Kindervreter – Baby eater – Kindlifresser

* Die standbeeld is sowat 500 jaar gelede opgerig in die middel van Bern Switzerland en vorm deel van 'n interessante fontein.  Daar is natuurlik heelwat teorieë beskikbaar en persone kan self hul afleiding maak op hierdie uitstaande en merkwaardige stad Bern se uitsonderlike fontein en beeld.  Dit is beslis nie 'n lewendige fontein nie… Continue reading Kindervreter – Baby eater – Kindlifresser

Elke volk het menseregte – Switzerland

Die huidige regering en hul regsbank is besig met gevaarlike speletjies saam met hul blanke handlangers - om ons volk met swart bemagtiging te probeer vernietig.   Moet nooit 'n gekweste leeu onderskat nie.   Dit is nie net logies nie, maar kom onverwags en mens kan hoe goed voorberei wees, en tog as dit skeefloop om… Continue reading Elke volk het menseregte – Switzerland

Saviese earthquake – Valais kanton

  Exceptionally active earthquakes swarm are ongoing near Saviese, north of Sion, Switzerland beginning in the night of November 4 to November 5, 2019, according to the Swiss Seismological Service (SED) at ETH Zurich. Such an accumulation of earthquakes is rather untypical for Switzerland. Four of the strongest quakes reached Magnitudes 3.0 and 3.3 and were sporadically… Continue reading Saviese earthquake – Valais kanton

Skending van menseregte

Wanneer dit die ANC pas, dan gryp hul vinnig na hul protokol boekies, maar as daar korrupsie en misdaad, veral moorde, plaasvind, dan steur hul hul nie veel aan ooreenkomste soos die skending van menseregte nie, wat deel van daardie protokol is nie.   Swart bemagtiging is ook skending van menseregte en deel van die protokol… Continue reading Skending van menseregte

Ramaphosa Wings of Corruption

"Where are the "Big Brothers" since 1994?  Those mentioned are only 5, what about Japan, Canada, Australia, NZ,  China, Russia, France and all the other 200 countries?   Those 5 countries must know, we are already a FAILED COUNTRY!!!  And why do they also support B-BBEE, land expropriation and reform,  that is racism against the white… Continue reading Ramaphosa Wings of Corruption

Zug kanton in Switzerland

Pragtige skoonheid wat mens van veraf begroet met nuwe verwikkelinge. Zulu Republic, a start-up based in Zug, Switzerland, wants to create the world’s first truly viable micro-economy on the Ethereum blockchain. Yes, it is based in Switzerland not in South Africa. Hier is nog 'n paar pragtige natuurtonele, berge en skoonheid om te bewonder, hetsy… Continue reading Zug kanton in Switzerland