Skending van menseregte

Wanneer dit die ANC pas, dan gryp hul vinnig na hul protokol boekies, maar as daar korrupsie en misdaad, veral moorde, plaasvind, dan steur hul hul nie veel aan ooreenkomste soos die skending van menseregte nie, wat deel van daardie protokol is nie.   Swart bemagtiging is ook skending van menseregte en deel van die protokol… Continue reading Skending van menseregte

Advertisements