysig wod nie.  Dit word ook deur Brittanje gesteun.

Die Voorsitter sê die komitee is nie in staat om ‘n stappe te doen oor die kwessie van grond nie weens die proses wat in die Nasionale Vergadering aan die gang is met die moontlike wysiging van artikel 25 van die Grondwet, ten einde onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak.

*

Parliament, Wednesday, 5 February 2020 – The Select Committee on Petitions and Executive Undertakings will soon be able to respond to Mr Votani Majola’s petition that was submitted to the National Council of Provinces (NCOP) where he claims that his nation, the Thembuland Royal Empire, were the original owners of the land covering the whole of South Africa.

The petition was submitted to the NCOP in 2018 and referred to the select committee for further processing and consideration. In processing the petition, the committee invited the petitioner and other stakeholders for further inputs before compiling a report, which will soon be tabled and debated in a sitting of the NCOP.

Committee Chairperson, Ms Zukiswa Ncitha, says the committee has complied with all the requirements of processing a petition and will soon be able to respond to the petitioner.

“We have looked at all the issues and found out that at the crust of the petition is the issue of land, but also without undermining the issues of housing, public works and complaints about the Eastern Cape Office of the Premier, which he also raises and a number of political dissatisfaction and complaints,” said the Chairperson.

The Chairperson says the committee is unable to make any move on the issue of land because of the process that is underway in the National Assembly on the possible amendment of section 25 of the Constitution, to allow for land expropriation without compensation.

“As soon as the National Assembly completes that process, we will be able to respond to the petitioner. We will communicate that to the petitioner and respond to the other matters,” the Chairperson said.

In the petition Mr Majola, who calls himself Emperor Thembu II of the AbaThembu Royal Empire, submitted that he represents AbaThembu from all the nine provinces and claims that AbaThembu were the first to arrive in South Africa more than 2,300 years ago.

According to the petitioner, all the nine South African Provinces belong to the Nation of AbaThembu.

He submitted that this is informed by a variety of factors that include, but are not limited to, historical factors, heritage factors, traditional factors, cultural factors and many more.

He further suggests that a genuine debate on land must start with the original land owners who are the AbaThembu Nation.

ISSUED BY THE PARLIAMENTARY COMMUNICATION SERVICES ON BEHALF OF THE CHAIRPERSON OF THE SELECT COMMITTEE ON PETITIONS AND EXECUTIVE UNDERTAKINGS, MS ZUKISWA NCITHA.

For media enquiries or interviews with the Chairperson, please contact:
Name: Sakhile Mokoena
Parliamentary Communication Services
Tel: 021 403 2804
Cell: 081 705 2130
E-mail: smokoena@parliament.gov.za

https://www.parliament.gov.za/press-releases/committee-respond-abathembu-petition-claiming-whole-south-africa

*

Gaan terug in die geskiedenis van die land met die baie konings en tradisionele leiers – 8840 tradisionele leiers wat belastingbetalers onderhou.
AbaThembu King of 2010

*
Alle ou Tuislande / grondeise se ligging is in die gebiede waar die meeste reenval plaasvind in Suid-Afrika.
Most Homelands and landclaims are situated in the areas of the best rainfall, while those in Northern Cape are not.

 
*

Dar was stemreg vir elkeen van hierdie ou Tuislande.   Hulle het geleenthede gehad waar hul hul eie leiers gekies het.  Daar was vlae en ander embleme, eie volkslied, sommige het selfs ‘n eie geld-eenheid,  weermag en polisie gehad.   Werksgeleenthede is bevorder deur die NOK en as grensnywerhede/ groeipunte begin.

Chief Matanzima –Transkei was the first homeland to be created and was the first to adopt a flag. The Transkei flag was adopted on May 20, 1966 and was officially hoisted for the first time on (South African) Republic Day, May 31, 1966. The flag remained unchanged when Transkei was granted independence on October 26, 1976 and continued in use until the Republic of Transkei was reincorporated into South Africa on April 27, 1994.   The flag was a simple horizontal tricolour of ochre over white over green. Ochre symbolized the soil of the territory signifying security and self-sufficiency. White stood for Christianity and peace and green represented vegetation.

Transkei – first Homeland – road to independence – 1962
*

The Zulu king and traditional leader,  Goodwill Zwelithini’s annual budget is set to be R75m during the 2021/22 financial year and it will increase slightly this year to R66m from  R65.8m in 2018.   This is according to the estimates of the provincial revenue and expenditure for 2019/20 prepared by the KwaZulu-Natal provincial treasury and presented during finance MEC Belinda Scott’s budget speech in the provincial legislature in Pietermaritzburg on Thursday.   The other kings and budgets will follow soon.  There are 8840 traditional leaders.
Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

2 gedagtes oor “Thembuland Royal Empire claim RSA”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s