Kaapkolonie en ander sendingskole

* Van die beginstadium van ontwikkeling was opvoeding en onderrig op die lys.  Kommandeur Jan van Riebeeck het op 17 April 1658 in sy dagboek aangeteken, dat daar 'n skool vir slawe begin is, sommige is afkomstig van Angola. Hierdie skool is deur kommandeur Jan van Riebeeck vir die slawekinders wat met die Nederlandse skip,… Continue reading Kaapkolonie en ander sendingskole

Western Cape – Helderberg region

Volgens artikels was dit duidelik dat persone wat eeue gelede voet aan wal gesit het, nie net plekke of plase gratis ontvang het nie, maar dit gehuur of aangekoop het van die wat beheer (VOC) uitgeoefen het.  Van die plekke was ook eers anders genoem - soms was dit plase.   Daar was geen teken van… Continue reading Western Cape – Helderberg region